Kommentaar

Natuurlike beperking

2013-05-20 Hello,    Geen argument van my kant af nie, as 'n enkele mens kan jy nie die hele bestaan in jou denke omvang nie. Die bestaan is net te groot, divers en kompleks en gaan verder as net reg en verkeerd.   Baie dankie   Wouter

Christendom, die oudste ware Godsdiens

2013-05-20 Hello,    Ten spyte van die positiewe 'spin' wat Kobus op die woord wil sit, is hierdie woord gelaai met negatiewe implikasies ook.    Hier word 'n paar voorbeelde genoem is wat uit staan die volgende:    Die letterlike

Levitikus 20 vers 13

2013-05-20 Hello,    Verskoning vir al hierdie briewe, maar ek was werklik van plan om hierdie onderwerp te vermy aangesien daar nie veel van 'n aktivis in my oor is nie, alhoewel ek jare terug betrokke was by beradering en dienslewering aan die gay

Levitikus 20 vers 13

2013-05-20 Hello,    Wanneer die Christene hier kom skryf wat hulle skryf van vergewe en vergeet en die eindelose verwysing na liefde en die afglegging van sondes dan sal dit goed wees om die volgende te onthou.    Die Economist het so t

Levitikus 20 vers 13

2013-05-20 Hello,    Ja man, 'chill'. Los die sodomiete en die plesiere van die sodomiet.    Asook moet dit nie afskiet nie voor dit nie probeer is nie, veral vir Louwrens, wat nie 'n gatkruiper wil wees nie.    Maar op 'n ernstig

Oor Liefde, liefde ... en honde

2013-05-20 Hello Kobus et al,    Tesame met bogenoemde aspek, veral die negatiewe lig waarin jy Lennon & McCartney probeer stel het, bring 'n ander baie belangrike aspek na vore.    Staan die kunstenaar apart van haar werk en is die oorde

Skepping, ewolusie, intelligente ontwerp, en soos gewoonlik, taal en waarheid

2013-05-20 Hello Kobus,    Bogenoemde argument het jy al gebruik, soos maar gebeur met almal se argumente, dit word maar sirkuleer. In daardie rondte is dit uitgewys dat jy die idee van 'the great chain of being' gebruik het en omvorm het om alle tipes v

Oor Liefde, liefde ... en honde

2013-05-20 Hello Kobus,    Ek moet erken ten spyte van alles hou ek van Macca, dit is asof hy plat op die aarde is, of dan ten minste so oorkom maar voorkoms is soms bedrieglik so daarop sal ek nie kan uitbrei nie, maar was sy huwelik met Linda East

Christendom, die oudste ware Godsdiens

2013-05-20 Hello Dolf Die "fundamentals" van Christen fundamentalisme vra van die gelowige om te glo aan goed wat demonstreerbaar vals is. Van die fundamentele Christen word 'n groot prys gevra. As jy kans sien om dit te betaal te ignoreer wat d

Levitikus 20 vers 13

lrb 2013-05-20 Die boeke is nie noodwending in die volgorde geskryf wat jy dink nie.

Christene is soos honde

Angus 2013-05-20 Beste Dolf, Jy hou aan om te sê ek verstaan nie, maar het jy al een oomblik daaraan gedink dat dit moontlik jy is wat nie verstaan nie? Jy wil my kastig red, maar dis nie waaroor die argument gaan nie. Jy moet dit wat ek geskryf het, kritiek op l

Levitikus 20 vers 13

2013-05-20 Ag nee, Varkspek, jy kan tog nie ernstig wees nie - jy kan nie werklik so min insig hê soos wat jy nou maak nie. Dieselfde God Wie vir Moses gelei het met die toepassing van die Mosaïese wette welke deur God ingegee is, het eeue later vir Es

Christene is soos honde

2013-05-20 Hello Dolf Ek dink die eerste ding waaroor ons duidelikheid moet hê is dat kennis oor sake Gods in die heel eerste plek gebaseer is op 'n geskrewe teks, die Bybel. Dit wat jy ware geloof noem is jou interpretasie wat aanleiding gee tot dit wat jy n

Levitikus 20 vers 13

2013-05-20 Die probleem is, as jy 'n ou reeds doodgemaak het soos in Levitikus voorgeskryf, en jy kom honderde bladsye (en jare) later by Esegiël, kan jy hom nie weer lewendig maak sodat hy bekeer kan word nie. Selfde met al die ander latere verse - wat van al

Natuurlike beperking

lrb 2013-05-20 Dan is jy waarskynlik verkeerd.

