Kommentaar

Ons swerftog deur die ruimte (vir Angus, Panda, Chris en almal met harte)

Angus 2013-05-16 Beste Cornelius, Baie dankie hiervoor. Dit kom beslis op my ipod vir daardie lang rit een van die dae deur die Karoo. Groete, Angus

Christene is soos honde

Angus 2013-05-16 Beste Dolf, Dis mos waarvoor jy daar is; om my uitertse (sic) beperkte kennis aan te vul.   Uitertse groete, Angus

AfrikaBurn 101

2013-05-16 Baie goed geskryf!

Christene is soos honde

2013-05-16 Angus, Goeie raad: As jy totaal en al NIKS van iets af weet nie, bly eerder stil. Indien nie, loop jy die gevaar (soos jy wel doen met jou skrywe hierbo) om die lesers se aandag te vestig op jou uitertse beperkte kennis (indien enige) van die onderwerp

Oor Liefde, liefde ... en honde

2013-05-16 Ek verstaan Jaco...

Oor Liefde, liefde ... en honde

2013-05-16 Jaco, ek dink jy moet miskien bietjie meer sorgvuldig lees. Ek het nie 'n saak met Cornelius se opinie oor my as persoon, nie. Ek het 'n saak met sy lasterlike uitlatings oor die HERE, die Woord. Daar is talle gevalle waar hy my persoonlik probeer bele

Resensie: Lien se lankstaanskoene

2013-05-15 Ek het die fliek gesien en baie geniet. Die spel was deurgaans puik en die storie (alhoewel voorspelbaar)  is met deernis en groot passie vertel. Bravo!

Christendom, die oudste ware Godsdiens

2013-05-15 Tot vervelens toe en komende van die werf se infernale oorlogshond homself, die ou grote Kobus de Klerk (soos hy graag na homself verwys), 'n mens eintlik net jammer kan voel vir die arme mens se sieklike drang vir aandag met allerlei omstredenheid en haa

Manlikheid en die gesin

2013-05-15 Beste Trienie,   Dis baie maklik om ooreenstemming met jou hierin te hê; anders as 'n sogenaamde ware Christengelowige, waag jy immers om gelowige, ongelowige - en selfs  "agnostikus", sonder enige afsonderlike kwalifikasie daa

Verteerbare patriargie? Angus Buchan, die Mighty Men en manlikheid

Retha Faurie 2013-05-15 Nog iets, oor hoe verteerbaar Buchan se patriargie is: Jy moet verstaan alle geweld is nie fisies nie. Verbeel jou 'n konferensie waar vroue geleer word hulle is baas, hulle moet al die besluite neem en mans moet onderdanig wees. Al neem hulle g

Die tradisionele Christelike godsdiens en teologie in die greep van ’n verouderde paradigma: diagnose en prognose

2013-05-15 Hello prof. Spangenberg Ek dink dat hierdie een van die beste opsommings is van die probleme waarmee Christengeloof-/teologie te doen het in 'n moderne wêreld. Dit is duidelik dat die Augustiniaanse paradigma, wat steun op die vyf kernwaarhede van

Te groot vir jou skoene?

Nic Jacobs 2013-05-15 Pragtige storie!  Toe het slim sy baas gevang!.  Dit het my meer as een keer gebeur dat ek die hele pot mis gesit het.   Enjee

Oor Liefde, liefde ... en honde

Jaco Fourie 2013-05-15 Kobus en Cornelius Kan julle nog die dae onthou toe Anton Barnard en Afrikaan mekaar so aanhoudend gekyf het, dat dit naderhand sieklik geword het?  Vandag is albei geskiedenis. Nouja.  Julle twee se gekyf op mekaar is soortgelyk, en ek gl

Oor Liefde, liefde ... en honde

Angus 2013-05-15 'n Groot grap! Kobus dink 'n metafoor is 'n hond met af oor, en nou wil hy vir Cornelius leer wat dit is. Ha, ha!

Oor Liefde, liefde ... en honde

2013-05-15 Comestor, Ek dink jy is heeltemal verkeerd met jou stelling waar jy vir Wright aanhaal (wat van jou eie opinie vir 'n slag?) Die feit is dat die HERE Jesus Christus se hele bediening hier op aarde van daardie uitsonderlike Goddelike Liefde getuig he

AfrikaBurn 101

2013-05-15 Hey. Title is Oktober. The English translation comes out later this year.

Jaap Durand: Is die NGK 'n kerk vir die Afrikanervolk?

Johannes Comestor 2013-05-15 Jaap Durand se verwysing na Die Burger is foutief. Op Sondag, 12 deser, was daar geen uitgawe van hierdie koerant nie. Dit val op dat Durand hom heel aan die begin dadelik van die NGK distansieer. Waarvoor hy pleit, is die aanvaarding van die Belhar-bely

Steekhaarbrakkie

b van bruggen 2013-05-15 Was daar geen munisipale wet/verordening dat geen hond buite sy werf mag wees sonder 'n leiband nie?

Oor Liefde, liefde ... en honde

Johannes Comestor 2013-05-15 Deesdae word die klem by die vertolking van die Bybel dikwels op liefde geplaas. Dit was nie altyd so nie. In die Ou Testament is daar bitter min sprake van 'n God van liefde; eerder die teenoorgestelde. In die Nuwe Testament is dit veral Paulus wat

Hoekom viniel in die era van iPods, iPads en iPhones?

Reusedwerg 2013-05-15 Ek het met groot heimwee jou brief gelees. Ek het ook 'n versameling plate wat netjies gestoor word. Ek hunker baie keer om net weer na die musiek te luister wat ek het maar eendag wanneer ek groot is gaan ek vir my so 'n spoggerige draaitafel koop. Die p

AfrikaBurn 101

Dominick 2013-05-15 What is title of your book?

