Selfs in Europa het 'n bewustheid oor eie belange sterk posgevat. In Europese politiek is regs en links. Is daar werklik 'regs en links' in Sa politiek?
As Europese verwysingsraamwerk gebruik word, is Gerwel-strewe van 'n enkele geel nasie in betonmenger links of net diskriminerende teenpool van apartheid????
Is die strewe na grondwetlike reg van eie belang, werklik verregs?
Die verskil is, in Sa is die sg 'verregse strewe' 'n grondwet artikel, terwyl dit in Europese lande 'n idealistiese politieke standpunt is.
Hans


Kommentaar
Presies Hans, ek stem 100% hierin saam met jou!!!