Kommentaar

Ek glo ...

2013-04-24 Dolf, net omdat jy dit veronderstel, beteken glad nie dat dit waar is nie - allermins ... jy het duidelik geen respek vir ander se geloof, of oortuigings nie ... jy is erg vyandig; ook nes Satan enige hart onder sy aanklag sal kruisvra ... hoekom moet ek

Die effek van Spiritualiteit op Godsdiens geskiedenis

2013-04-24 Hallo Wouter, Ek wonder waarom jy McCulloch aanhaal terwyl ons Williams se kommentaar bespreek het, om sodoende te probeer om te weerlê wat ek gesê het? Duidelik is Williams se afleiding van die feite soos dit selfs deur die bevooroordee

Sam Woulidge's Confessions of a Hungry Woman

Anita Steenkamp 2013-04-24 My lekkerst ete was by Summerfields toe Lienkie nog die chef daar was, Springbok. En dit van iemand wat gewoonlik wildsvleis haat

Ek glo ...

2013-04-24 Wouter, Ek poog geen "oplossing vir die probleem" te bied nie. Ek leef my hart in die vrede, vreugde en geloof wat ek daarin ontvang. Ek het absolute agting vir enige ander se geloof en/of ongeloof. My protes is egter dat waar jy j

FW de Klerk en die Afrikaner

2013-04-24 Wouter, Dis ongelukkig ook waar dat diegene wat jou gesindheid huldig, hulself vergryp het en meer as twintigduisend weerlose vroue en kinders hier aan Mzansi in konsentrasiekampe vermoor het. Die geskiedenis is tog onbetwisbaar en duidelik hieroor.

Ek glo ...

2013-04-24 Cornelius Ek moet jou toegee dat dit ‘n vernuftige, bykans ongesiene, “side-step” van jou kant af was om die direkte vrae van my aan jou te vermy. Jou terloopse verwysing daarna haal ook nie die paal nie. Ek hoor die “Kings&rdqu

Ek glo ...

2013-04-24 Hello Cornelius Hoeveel makliker en meer sinvol sal dit nie wees as jy Dolf nie kon antwoord as volg: 1. Ek glo dat Jesus as mens gesterf het vir my sonde en dat geloof in hierdie daad die enigste weg is na saligheid. 2. Die Jood, die Moslem, die Boedd

Taalkanker

Jan Kruger 2013-04-24 Nogal interessant, toe ek in die 1970's begin vertaal het (jaarverslae, ens, is aan my vertel dat Afrikaans gaan "verdwyn"). En dit het stelselmatig wel gebeur. Die JSE het jare gelede besluit dat jaarverslae nie meer in Afrikaans gepubliseer ho

Ek glo ...

2013-04-24 Dolf, As ek moes, dan sou ek in die liefde en genade van onse HERE seg dat die Evangelie, my diens aan God is. Dis wel waar dat ek die Evangelie, sinkreties en afsonderlik met elke ander Godsdiens deel. Die HERE, het alles geskape; ja, selfs Al d

Ek glo ...

2013-04-23 Hello Cornelius,    Daar is geen sprake van 'insigte' wat ek sou kwansuis sou bereik het. Die oplossing van die probleem waarmee jy kom is nie 'n antwoord nie, ek weet nie wat is nie.    Pluralisme is die naaste wat ek daaraan geko

Nota: hoekom Geskiedenis?

2013-04-23 Hello Jaco    Geskiedenis is nie net 'one thing after another nie'.    Al daardie datums wat jy so aframmel is nie net datums nie en is elke een gekoppel aan 'n waarde oordeel en nie een 'n neutrale datum nie.    Neem 2

Margaret Thatcher: 'n Persoonlike oorsig en huldeblyk

2013-04-23 Hello Jaco,   Hier is te veel om oor te verskil en is dit skokkend dat jy nie die verwantskap tussen apartheid en ongelykheid sien nie en verkies om veel eerder 'n staat van ongekunstelde land arbeiders daar te stel wat buite die ekonomie funksione

Taalkanker

2013-04-23 Wel, As Willie se stukkie aanvaarbare Afrikaans is kort iemand se taalkanker chemo ... Nogtans interessant. Dankie

Om oor 'n kimlyn te treur

2013-04-23 Oulik geskryf!