Die “Godboek”: nuwe gedagtegenereerder par excellence

2013-05-15 Duitswester na ek Francois se brief gelees het klink dit vir my of die "Godboek" weereens glad nie oor G_d gaan nie, maar oor die mens. Die mens se lui, selfsugtige en self-belangrike karakter kom sterk na vore. Die selfde lui en selfsugtige

Verteerbare patriargie? Angus Buchan, die Mighty Men en manlikheid

Retha Faurie 2013-05-14 In jou artikel haal jy Gilbert Bilezikian ("I believe in male headship") buite konteks aan. Om presies te wees, in dieselfde stuk wat met daardie woorde, begin, waarsku hy om nie sy geloof in manlike hoofskap buite konteks aan te haal nie. Hier

Age of Blossom

Pouveer 2013-05-14 Beautiful.  

Oor Liefde, liefde ... en honde

2013-05-14 Mos gesê Kerneels kan homself nie beheer nie - het glad nie beheer oor sy eie obsessiewe emosies nie. Kom daarvan as mens so met die Heilige Naam van God ploeg soos hy so gereeld lasterlik doen. Lees wat vang hy hierbo aan... staan skuimbekke

"Poem vir Robbie" deur Elaine Bezuidenhout

Lynn Shoobert 2013-05-14 Middag Elaine! Wil net hoor hoe dit met jou gaan. Hoor niks meer van jou nie. Gaan dit nog goed? laat weet asb. ons almal is bekommerd oor jou! groete. XxX

"Juffrou" vs "Onderwyseres"

2013-05-14 Ja, ek was bloot besig om sarkasties te wees - en nie teenoor jou nie. :-)  

Oor Liefde, liefde ... en honde

2013-05-14 Kobus de Klerk, Satan se gryns is duidelik in jou slotsin; die oomblik toe jou masker val... "Hier is baie verstrikte honde" (sic) ... dis duidelik al wat jy eintlik wou spu onder jou infernale opskrif "Liefde, liefde ... honde" ... ge

Verslawing: My man kan nie ophou drink nie

andri e de Beer 2013-05-13 Ek moet vir jou se my hart gaan uit na jou. My seun was verslaaf aan dwelms en daar is niks wat jy daaraan kan doen sonder dat hy nie besef hy is op die afdraende pad nie.  Ek het my seun laat arresteer en hom eerder in die tronk gesien as op

"Juffrou" vs "Onderwyseres"

Loraine 2013-05-13 In die konteks waarin "Juffrou" gebruik is - het dit na 'n vroulike opvoeder (Bianvds) verwys.

AfrikaBurn 101

2013-05-13 For more pics go to www.reneywarrington.co.za/afrika-burns.

Het hedendaagse feministe hul mojo verloor?

Ingrid Salzmann 2013-05-13 Interessante artikel, baie dankie Therese vir die aanstuur. 'n Paar by-, of opmerkings, indien ek mag: dis 'n minder bekende feit dat vrouens tydens die Kruistogte heel voortvarend vorentoe geboer het met besighede (natuurlik nie presies in die mode

Hoe kan ons die onderwysstelsel in hierdie land verbeter?

Danie van Wyk 2013-05-13 Jason. Ek stem volmondig saam. Was die Suid-Afrikaanse openbare onderwys vandag 'n pasiënt, sou ons dit in 'n hoësorgeenheid van 'n hospitaal vind, gekoppel aan 'n asemhalingsapparaat wat dit kunsmatig aan die lewe hou. Dís hoe erg die to

Ek en my voorvaders by die kampvuur 15000 jaar gelede

2013-05-13 Wouter, ek dink menige taalkundige krul soos hul lag... jy is inderdaad besig om jou mater in die intellektualisme, die ou grote Kobus de Klerk se aanspraak dat Jupiter se mane net 'n "mite" is, te oortref!... indien jy op die lysie afgaan tot b

SA-illustreerders: Alida Bothma

Febe Bruwer 2013-05-11 Uit watter gewilde sprokie is die voorblad illustrasie van "Woordreise"?

Twyfel is die waarheid se skaduwee

Leon Retief 2013-05-11 @Rietha: LitNet word seker iewers in ‘n kantoor gehuisves. Ek neem aan dat kaitangsou sy boodskappe aan LitNet op papier geskryf het en dit self daar gaan aflewer het, dat hy nie van ‘n rekenaar gebruik gemaak het nie, met die dat als wat met

Die krag van ek weet nie

2013-05-10 Beste Wouter, My response vir die volgende paar weke vorentoe gaan meer seldsaam geskied, weens my sondes (te veel vakansies vroeg in die jaar) wat my ingehaal het, en ek het nodig om doelwitte wat my werkgewer my die begin van die jaar gestel het om

Die krag van ek weet nie

Jaco ourie 2013-05-10 Beste Wouter, Jou respons  9 Mei het betrekking ,  Mooi (en diplomaties) uiteengesit.  Ek het dit geniet.  Wil net uitbrei oor wat jy soos volg gesê het:   “Ten opsigte van jou advies dat die lande h

Facebook is 'n teistering!

2013-05-10 Ek geniet Facebook nogal om in kontak te bly met vriende, maar ek het agtergekom die geheim is om jou "friends"-lysie so kort moontlik te hou. Moet nie "friends" versoeke aanvaar van enigiemand waarmee jy nie in werklikheid bevriend is

"Juffrou" vs "Onderwyseres"

2013-05-10 Nee, jy's heeltemal van koers af, Loraine, en dit is nie kinders nie, maar "leerders." En jy is 'n opvoeder, nie 'n onderwyseres of juffrou nie.   As ons net al die terminologie polities korrek kan kry, gaan dit die land se onderwys mos w
Top