Kommentaar

Brand Smit en "die oë van God"

2013-05-29 Wouter, sonder om terug te blaf; jou gekrenkte ego en pyn net omdat jy verkeerd was is duidelik ... maar wat dink jy gaan dit jou baat as jy nadese my bydraes so probeer verdraai en jou pyn oral opdring? ... dink jy nie jy onderskat dalk ander b

Die probleme met groot getalle en die sondvloed

Panda 2013-05-29 Hallo Angus, Chris en Johnnie, Angus —[Alt +0+1+7+8] sal vir jou ² gee en [Alt+0+1+7+9] gee ³   Chris, — dankie vir die wenk maar ek het my gesprek met lrb afgesluit. Die verskoning was darem net vir die onbedoelde bel

Die oorsaak van alles

2013-05-29 Wouter, wil jy nou wraggies na al jou ander twak ook nog voorgee dat die feit, dat die mens se vermeerdering op aarde direk ewematig is tot die beskikbaarheid van energie, nonsens is?

Michael Ignatieff: Isaiah Berlin

2013-05-29 Hello Trienie,    Werklik en ek wil dit nie te kras stel nie of veralgemeen nie, maar Christene moet werklik  begin besef 'n goeie lewe buite hul geloof is moontlik  en nog meer so wanneer die persoon Isaiah Berlin is wat juis as arg

Die oorsaak van alles

2013-05-29 Die aarde se vermoë om voedsel te produseer vir die groeiende wêreldbevolking is naby sy eindpunt, en water is reeds 'n probleem. Los maar as julle sukkel om dit te verstaan. Daar is min plekke in ons land wat nog geskik is vir damme bou, 'n

Die probleme met groot getalle en die sondvloed

2013-05-29 Panda, as ek nou jy was, sou ek die verskoning aan irb terugtrek. Iemand het hom op skool geleer om logika te spel, maar vergeet om aan hom te verduidelik wat dit beteken. Die word filosofie (van die Griekse philo en Sophia) beteken letterlik 'liefde vir

Die oorsaak van alles

2013-05-29 Hello Jaco,    Jy is welkom - ek en jy in akkoord. Kan jy nou meer.     :>)   Kom, nog 'n ronde oor entrepreneurskap?     :>)    Baie dankie   Wouter

Chris Jones se Forum-artikel

2013-05-29 Hello George,    Baie van jou brief gehou al verskil ek tog.    Daar is tog ander feëverhale (slim woordkeuse) wat goed eindig en die bestaan van egskeiding maak nie alle pogings tot huwelike ongedaan nie.   

Die probleme met groot getalle en die sondvloed

Panda 2013-05-29 Nee, wat lrb — Ek het lank gewik en weeg of ek ’n poging moet aanwend om jou te antwoord en besluit die sal geen nut hê nie. Jou siening van wat ’n wetenskaphandboek is en besprekings wat stupid is en wie as sotte kwalifiseer is,

Brand Smit en "die oë van God"

2013-05-29 Hello,    Die Henn het 'n nuwe vyand, Dolf, en is my voorspelling bewaarheid, die persoon van 2 honde het nie eers kans gekry om sy eie bene te staan nie. Vroeg dood en kan die Henn nie sonder 'n vyand nie. Daar moet 'n vyand wees.  &nbs

Christene is soos honde

Kobus 2013-05-29 DIE HERE sSe vVAN eELKE yYDELE wWOORD sSAL dDIE mMENS rREKENSKAP gGEE eEN sSONDE tTEEN dDIE  HEILIGE   gGEES sSAL dDIE mMEnS nNIE vVERGEWE wWORD NIe

Die oorsaak van alles

2013-05-29 Hello,    Soos verwag kan word is Henn in die koor maar skaal dit af tot wat hy noem 'Mzansi', net soos Varkspek gedoen het met sy oorspronklike stelling, 'oorbevolking is die oorsaak van alles'.    'n Nonsens stelling as daar nou

Die oorsaak van alles

2013-05-29 Dis algemene kennis dat die mens se vermeerdering op aarde, direk ewematig is tot die beskikbaarheid van energie.   Kyk gerus hier vir 'n pragtige en dramatiese voorstelling daarvan: http://www.youtube.com/watch?v=8vljIei1PwM (ek moet egter erken

Is 'n kameelperd werklik oranje, soos 'n lemoen?