Foto: Ses BPhil-studente wat bydraes vir LitNet gaan skryf

Francois Badenhorst 2013-05-20 Who are these good looking people? Especially the tall gentleman at the back.

Levitikus 20 vers 13

2013-05-20 Beste Kobus Gewoonlik reageer ek nie op opmerkings  nie, maar aangesien jy my naam genoem het gaan ek die keer 'n uitsondering maak. Ek maak hoofsaaklik gebruik van Die Boodskap (Die Bybel in hedendaagse Afrikaans) en die Bybel A-Z  en &nbs

Christendom, die oudste ware Godsdiens

2013-05-20 Chris, Dit is vir my interessant hoe baie ongelowiges/agnostici/ateïste dikwels praat van “verligte” christene en/of gelowiges, soos jy nou weer met: “Meer verligte gelowiges sien die verhaal van Adam en Eva as 'n allegorie wat s

Levitikus 20 vers 13

2013-05-20 Stadig oor die klippe, voor julle mekaar met klippe begin gooi. Die riglyne wat julle oor stry vorm deel van die Torah en die Torah was die konstitusie van antieke Israel en dus was dit as wet toegepas. Julle woon in Suid-Afrika, wat nes meeste and

Koning verander draaiboek by musiekkonsert

carina van der walt 2013-05-20 Beste Kaaskop, Ek het dit nie bedoel om neerbuigend om te gaan met die Wilhelmus nie. Na die val van Napoleon het die behoefte aan 'n nuwe lied ontstaan, waarskynlik vanweë die verwysings na Duitse bloed en getrouheid aan die Spaanse koning daari

Natuurlike beperking

2013-05-20 Mmmm, Heeltemal waar CM - die mens is beperk in sy natuurlike, daarom moet sy gees geoefend wees om verkeerd van reg te onderskei.

Grensoorlogstorie: My klein pop

2013-05-20 Tina, Sjoe - jou storie het my geraak.

Christene is soos honde

2013-05-20 Hi Angus, Hoe help ‘n mens iemand wat nie gehelp wil word nie? Ek bedoel, neem jouself as voorbeeld. Jy sê ek moet kommentaar lewer op jou brief. Hoeveel kommentaar wil jy nog hê op jou duidelike wan-verstaan van sake Gods en ware gel

Kadootje voor mijn vrouwtje!

George 2013-05-20 Reusedwerg, Ek het jou storie in hoge mate geniet. Was ook al self in die posisie waar ek na wik en weeg 'n onbehoorlike storie “instuur” en wonder wat die reaksie gaan wees. Die ergste is as daar geen reaksie is nie en 'n mens steed

Levitikus 20 vers 13

2013-05-20 In Deutronómium 13:13-17 is daar `n voorskrif dat, indien iemand `n ander geloof in `n stad verkondig, die hele stad gedood moet word (insluitende diere) en alles in die stad vernietig moet word.  Waarskynlik woon jy in so `n stad en moet

Christendom, die oudste ware Godsdiens

2013-05-20 William, Jy moet bietjie dink voordat jy sommer klakkeloos iemand anders aanhaal... jou aanhaling sê eintlik dat enigiets wat mensgemaak is, gevaarlik is, religie ingesluit. Dus, in wat jy weergee, is dat religie gevaarlik is omdat dit mensgema

Die twee honde

2013-05-19 Hello,    Net soos Cornelius male sonder tal hier aandui dat die werf is nie kerk nie, maar dan nogtans voortgaan om te preek kan dit sekerlik deur my aangevoer word dat die werf is ook nie terapie nie, maar kom dit word aanvaar vir 'n wyle wo

