Kommentaar

Padveiligheid

susara 2013-05-09 Dit is so waar, motoriste kom glad nie die padreëls na nie. Hoe kan skoolkinders veilig by skool kom as daar nie by 'n stopstraat gestop kan word nie. Wat is 'n stopstraat dan en 'n zebrastreep?  

Oor Christendom, judaïsme en mohammedanisme

2013-05-09 Chris, Eintlik skrywe ons as gelowiges omdat dit vir ons heerlik is om oor God te getuig en Sy Waarheid met algar te deel en skrywe ons meestal daaroor ten spyte van julle, nie ter wille van julle, nie. Maar ek dink nie jy sal dit kan begryp nie.

Oor Christendom, judaïsme en mohammedanisme

2013-05-09 Beste Chris, nogmaals dankie... ek neem jou goeie raad in geheel ter harte... soos altyd, Namaste! Cornelius

Oor Christendom, judaïsme en mohammedanisme

2013-05-08 Hello Cornelius Jy moet tog seker kan sien dat KdK jou uitlok. Jy val nou al jare vir hierdie taktiek van hom en besef nie dat jy die lewensbloed is vir hierdie verwronge karakter. Hoeveel skade moet jy nog doen aan jou eie gees voordat jy besef dat KdK

Godsdiens sonder grense

2013-05-08 Dankie Angus, maar glo jy werklik ander se bewustheid buite jou ervaring is net fiksie?... beskou jy des moontlik selfs jou eie bewustheid as verbeelding?... kan ons verbeelding, blote verbeelding wees?... bestaan ons dan ooit regtig, of is dit als verbe

Oor Christendom, judaïsme en mohammedanisme

2013-05-08 Dankie Chris, geeneen sou dit beter kon stel nie... ek neem jou voorstel ter harte. Namaste! Cornelius

Politieke bewusmakingsbeweging

2013-05-08 Dankie Reusedwerg, jou kommentaar hierbo slaan ongelukkig en weereens die spyker presies op die kop. My pleidooi is eintlik ook maar net hipoteties. Dis juis Afrikaners met 'n Voortrekkererfenis wat my sal fusilleer vir my betoog vir 'n stukkie volksgrond

Die krag van ek weet nie

Jaco Fourie 2013-05-08 Beste Wouter,  Ek verwissel maar net 'n gedagte met betrekking tot jou laaste sin hieronder en nie met die doel om jou te beveg nie.  Jy skryf: "Wat ek nie geweet het nie, was hoe om die werkloosheid hier en global die hoof te bied

Ek en my voorvaders by die kampvuur 15000 jaar gelede

2013-05-08 Wouter, sonder te veel respek; die beskouing wat jy hierbo deel is ooglopend en grotendeels onderhewig aan Germaans. Jy tik dan self: "English French German Italian Dutch Esperanto Swedish Latin". Jou agenda dat die woord God, kamstig nie die ly

Manlike hoofskap?

2013-05-08 Dankie Trienie!

Verkiesing 2014 - weereens

Jaco Fourie 2013-05-08 George, Indien aan jou wense voldoen word, sal die ANC baie baat daarby vind .  Die meerderheid bruinmense stem tans nie vir die ANC nie, wel DA in die Weskaap.  Hoe meer verdeeld die opposisie word, hoe langer gaan die ANC in bewind bly, ni

Skepping, ewolusie, intelligente ontwerp, en soos gewoonlik, taal en waarheid

2013-05-08 Thomas: 1. Een van my "troetelgelofies"  is dat bewerings eers deur middel van wetenskaplike metode ondersoek en bevestig word. 2. Ek sê "iets" of "een of ander vorm van intelligensie", en ek bedoel dit in die bree

Die tradisionele Christelike godsdiens en teologie in die greep van ’n verouderde paradigma: diagnose en prognose

2013-05-08 Dagsê Sakkie, Wat ’n heerlike ervaring om jou weldeurdagte en goed beredeneerde stuk te lees. Dit behoort voorgeskrewe leeswerk vir elke kind (en grootmens) te word. Groetnis Stanley van den Heever

Angus Buchan en sy Might Men: Cornie Groenewald reageer

2013-05-08 Dankie, Het die artikel baie geniet.

Ek en my voorvaders by die kampvuur 15000 jaar gelede

2013-05-08 Hello Angus,    Baie dankie vir jou kommentaar en moet ek bevestig as dit nie vir jou skrywes was oor die onderwerp hier nie, sou ek dit nie geplaas het nie, want ek hou nou 'n oog oop vir artikels wat linguistiek aanspreek en het met die lees

Verandering van geluk

2013-05-08 Oulike stukkie! Sou 'n foto of 2 saam dit waardeer het ...  

