Willie2013-04-15Hi Angus
Maar wat my worry is hoe moet ons skryf? Soos ons praat? Die geleende of gatlek vocablury en expressions los of vas en al daai issues. Of scheme jy mens moet dit sort of Afrikaans maak soos in: Kom ons doen lansh ipv lunch en dit was 'n okayer
2013-04-15Hello Jan,
Dit is duidelik jy mis die kunsmatige bevoorregte rol wat Afrikaans gehad het tot en met die laat 1970's en die draai weg van Afrikaans daarna.
Hoe kan Afrikaans nou die botoon wil voer en daar aangedring word dat
2013-04-15Hello Kobus,
Baie dankie vir die reaksie. Baie van die argumente is bekend en word weereens herhaal, soos van die volgende voorbeelde uitlig:
Jy (Wouter) en die geskiedkundiges wat jy normaalweg aanhaal, 'n sekularistiese benader
2013-04-15Hello Oom, Dit is baie moeilik om jou Varkspek te noem, maar van dat ek kan onthou is dit die oues wat ek bewonder.
My oorlede ouma, 'n moeilike tante in haar lewe wat nie haar familie ontsien het nie en beide haar seuns, skoondogters en kleinkin
George2013-04-15Wouter, ek dink daar is 'n groot fout in die artikel wat jy aanhaal. Langs Mandela se naam staan “terrorists” in aanhalingstekens. Die aanhalingstekens is 'n fout. As die Kerkstraatbom nie 'n terroriste aanslag was nie (Mandela het dit goedgek
2013-04-15Kobus,
In jou waan pronk jy met: "Hoe sal die agnostikus of selfs sekularis (sic), dit regkry?"
Ja Kobus ... en wat van selfs jy, die spiritueel intelligente?
Nee wat Kobus, wyl ek ooreenstemming met jou daarin het dat ons Ge
2013-04-15Hello Chris
Die boek se titel is Jewish-Christian Debates: God, Kingdom, Messiah aan hand van Jacob Neusner & Bruce Chilton.
Jacob Neusner:
He has taught at Bard College. He has also taught at Columbia University
2013-04-15Ja George, dis skokkend en teleurstellend. Ek kyk soms op 'n Sondagoggend twee dienste op televisie waar die predikers Afrikaans is en 'n preek in 'n Afrikaanse kerk lewer. Dit irriteer my so as hulle gedurig Engelse frases en uitdrukkin
2013-04-15Hello Cornelius
Aangesien jou verweer is en ook jou enigste argument is dat ek gebreinspoel is, waardeer jy seker die feit dat ek dan nie in staat is om jou bevredigend te kan antwoord nie, synde ek so ooglopend gebreinspoel is en nie kan ingee a
2013-04-15Hallo Henk
Baie dankie vir jou belangstelling.
Die meeste mense beleef versinsels as werklikhede, en die samelewing beskou dit as voortreflik.
Vriendelike groete
CM
Angus2013-04-15Die pot verwyt die ketel. Francois Williams se houding tov die dikkop afrikanerosaurusse sal in der ewigheid nooit verander nie, nou waarom moet hierdie dikkoppe se houding dan ten opsigte van hom verander? Net omdat hy swart is en hulle wit is?
2013-04-15Beste Chris,
Ek kan net beaam: In dié dag sal die HERE die inwoners van Jerusalem rondom beskut, en die struikelende onder hulle sal in dié dag wees soos Dawid, en die huis van Dawid soos 'n hemelse wese, soos die Engel van die HERE vo
Angus2013-04-15Beste Wouter
Dis waar, Willie se paragraaf kommunikeer uitstekend en baie beter as die "Engelse" paragraaf. Afrikaans en Engels is beide Germaanse tale wat in Suid-Afrika naas mekaar funksioneer saam met nog ander inheemse tale. Om te kan kom
2013-04-15Ja, so 'n verkyker is straks bietjie swaar om sonder die ruimtespieël te gebruik. Die bietjie ekstra vergroting help nogal as mens na die maan kyk, of om dubbelsterre te onderskei, maar jy is natuurlik reg dat die grote van die lens belangriker is.
