Seleka en Bozize se diktatorregime het al op 13/1/2013 ooreenkoms geteken dat Bozize van mag afstand sal doen, dus geen staatsgreep nie! Dus, waarom was SANW-soldate daarna ingestuur om 2 diamantmyndorpies te ontset, wat al in Des 2012 deur Seleka oorgeneem was en uit produksie geplaas was? Bozize het in 2003 met staatsgreep in beheer gekom! Hy het ook nie 2007 ooreenkoms met Seleka nagekom tov etniese diversiteit in sy regering nie! Hy het aangegaan soos diktator om eie ras/ etniese groep alleen te bevoordeel.
Volgens 13/1/2013-ooreenkoms word geen mynregteooreenkoms deur Bozize toegeken deur nuwe vredesoorkoms erken nie, wat Bozize met parlementêre 'dekreet' bevestig het, toe hy ook sy eie regering ontbind het! Wat de hel het Sa te make in binnelandse politieke ooreenkoms van vreemde land?
DA se slaprug- politici doen al 2 maande niks aan dit, het hul ook 'sakebelange' in SAR?
Hans


Kommentaar
Vrystaatse soldate veg vir afrika...hulle is die nuwe dewets...of is dit dewetters...