Jaco Fourie2013-05-25Beste Varkspek
Die oorsaak van die menslike probleme onderling is suiwer hebsug. Maslow se "hierarchy of needs" spel dit mooi analities uiteen. Oorbevolking kan 'n probleem word indien dit nie reg bestuur word nie, anders is dit i
Jaco Fourie2013-05-25Jaco Fourie
10 out of 10 and this coming from a person not part of the traditional European / American culture. After all the African sex biggots (eg. Mugabe) uphold the view that anything not straightforward "pomp" action, is un-Africa
william2013-05-25Hier in Kwazulu-Natal in die laerskole is daar duisende leerlinge wat swanger is. Dit is maar een provinsie. Waar gaan dit eindig?
Die meeste plase wat aan die swartes oorhandig is, is 'n klaaglike mislukking wat op sy beurt voedsel sekerheid in gevaar s
2013-05-25Kobus
Jy is ‘n sprekende voorbeeld van ‘n Bybelteksverdraaier om sy eie verwronge standpunt geloofwaardigheid te gee.
Kyk hoe verdraai jy Jesaja 40.21. “21 Weet julle nie? Hoor julle nie? Is dit julle nie van die be
2013-05-25"... ken Hy die einde van die begin af."
- Wat natuurlik beteken dat vrye wil 'n volslae illusie is. Ons hoef ons dus nie verder te bekommer nie.
2013-05-25Sover ek weet stem alle opgevoede Christene saam dat die Genesisverhaal 'n mite is. Ek weet nie waarom daar so eindeloos oor gestry en baklei word nie.
2013-05-25Hello Berdine
Ek was seker nog my hele lewe lank ongelowig en het eers die laaste paar jaar 'n belangstelling ontwikkel in die Bybel. Ek vind dit 'n boek wat vol raaisels is met 'n rykdom van intellektuele idees, party goed en party nie so goed nie, wat
Henk Seymore2013-05-24Hallo Angus
Ek vind jou vergelyking van Christene en honde interessant. Waarskynlik vind jy die volgende interessant .
Soek en jy sal vind.
Vat jou Google-masjien en tik in: "Dogs symbols of death in fine art." Slaan die soek sleutel.
2013-05-24As jy eerlik is en jy wil werklik graag wil glo, glo dan. Is dit nie waaroor geloof gaan - om te glo, dit wat jy nog nie weet of verstaan nie? Wil jy dit deurtrek na die HERE, as jy dan 'n gelowige is - wil jy eers alles omtrent God weet en ve
2013-05-24Johannes 19:10-11 – “En Pilatus sê vir Hom: Praat U nie met my nie? Weet U nie dat ek mag het om U te kruisig en mag het om U los te laat nie? Jesus antwoord: U sou geen mag teen My hê as dit u nie van bo gegee was nie. Daarom het
Jaco Fourie2013-05-24Irb
Jy's reg. Derek is toe 'n Afrikaner, want Mandela het so gesê en hy was ook in 'n Afrikaanse hoërskool. Ek het my huiswerk nie vooraf behoorlik gedoen nie. Ek was beïnvloed deur hoorsê-getuie van boere wat ek daagl
2013-05-24Dag Briefskrywer,
Sorrie man, hierdie is dalk nie heeltemal die regte plek om daai vraag te vra nie. Ek stel regtig voor jy "Google" eers die ding vir 'n lang tyd en lees die "reviews" van 'n paar dosyn boeke op Amazon, koop een of dr
2013-05-24Hello Kobus,
Hierdie het ek nou eers gesien, bogenoemde plasing van my kant af was om die eensydige prent wat jy skets in konteks te plaas en dit duidelik te maak dat alles is nie so soet en rein soos jy dit wil aandui nie.
H
2013-05-24Hello Chris,
Die ('Christ-myth theory') - hou nie vir my water nie.
Jeshua was 'n werklike persoon wat bestaan het en funksioneer het in 'n werklike dag tot dag van sy tyd en geskiedenis het die res gedoen. Ongevee
2013-05-24SêNet-briefskrywer
Google ' A Christian Physicist Examines Noah's Flood and Plate Tectonics' deur Steven Ball Ph.D en
ek is seker jou meeste vrae sal beantwoord word.
Groete
Frans
2013-05-24Hello LRB,
Daar is daar geen begeerte van my kant af vir ondersteuning nie en is hierdie huidiglike siklus van kommentare heeltemal van die onderwerp af en is dit weereens oor die persoon. Net soos ek nie eintlik omgekrap is oor jou o
WILLIAM2013-05-24Beste Kobus,
Mense kan glo aan wat hulle wil, dit is hulle proregatief. My eie persepsie van God en die bybel het heeltemal verander. Kyk hoe vermoor gelowe mekaar elke dag. Deur tyd en geskiedenis is duisende mense vir die geringste oortreding op die br
2013-05-24Thomas,
Genugtig, Thomas dat jy in jou verdwaaldheid 'n ou aanhaal wat ook die volgende kwytgeraak het:
"I would never die for my beliefs because I might be wrong" - Bertrand Russel (1872-1970)
Hy het in homself getwyfel en ek dink nie
lrb2013-05-24Ek weet nie wat jou definisie van 'n Afrikaner is nie maar volgens my is Derek Hanekom 'n Afrikaner. Hy praat in elk geval baie goeie Afrikaans en ek glo hy is 'n goeie minister van Wetenskap en Tegnologie. Dalk die beste wat ons nog gehad het.