Manlikheid en die gesin

2013-05-19 Svetlana Daar is altyd hoop. Dit klink tog vir my of jy hard probeer het in jou huwelik en dat jou man nogtans wil uitstap. As jy jou eie pad moet stap is dit belangrik dat jy nou agter jouself sal kyk. Jouself sal versterk en opbou. Hoe groter die

Skepping, ewolusie, intelligente ontwerp, en soos gewoonlik, taal en waarheid

2013-05-19 Moet verskriklik wees om so onseker te lewe... om so onseker te wees oor absoluut alles wat werklik van belang is. Goddank, almal val dit nie ten prooi nie. Maar mens is dit ten minste aan jouself verskuldig om ten minste dit wat geweet kan word, te we

Hermann Giliomee: Het apartheid by die kerk begin?

william 2013-05-19 Die Bybel kan nie letterlik opgeneem word nie maar spiritueel. Jesus was 'n mens met buitengewone gawes. Tog sê hy vir ons dat ons soos hy kan wees. Hy het iets in homself ontdek en geglo dat dit fundamenteel in alle mense is. As die mense sê

Verwaandheidstoets

2013-05-19 Presies, gewoon onmoontlik. Daarom dan, wanneer mens wel kennis dra van 'n 'Ding' is dit juis omdat daardie ' Ding' bestaan om van kennis te dra. Hoe verwaand is dit juis om daardie 'Ding'  dan Sy bestaan en bestaansreg te probeer ontken. Dit i

Die tradisionele Christelike godsdiens en teologie in die greep van ’n verouderde paradigma: diagnose en prognose

2013-05-19 Beste prof Spangenberg, Dankie vir die uitmuntende uiteensetting van die Augustynse paradigma, of dan te wel, die  "meesterverhaal van die Westerse Christendom" wat vir bykans twee duisend jaar die wêreldbeeld van die Westerse m

Christene is soos honde

2013-05-18 Beste Angus, Jou skrywe hierbo beeld die god uit van die Ou Testament , 'n produk en versinnebeeld van die Joodse verbeelding net soos Baal 'n verdigsel van die Babyloniese verbeelding was. Die probleem met die Christelike geloof is dat hulle hierde barb

Levitikus 20 vers 13

2013-05-18 Beste Varkspek, Daardie banale tekst wat jy kwoteer is dan die regverdiging vir vele moorde en gruweldade teen die mensdom tot en met die hede. Die persoon verantwoordelik vir die inskrywe daarvan in die Ou Testament sal vandag voor die W&

Levitikus 20 vers 13

2013-05-18 Varkspek, Jy sê dat daar nie in die Bybel staan dat jy eers moet probeer om hom (hulle) te bekeer en van die sonde te laat afsien nie. Nee, hulle moet opsluit gedood word! Maar jy is verkeerd. Wat eintlik daar staan, is die teenoorgestelde v

Oor Liefde, liefde ... en honde

2013-05-18 All you need is love… ja Wouter, all  you need is love. Ons almal kan daarmee volstaan en daarop floreer – dit is immers die belofte van God. Selfs die Beatles kon dit agterkom met hulle heerlike lied. Maar nou is dit nie so een

Verwaandheidstoets

2013-05-18 Jy's verkeerd! Daar is miljoene wat kennis dra van dinge wat nie bestaan nie. Al daardie kennis is soms so gek, dat dit aan die absurde grens!

Twyfel is die waarheid se skaduwee

2013-05-18 Baie interessante artikel. Sommige reaksies daarop toon net weereens dat die stryd teen onsin nog lank nie op die wenpad is nie!

Afrikaanse byname

2013-05-18 Ryk tradisie, dankie vir die deel daarvan. Renée

Japanse skryfskool

johann du plessis 2013-05-18 sjoe!    daniel hugo se 'japanse skryfskool' - so eenvoudig, dog gelaai met simbolisme; ek's mal daaroor! 
Top