Facebook is 'n teistering!

Reusedwerg 2013-05-08 Ek het al 'n paar bekgevegte op die lyf geloop met my siening van die bakkiesboek. Ek weet nie hoe dit werk nie en ek stel werklik  nie belang nie. Ek het al van die familie gevra om foto's waarop ek verskyn asseblief nie op die bakkiesboek te sit ni

Oor Christendom, judaïsme en mohammedanisme

2013-05-08 Cornelius, daar het jy dit nou, jou antwoord van Chris. Julle outjies verdien mekaar en is so dieselfde. Beide in 'n hoek en die geswets is al wat oorbly - met die verskil dat jy baie graag teem en kerm ook boonop. Die ironie en komiese is dit - Chris

Richard Holloway: Looking in the Distance

2013-05-08 Aardeland! Johannes C, Ek geniet jou skryfstyl, soos altyd, maar sommige van hierdie boeke wat jy lees stem mens negatief en depressief. Voorwaar is hierdie mense wat moet heengaan se grafte koud sonder God en Sy heerlikheid. Wel, tenmins

Philip R Davies: Memories of Ancient Israel: An Introduction to Biblical History--Ancient and Modern

2013-05-08 Hello Duitswester,    Tot later dan.    Moeilike aspek hierdie waar dit moet aanvaar word dat 'n persoon nie in debat wil verkeer nie, maar sonder twyfel respekteer ek jou wense in die verband en is dit goed so.  Dit word nie

Skepping, ewolusie, intelligente ontwerp, en soos gewoonlik, taal en waarheid

Angus 2013-05-08 Beste Dolf, As 'n mamba jou pik belowe ek jou sal bid nie help nie, ook nie 'n koper slang op 'n paal nie. Slegs 'n dokter kan jou red en dit ook as hy feitlik onmiddellik behandeling toepas. Moet maar nie te veel op bid staatmaak nie, dit sal jou suur b

Ek en my voorvaders by die kampvuur 15000 jaar gelede

Angus 2013-05-08 Beste Wouter, Dankie vir hierdie interessante inligting. Professor Mark Pagel van die Universiteit Reading doen ook navorsing hieroor. Ipv te vertrou op slegs gemeenskaplike klanke tussen woorde, maak hy gebruik van statistiese modelle. So oorkom hy di

Philip R Davies: Memories of Ancient Israel: An Introduction to Biblical History--Ancient and Modern

2013-05-08 Waar jy tien Jode het, het jy elf opinies. Dit was nog altyd so. Ek gaan nie op 'n groot skaal deelneem aan gesprekke rondom Israel, een, twee of meer staat-oplossings nie, dit vat genoeg tyd net om dit te lees wat ek wel lees, bv Israel Hayom se artikels

Skepping, ewolusie, intelligente ontwerp, en soos gewoonlik, taal en waarheid

2013-05-08 Hmm, smaak my half ons mense is intellektueel so plek-plek uit ons liga uit. So al asof daar dinge aant gang is was ons nie verstaan gaan kry nie. So half soos 'n witmuis nie gaan verstaan hoe 'n selfoon werk nie. Sê maar net. Duitswester

Skepping, ewolusie, intelligente ontwerp, en soos gewoonlik, taal en waarheid

2013-05-08 BrandSmit Soos die reaksies wat jy ontvang het, blyk dit die algemene opinie te wees dat jy kan glo wat jy wil. Of dit nou die waarheid is wat geglo word of nie, blyk nie van belang te wees nie. Volgens my is die Waarheid al reeds aan ons geopenbaar et

Manlike hoofskap?

2013-05-08 Hello Trienie Daar moet seker maar meer as een goue reël wees. Jou “wie homself verneder sal verhoog word” is een wat ek al gehoor het, maar nie besef het dit is gemaak van goud. Wil jy nou meer, Nietzsche se slaafmentaliteit verhef

Skepping, ewolusie, intelligente ontwerp, en soos gewoonlik, taal en waarheid

2013-05-08 Hello Hephaestus Om 'n intelligente ontwerper voor te stel is minder van 'n oplossing as wat jy dalk mag dink. Wie is agter die intelligente ontwerper en wie was voor die ontwerper van die intelligente ontwerper? Op watter stadium was daar 'n skepper en

Oor Christendom, judaïsme en mohammedanisme

2013-05-08 Cornelius, dit is net as jy KdK ernstig opneem dat jou vraag aan my 'n antwoord verdien. KdK se opinie dryf soos 'n droë drol hier op LitNet omdat dit gereeld deur iemand droog geblaas word. Dis nou tyd om hom te laat water trek en sink.  