D
2013-05-24Nee, Suster Berdine, jy het net versies hier geplaas wat jy verkies, nie 'n antwoord nie, en hierdie versies word weerspreek deur Markus 10:18 (sien ook Lukas 18:19). Jy moet maar vir KdK vra om jou te leer hoe om hierdie een te spin.
lrb2013-05-24Wat bedoel jy "iets bestaan" of " iets bestaan nie" ? Bestaan iets as jy glo dit bestaan ? Glo jy dat iets nie bestaan nie omdat jy glo dit betsaan nie. Het jy empiriese bewyse vir alles wat jy glo bestaan of neem jy maar d
Reusedwerg 2013-05-24Soos ek in een van my laaste briewe oor uitsprake van openbare figure genoem het, skiet ek myself toe in die hoef. (Nou nie dat ek 'n openbare figuur is nie.)
Die manne wat toe die Ingelse soldaat gelem het, was die Moslems. Ek het gedink die soldaa
lrb2013-05-24Chris, ek stel regtig nie belang in jou opinie nie. (as dit regtig joune is en nie die een of ander persoon op die internet sin nie). Jy is maar net, soos ons almal, nog 'n poephol op die internet. So, spaar jou wel deurdagte argumente, soos in jou
2013-05-24Chris, Jesus het jou ook lief en ek weet nie wat jou so ontsaglik kwaad gemaak het vir hom nie, maar ook daaraan sal daar ’n einde kom, want alle dinge kom tot ’n einde. Alles sal vergaan, maar liefde sal bly staan. Ek glo die Christene
2013-05-24In die begin was die Woord (Jesus), en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie. In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die
Jaco Fourie2013-05-24Irb
Sover my kennis strek is Derek Hanekom, wie jy hierbo vermeld, al het hy 'n Afrikaner-van, nie 'n Afrikaner is nie, dus staan sy doen en late my glad nie aan net soos enige ander Engelsman wat in die ANC-regering dien se doen en late my ook nie aan
2013-05-24Hello Jaco
Moenie kwaad raak as ek so 'n bietjie mors met jou. Ek het net gewonder tot watter mate hierdie dalk 'n Feudiaanse glips kan wees: "...hy na my mening sy taak die beste kwytgeraak".
Chris :-)
2013-05-24Nee, Frans,
Die bona fide wetenskap ondersteun die Woord en jy verstaan geeneen van die twee nie - jy papegaai klakkeloos ander wat voorgee dat hulle weet en jy self toon absoluut geen insig of standpunt oor wat hulle sê nie, want jy staan sleg
2013-05-24Irb, al wat jy dan seker nou moet doen is om vir jouself 'n Nuwe Testament te koop sodat jy die "boodskap" wat dit uitdra kan uitvind om te weet waarmee jy saamstem.
2013-05-24Thomas,
Niemand wat weet van jou en waarvoor jy staan en veral jou bodemlose insigloosheid, sou enigsins die verwagting hê dat jy sou begryp watter diepsinnige boodskap Berdine hier geplaas het nie.
Maar om dit vir jou op jou vlak te verklaar
2013-05-24Chris
Twee gelede het ek op verskeie blaaie op hierdie forum gelees van ene KdK. Ek het gedink dis 'n verskynsel in Afrikaanse kulturele kringe waarop ek uitgemis het.
Tot Kobus de Klerk sy verskyning in die kommentaarspasie van een van my eie stukk
Panda2013-05-24Varkspek,
Jy is vir seker in die kol met jou bekommernis oor die oorbevolking van die spesie Homo sapiens op die planeet. Die aanwaskoers is volgens ontleders en kenners op dié gebied glo ’n paar duisend persent hoër as wat dit beho
2013-05-23Trienie, jy en Berdine is altwee bietjie kieskeurig met julle aanhalings. As jy nou Joh. 14:6 vervang met Mark. 10:18 gaan jou KFC effens rou en olierig wees: "En Jesus sê vir hom: Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie, behalwe Een, naaml
2013-05-23Berdine,
So waar en mooi gestel!
En om te dink hy het dit gedoen juis vir die wat hom nie ken nie, selfs die wat op hom neerkyk in vandag se dae, en Hom bespot. Die mooiste gedeelte natuurlik is Joh 20 wat skryf oor: Die graf is leeg!&nbs
william2013-05-23Beste Dolf,
Ek sien jy ettiketeer my sommer as 'n "New Ager". Kry dit nou eenmaal in jou kop. Jesus was nie in 'n stal gebore nie. Sy ma was nie 'n maagd nie. Sy sterwe aan 'n kruis was 'n straf wat die Roomse ryk oor hom uitgespreek het. Hy he