2013-05-02Liewe Maya,
Ek het leer lag vir Francisco die Nar, Al Debbo, UmFanus (Rautenbach), Anton Goosen (hy lewe nog),... (sien, ek is deel van die geslag vandag wat sukkel om als te onthou - ook maar vol vergete).
En o ja, ek lag ook deesdae meestal vir my
2013-05-02Dagsê Jan,
Dit laat 'n mens stom hoe veral Protestante organisasies, swyg oor die moord en doodslag van ons wit Afrikaners.
Na hul hanskakie-apartheid dwepery van die preekstoel vir geslagte lank, het die VIER SUSTERS deesdae, waarskynlik hul
2013-05-02Kobus de Klerk,
Dis 'n groot verligting dat jy my hierdie keer minstens korrek aanhaal, en ek waardeer ook jou werkende skakels na my bydraes ter sprake.
Ek herhaal my sin in die volgende deur jou: ...hy [Cornelius] sê mos aan Dolf dat hy &lsq
Ronel Gill2013-05-02Die grootste nagmerrie ervaring by ‘n dokter vir my was die ginekoloog, met my eerste ‘inwendige’ swangerskap ondersoek. ‘n Nagmerrie vir enige vrou, maar gelukkig is manlief in die wagkamer en kan ek net my arm oor my gesig
2013-05-01Chris,
Dankie vir jou eerlikheid.
Ek stel dit egter duidelik aan jou dat ek myself nog altyd verantwoordelik gevoel het en met die grootse moontlike omvang, enige vrae omtrent my aansprake geantwoord het.
My antwoorde is egter beslis nie dit wat
2013-05-01Hello,
Verskoning vir 'n fout wat ingesluip het met die verwysing na Nadine Gordimer. Gordimer se opstel was in die Mei uitgawe 2012 van die New York Review of Books en is haar datum vermeng met 'n opstel deur Joshua Hammer wat in April 201
2013-04-30Dowwe Dolla is skerp en baie snaaks. Leon Shuster is partykeer wreed en ek glo nie hy ontvang so goed wat hy uitdeel nie. Nico Nel is 'n meester en ek onthou 'n Van Pletzen wat ook baie snaaks was. Jan Spies se stories is wenners en Kasp
2013-04-30Hello Wouter
Hierdie twee bydraes is seker nie volledig nie, noem nie al die verskillende sienings omtrent minimalisme, byvoorbeeld, in ag nie, maar belangrik, raak 'n paar punte aan wat wys dat die geskiedenis van Israel, en die Ou Testament in besonder
2013-04-30Mooi Herman. Terloops, dikwels is dié wat die image nastreef, die lang hare, toutjiesbaard, Cato-brilletjie en klere vol kolle juis die wat iets nastreef wat hulle nie is nie maar graag wil wees. Daar is wel die ware virtuose wat so lyk
2013-04-30Cornelius, ek probeer niks bemiddel nie, en ek is ook glad nie onpartydig nie. Ek stem saam met Dolf en Wouter dat jou idees 'n mengelmoes is wat op geen samehangende of sinvolle manier bespreek kan word nie. Niemand kan vir jou v
2013-04-30Hello Kobus
Dankie dat jy baie duidelik kon sien dit was tong in die kies....
Dit was presies die bedoeling.
Daar was mos verskil, elkeen het sy stellings op die tafel gesit, en ek haat jou mos nie?
Daarom d
2013-04-30Hello
Onse dowwe dolla, Jaco(lina), het nog nie 'copy&paste' heeltemal baasgeraak nie, want die bronne waaruit daar geput word het die volgende kwalifisering:
Forward Looking
Unemployment, at 27% in 2012, s
2013-04-30Hello Cornelius,
Wouter is my naam, my werklike aanspreek en noemnaam, by daardie naam roep my vriende my, my ouers my, my kollegas. Dit verg dus nie dat jy dit moet skryf as "Wouter" nie. Jou bedoelings daarvoor is red
2013-04-30Jaco,
Nog steeds malende in die warrelwind van jou veergewig stellings. Die toets is wat dit is wat die werklikheid is en daarom sal die National Development Plan voorrang geniet bo jou duimsuig syfers waarmee jy hier vorendag kom.
&
Maya2013-04-30
Wie is Lili Radloff? Ek weet ook nie wie Piet Croucamp is nie. Ek weet wie Steve is. Met wie gaan Steve nou uit? Miskien hou Lili van popsterre.
;-)
Jaco Fourie2013-04-30Cornelius.
Die verskil tussen jou en ek, is 'n verskil in klem waar ons prioriteite lê, mbt die Afrikaner.