Swak Afrikaner-gene

2013-05-08 Ek blaas nie my eie beuel nie...geensins nie...jonge juffies staan tou in elk geval om dit namens my te doen...praat met hulle...of met my hand...

Oor Christendom, judaïsme en mohammedanisme

2013-05-08 Tja, Cornelius, jy is omtrent in 'n hoek - is dit die beste wat jy kan doen? Patetiese pogings tot verdagmaking met irrelevante en verdraaide bewerings? Jy besef dit seker nie, maar sulke optrede van jou kant bereik nie wat jy wil dat dit moet nie, maa

Godsdiens sonder grense

Angus 2013-05-07 Beste Cornelius, Ek hoop nie die wetenskap vorder ooit so ver nie, want dan is daar mos niks vir ons om verder te ondersoek nie. Bewussyn buite die brein? Waar was jy voor jy 'n brein gekry het? Binne 'n fiktiewe verhaal is alles moontlik; kyk dan hoe J

Skepping, ewolusie, intelligente ontwerp, en soos gewoonlik, taal en waarheid

Angus 2013-05-07 Beste BrandSmit, Jy kan mos glo wat jy wil, dit sal niemand hinder nie. Jy kan selfs in Jesus Christus glo, of dat die maan van kaas gemaak is, of dat die vrou van 'n man se ribbebeen gemaak is.  Solank jy nie dit wat jy glo aan my kinders as die

Politieke bewusmakingsbeweging

2013-05-07 Hello,    Huidiglik lees ek weer Isaiah Berlin en het die volgende idees my oog gevang:   Berlin verwys na Herder en is hierdie 'n brief in die kleine gebaseer op Berlin se idees:    Die Utopie van die Volk, gebaseer op gron

Oor Christendom, judaïsme en mohammedanisme

2013-05-07 Is daar 'n man op die maan? 

Versoek aan Cornelius Henn

George 2013-05-07 Cornelius, jou reaksie word hoog waardeer. Ek hoop almal op SêNet neem kennis van wat jy meedeel. Ek is gelukkig met jou antwoord en reageer eintlik huiwerig op sekere sake wat jy opper, want die oorheersende gevoel wat ek by jou wil laat is dat

Philip R Davies: Memories of Ancient Israel: An Introduction to Biblical History--Ancient and Modern

2013-05-07 Hello Duitswester, Chris et al,  Die volgende as nog 'n opstel wat my aandag getrek het, die keer uit die New York Times, die filosofiese afdeling.    Duitswester dit kan wees dat die volgende moeilik sal afgaan by jou - dit sinspeel w

Skepping, ewolusie, intelligente ontwerp, en soos gewoonlik, taal en waarheid

George 2013-05-07 BrandSmit, Hallo, dis aangenaam om jou te ontmoet - vat vyf. In jou laaste paragraaf definieer jy jouself as 'n uiterste pessimis. Laat ons liewer na die res van jou brief kyk. Ek is entoesiasties daaroor. Na al die KdeK's aan die regterkant en

Philip R Davies: Memories of Ancient Israel: An Introduction to Biblical History--Ancient and Modern

2013-05-07 Hello Chris,    Baie dankie vir jou uiteensetting.    Hello Chris, Duitswester et al,    Hier dan  'n argument wat die bestaan van Israel soos dit nou daarna uitsien bevraagteken. (Indien ek dit reg lees). Soos opg

Skepping, ewolusie, intelligente ontwerp, en soos gewoonlik, taal en waarheid

Thomas 2013-05-07 BrandSmit   Dit staan elke ou vry om te glo wat hy/sy wil. Ek glo bv die Bulle gaan die Super 15 wen. Tot tyd en wyl jy iets kan formuleer wat volgens die wetenskaplike metode ondersoek en bevestig kan word, gaan dit bloot jou persoonlike troetelg

Werkersdag in 'n onsekere tydperk

2013-05-07 Hello Jaco,    Op 'n punt van orde, daar is baie waarvan ek dalk beskuldig kan word, maar glad nie dat ek jou onder persoonlike beledigings toegegooi het nie. Indien jy daarmee volstaan dan is daar werklik niks meer van my kant wat ek aan
Top