Angus2013-04-15Beste Hans,
My motor se knormoer wou nie meer knor nie. Hulle het toe vir my 'n nuwe knormoer, verpak in 'n groot doos, gestuur.
Groete
Angus
Henk Seymore 2013-04-13Hallo Hans
As ek jy was sou ek my glad nie dat "anglisismiese missprekery" my pla nie. Doen vir jouself iets vir 'n verandering. Google "Language is not transparent" en jy sal uitkom uit by 'n konseptuele kunswerk oor taal en
Henk Seymore 2013-04-13Hallo CM
Amper almal buite "die hof" is spoggerig onkundig oor waarheid wat lieg, ja, dikwels, maar nie heeltemal almal nie. Google gerus "Het vierde man" en kyk die fliek op die internet. Die Nederlandse skrywer (Verhoef as e
Emma Huismans2013-04-13My eerste reaksie hier: "Breek me de bek niet open"! Iemand wat sy eerste voet pas in 1992 - let wel- op "Afrikaner" - bodem sit - beledig deur 'n boek soos The UnDutchables, kenner van die verskil tussen Rotterdammer en &n
2013-04-13Nederlands 'n non-entiteit? Onsin.
Terwyl dit wel so is dat daar verskillende dialekte binne Nederland gesproke word, bestaan daar, nes in Afrikaans, 'n gestandaardiseerde vorm van die taal - Algemeen Beschaafd Nederlands, of die meer polities korrekte
Panda2013-04-13Brianvds — Wat jou navraag oor die verkyker betref. Ek gebruik 'n 9x63. Die vergroting (9) is vir dié doel natuurlik van minder belang as die vermoë om lig te versamel d.w.s. die grote van die lense (63). Die heel belangrikste is natuurl
2013-04-13Helaas, die taal- en kultuuragtergrond kan nie so maklik reggestel word nie, soos Happy Sindane gedemonstreer het.
In ieder geval, as ek om my rondkyk sien ek 'n ryke diversiteit van kleure en kulture wat in die reël heeltemal goed oor die w
2013-04-13Jy moet Douglas Adams lees: witmuise is in der waarheid in beheer van die aarde. Hulle het hom spesiaal laat bou as superrekenaar om uit te vind wat is die vraag op die antwoord. En die antwoord is 42.
2013-04-12Hello Cornelius
Marc Goodacre sien Romeine 9-11 in baie dieselfde lig as jy, maar sy gevolgtrekking is ietwat anders as joune. Israel se verlossing kom uiteindelik wanneer hulle Paulus se boodskap van Jesus aanvaar as die waarheid. Judaïsme is
2013-04-12Hello Jaco
Ek kan myself maar net nie help nie, wees maar geduldig asseblief. Jou stelling: "Die Ou Testament noem 'n Sabbatsmyl as maksimum afstand. Jesus met sy skare was meer as 'n Sabbatsmyl afstand buite die dorp toe hy gepreek en genees het op
George2013-04-12Selfs 'n blinde kan "sien" wat hier aan die gang is. Regter Pretorius probeer haar kanse om 'n bevorderingspos te kry verbeter. Ek wed haar R10 dat dit nie sal slaag nie. Nie net haar taal nie maar haar velkleur is verkeerd. Dit help haar totaal
Johannes Comestor2013-04-12Die Afrikaanse Taalraad behoort die moed van sy oortuiging te hê om Engels en die ANC as die twee hoofbedreigings van Afrikaans te identifiseer en aan te dring op Afrikaans wat so vry moontlik van onnodige Engelse woorde en anglisismes gehou word.
2013-04-12Hallo Trienie
Ek verstaan wat jy bedoel.
Ek wonder egter of "tersyde geplaas" die regte boodskap dra.
"Tersyde stel", verdoem deur eenkant gesit te word, geen ag gee op nie.
"Tersyde&qu
2013-04-12Hello Jaco
Ek het begin skryf aan die volgende en het eers besluit om dit nie te plaas nie. Ek plaas dit nou maar vir wat dit werd is ... het my lank genoeg besig gehou. Ek vra verskoning vir die belediging ('village atheist') jou toegesê in 'n vor