As jy Kanadees, Amerikaans en Australiaans meet, sal dit teen Oxford Engels wees. Nou ja, Vlaams het dialekte en Nederlands het dialekte. So, waarteen meet ons Afrikaans? Hat of Wat?
Hans
1As jy Kanadees, Amerikaans en Australiaans meet, sal dit teen Oxford Engels wees. Nou ja, Vlaams het dialekte en Nederlands het dialekte. So, waarteen meet ons Afrikaans? Hat of Wat?
Hans
1
Kommentaar
Dis hoekom die slawemusikante altyd uitgeroep het: "Balke toe!" Afrikaans se standaard word gemeet aan die hoeveelheid sprekers, lesers en skrywers, ongeag geloof, Gelofte of ginnegapery.
Tjorts.
Kobus Faasen