FW de Klerk en die Afrikaner

2013-04-23 Hello Hierdie is 'n donker gesprek en waaraan ek geen ondersteuning kan bied nie en alhoewel dit uiteindelik moontlik is om jou duidelik te sien Cornelius is dit onaanvaarbaar wat jy vergestalt. Daar is geen manier wat bogenoemde positief aangeb

Die effek van Spiritualiteit op Godsdiens geskiedenis

2013-04-23 Hello Kobus   Soos ooreengekom, is daar ooreengekom om te verskil maar is jy te kras met jou ontleding van my stelling van 'verwerping'.   Dit was die inleidende gedagtes tot die eindpunt van wat my brief se doelstelling was, naamlik da

Taalkanker

2013-04-23 Taal is nes kleding; 'n mens dra dit gepas. Dasse, pakke en hoede word nie meer in die kerk gedra nie (met respek - behalwe die Hervormers wat ek ken). In die hooggeregshof is die drag steeds stoer en formeel. In 'n rietkroeg iewers op 'n Mosambiekse se s

Die effek van Spiritualiteit op Godsdiens geskiedenis

2013-04-23 Hello Kobus   Met die volgende aanbieding volg ek die Blackwell Companion to Judaism (Jacob Neusner and Alan Avery-Peck) (Location 495-539 en net gefokus op die belangrikste temas).   Die Bybelse weergawe van die oorsprong en vroeë gesk

Ek glo ...

2013-04-23 Beste Chris, Baie dankie vir jou sinvolle kommentaar. Dis sekerlik baie duidelik uit "Dolf" se affronteerdery en onthutste nyd hierbo, dat jy reg is. Jy skryf ook: Dit is ook 'n benadering wat nie noodwendig gaan lei tot beter verhoudin

Nota: hoekom Geskiedenis?

2013-04-23 Jaco, as ek mag aanbeveel: begin met 'Kind of Blue'. John Coltrane en Cannonball Adderley se bydrae op hierdie album maak dit 'n onvergeetlike ervaring. Chris

Ek glo ...

2013-04-23 Hello Cornelius Een van die grootste probleme waarmee Christendom teen te staan gekom het was om te verduidelik hoekom hulle godsdiens en geloof beter is, en 'n groter aanspraak op die waarheid het as ander gelowe. Soos met kultuur, het godsdiens van ver

Taalkanker

Angus 2013-04-23 Beste FMarx, Sjoe! ek weet nie waar om te begin nie. Kom ek begin deur dankie te sê vir hierdie bydrae.  Ek het êrens Willie se gewraakte bydrae as oordrewe bestempel; daarmee het ek egter bedoel dat hy oordryf het ter wille van Jan R

fokken / kweken / telen | VRT-Taalnet

Angus 2013-04-23 Beste Hans Die mens is maar een van vele aapspesies; waarom wil jy onderskeid tref? 

Fok, fokken vs neuk, neuken? Jan Rap

Angus 2013-04-23 Beste Hans, Ek kan nie mooi uitmaak of jy bang is vir fokken anglisismes, en of jy wil hê dat taal opgeneuk moet word met woordeboeke en taalreëls nie.   Nog iets: Afrikaans is 'n volwaardige taal en is sy eie dak. Fok Nederlands.

Ek glo ...

2013-04-23 Cornelius Ek is jammer ek moet dit só stel maar jou kop kap aan soos 'n listerenjin wat se “timing” uit is. Jy sê “Ek glo dat God, self geloof in elkeen se hart bewerk, asook die aard daarvan bepaal” en ook “

Nota: hoekom Geskiedenis?

