Of het dit? Disinformasie het dalk nuwe afmetings aangeneem, maar ten minste lees man dit nie jare later êrens in 'n dokter se spreekkamer nie...
Is alles egter disinformasie op Google..? Ek het die afgelope weke na RSG-eksperts oor SAR geluister, met voorstedelike legende spesialiste van verskeie SA akademiese roomkoeke, internasionale mediaberigte gelees en die uiteenlopende weergawes vergelyk! Rsg, is voorstedelike legende koning in Sa!!!
Hans


Kommentaar
Ai Hans, hoe kan dot dan wees?