Buite S.A. en Namibia sterf die konsep van 'n Afrikaanse taal, volk en kultuur mettertyd. Dis 'n gegewe dat Afrikaners wat i
Piet Croucamp2013-04-30Hofmeyr se stelling dat hierdie kontinent hom en sy voorouers niks gebied het nie is maar net weer bewys van sy nydigheid jeens swart mense. Hy is 'n politieke verpesting wat empaties is jeens regs-reaksionere politiek. Hy is die tipe wat die rassisme van
Jaco Fourie2013-04-30Dagse Wouter my Gabba,
Jy skryf -- We: "Jy soek vir 15 miljoen werksgeleenthede terwyl die wat die beplanning doen 'n mikpunt van 11 miljoen het".
Shame. Indien jy deeglik lees, en daai bril nie skeef op jou neus laat si
2013-04-30"Wouter",
Soos reeds aangedui is jou sogenaamde werklikheid 'n klakkelose napraat, selfs van die ewe verskuilde "Dolf".
Derhalwe moes ek jou ongelukkig reeds uitwys as 'n gebreinspoelde lakei vir die k
2013-04-30Chris,
As enigeen 'n vraag vra, en ek die moeite doen en antwoord, my antwoord dan blatant geïgnoreer word en daar op eentonige en vervelige reëlmaat voortgegaan word met allerlei spot en belediging deur die sogenaamde belangstellende e
2013-04-29Cornelius, jou aanval op Dolf en Wouter is onredelik en ek is seker as jy terugkom later dat jy dit sal kan erken. Gee jouself 'n breek. Ek stel voor, met of sonder die hulp van jou "Tuinier", dat ons knoffel plant oor hierdie brief van jou, elk
Jaco Fourie2013-04-29Ons emosionele Wouter het die volgende oor entrepreneurskap te sê:
Quote. “Almal is altyd gaande oor entrepreneurskap, dit is mos die manier hoe werk geskep word en alle probleme soos mis voor die son gaan verdwyn.
2013-04-29Wouter,
Ek besef daardie opmerking van jou hierbo na aanleiding van my fout is tong in die kies en skertsend, maar jy sal moet versigtig wees want daar is mense humorloos en desperaat genoeg, wat jou ernstig sal opneem en vir hulle sal so 'n aanm
2013-04-29Hello Cornelius,
Terwyl jy nou op dreef is verduidelik sommer hierdie:
In werklikheid is daar groter verskil in die vertolking van hul eie dogma op die ouderlingbank in jou kerk, as wat daar tussen Jood, Moslem, Hindoe,... of
2013-04-29Hello Cornelius,
Poog om 'n houvas op die werklikheid te kry waar almal wat nie saam met jou stem as 'gebreinspoel' brandmerk nie.
Net soos jy 'gebreinspoel' gebruik, gebruik De Klerk 'spirituele intelligensie', die doe
2013-04-29Hello Jaco et al,
Dit is duidelik dat jy nie 'n idee het nie en klaarblyklik nie meer lus is vir kits antwoorde geput uit Wikipedia nie en is jy lankal al af van die onderwerp.
Ek gaan egter op die onderwerp bly en die volgen
Jaco Fourie2013-04-29Beste Cornelius
Jy skryf: "ek amper vir jou getik: KOM SOEN MY KAAL BOUDE...
Indien jou lyf so mooi lyk soos die gesig op jou avatar, sal ek meer as net dit wil doen.
Jaco Fourie
2013-04-29Jaco,
Jy tik: "Solank rasgedrewe werkreservering op die wetboek gewettig bly, gaan daar geen rede wees om 27 April te vier nie" (sic).
Nou ja Jaco, volgens selfs jou ook, het ons wit Afrikaners, geen rede om sa
2013-04-29En o ja Jaco, ek't nog nooit getwyfel omtrent die demokrasie waaraan ons hier in Mzansi deur FW de Klerk met sy vredesooreenkoms uitgelewer is nie.
Soos 'n wyse Amerikaner, James Bovard, op 'n dag in Ingels geseg het: Democracy is two wo
2013-04-29Beste Reusedwerg,
Baie dankie vir jou deelsaamheid.
Selfs al verdubbel 'n mens die syfers wat ek elders aangehaal het, bly die prentjie dieselfde.
Hoorsê is daar hierdie jaar glo meer as 'n mil
Jaco Fourie2013-04-29HeHe Wouter
Moet ek geëerd voel dat ek nou 'n titel in jou groet bygekry het, nl et al!
Weereens wanvoorstellings en veralgemenings aan jou kant. Jy skryf die volgende oor almal wat jou aanvat en aanvaar hulle het net een bron van inligt