Jaco Fourie 2013-04-23 Beste Chris Jy het 'n punt hierbo beet om aan te herkou.  Ek sal ook poog om Miles Davis se musiek in die hande te probeer kry om jou waarneming daarvan te kan deel. Beste wense Jaco Fourie

FW de Klerk en die Afrikaner

2013-04-23 Beste Duitswester, Baie dankie vir jou ondersteuning! Sjalom, Cornelius

Die effek van Spiritualiteit op Godsdiens geskiedenis

2013-04-23 Hallo Wouter, Ja, ek verskil. Wat die Jupiter gesprek aanbetref, is dit juis jou sielsgenote wat weens hulle verknogtheid aan hulle sekulêre dogma daaromtrent weier om my kant van die saak te probeer insien – jou kritiek slaan hulle du

FW de Klerk en die Afrikaner

2013-04-23 Beste Jaco Baie dankie vir jou betekenisvolle kommentaar. Ek het geheel ooreenstemming met jou daarin. Ek het ook reeds in menige bydrae hier daarop gewys, dat die Nasionale Party Afrikaners se anderhaat, die term Afrikaner en Boer gekaap het.

Ek glo ...

2013-04-23 Amen broer Faasen!... mag naast'liefde, onse lieflike Allah se wil geskied...  Assalamu 'Alaikum, Cornelius

Ek glo ...

2013-04-23 Wouter Dis werklik jammer dat jy nog nooit voorheen kon agterkom, ek ook onder meer glo dat alle weë (geloof of ongeloof) teen die Berg op (in die lewe) na dieselfde Piek - ons almal se Almagtige Lewende Skepper - lei nie. Elke Godsdiens staan

Pittoresk

Hugo Van der Merwe 2013-04-23 Ek sit hier in die buiteland. In Florida, in die vreemde bedompige warmte van 'n land wat nie Afrikaans praat of verstaan of voor omgee nie. Fast-food alles en on-demand orals. Hierdie gedig het my laat verlang en, vir 'n oomblik, tuis gebring. Dankie

Nota: hoekom Geskiedenis?

2013-04-23 Hello Jaco Ek dink Miles Davis se musiek kan die wêreld 'n beter plek maak. Die feit dat omtrent niemand na hom luister maak vir my geen verskil aan die kwaliteit van sy musiek nie. Ek sluk nie heeltemal jou storie dat geskiedenis vir jou omtrent d

Sam Woulidge's Confessions of a Hungry Woman

Lezel Barnard 2013-04-22 Ek is absoluut mal oor die titel van hierdie boek!  Bykans onmoontlik om mens se gunsteling ete uit te sonder ... daar is net te veel! Ek onthou die heerlikste wonderlikste geregte by Die Gaatjie in Paternoster, die lekkerste vis en chips in Kalkbaai

Margaret Thatcher: 'n Persoonlike oorsig en huldeblyk

Jaco Fourie 2013-04-22 Beste Wouter   My persoonlike siening oor die ekonomie is vir suiwer ras-ge-integreerde kapitalisme. Jy skryf: “Ongemaklik soos dit ook al mag wees om te hoor, het apartheid direk hierdie ongelykheid veroorsaak en is dit 'n groot uitdagin

Ek glo ...

2013-04-22 Hello Cornelius,    Daar bevestig jy toe tog die 'Een God' idee.    Sonder om jou daarop te wys dit was my formulering van jou standpunt van die begin af.    Nou bevestig, met die een God met talle name:   

Vir Duitswester en Wouter oor Jodehaat

2013-04-22 Hello Jan   Verskoning, ek het nie jou kommentaar gesien nie en het nie doelbewus nie daarop reageer nie.    Ek kan volg wel jou stelling van 'n duidelike identiteit en hoë prestasie volg en was van plan om binnekort 'n tweede brie

Oor Afrikaans: kamaan smile, vir Jan Rap

2013-04-22 Hierdie is een woord, pragtig:    nai, mêrim  toe, toe smile  kyk daar  ons tentjies is vol happiness gepaail. Verstommend oor hoe goed dit werk.  Ook Woody Allen:    Eternity is a very long t

Die effek van Spiritualiteit op Godsdiens geskiedenis

2013-04-22 Hello Kobus,    Dit is inderdaad so, daar is geen poging van beide se kant af om die ander te oortuig nie en is dit ook so dat ons nog nooit in akkoord was nie, net soos beide die ander se argumente aangebied onaanvaarbaar vind.  

Ek glo ...

kobus faasen 2013-04-22 Broer Henn, assit by geloof kom en daars nie naasteliefde nie, dan issittie g?oof nie. Enige diskriminasie is onversoenbaar m´t Skepp´rliefde. Groete Kobus Faasen
Top