2013-05-29 Dolf As God so magtig, liefdevol en alomteenwoordig was, hoekom sukkel hy so om die mensdom te oortuig van sy bestaan en hoekom is hy so selektief om net vir sekere uitsoek mensies soos jy, die spirituele insig te gee om 'n onbewysbare boek as waarheid t

Die probleme met groot getalle en die sondvloed

2013-05-29 Panda,   Die getal wat jy in gedagte het is eintlik 7 met 22 nulle.   70,000,000,000,000,000,000,000 http://www.cnn.com/2003/TECH/space/07/22/stars.survey/   Die mens se verstand is eenvoudig nie in staat om hierdie getal te begr

Die probleme met groot getalle en die sondvloed

lrb 2013-05-29 Beste Panda,   Verskoning aanvaar dankie.   Ek haal aan uit jou skrywe "Wat ek nog nie goed verstaan nie is jou verwysing “ . . .  enige persoon wat iemand se geloof wil belaglik maak deur ook die Bybel as 'n wetenskapha

Koebaai

2013-05-29 Ek het gehuil soos ek lag. Wonderlike stuk, baie mooi geskryf!

Brand Smit en "die oë van God"

2013-05-29 Brand, As jy dalk “geteisterd” voel (ek twyfel) na my kommentaar op jou skrywe……..wel, sterkte dan daarmee… Wat Cornelius aanbetref het hy hierdie keer, as ‘n hater van ware christen gelowiges, so wraggies uit

Die probleme met groot getalle en die sondvloed

Panda 2013-05-29 Beste lrb, Verskoning en opreg bedoel. Ek stem saam met jou dat ateïste nie ’n geloof het nie en dat dit derhalwe onmoontlik is vir gelowiges om ateïste se ‘geloof’ te verwerp. Wat ek bedoel het en swak gestel het, is d

Die probleme met groot getalle en die sondvloed

lrb 2013-05-29 Beste Panda,ek het 'n afkeur aan sg, teetyd filosowe (met apologie aan Richard Feynman) dus ek beskou dit as 'n geweldige belediging dat jy my skrywe as filosofies afmaak. Niemand het my nog so beledig nie.  Ek vind dit vreemd dat jy sê "d

Ellen Botha (1941–)

Pieter Hugo 2013-05-29 Wonderlik. Dit het my dag gemaak!

Die oorsaak van alles

Jaco Fourie 2013-05-29 Wouter Dankie vir jou verslag hierbo.  Dit vind aanklank tot wat ek aan Varkspek probeer oordra. Jaco Fourie

Die probleme met groot getalle en die sondvloed

Panda 2013-05-29 Raed-na-Gael, Gelukkig het ek  betyds sommige van die kommentare gekopieer met die oog daarop om moontlik later daarop te reageer. En wat moet ek vanoggend sien? Een van die oorspronklike kommentare is sedert ek dit gekopieer het onverklaarbaar

Die oorsaak van alles

Jaco Fourie 2013-05-29 Varkspek Jou oorspronklike redenase was dat oorbevolking "die oorsaak van alles (onheil)" was. My teenargument is dat oorbevolking, maak nie saak hoe groot, en waar nie, net 'n probleem gaan wees indien dit nie reg bestuur word nie.  Men

Die oorsaak van alles

2013-05-28 Hello,   Varkspek het wel van die onderwerp afgestap en die is sy volste reg en is hierdie nie 'n poging om hom terug te katrol nie, maar in die Financial Times van vandag die hooftrekke uit daardie artikel:   “Never in history have th

Die probleme met groot getalle en die sondvloed

Angus 2013-05-28 Beste Raed-Na-Gael, Aitsa, ek sê! ? Man wat kan spog dat hy die persoonlike vriend is van D’Espagnat, Martin Rees en Francis Collins, is nie sommerso everyday se hierjy klong nie. Hy is neus in die lug een van die intellektueles, en sommer

Geroep is julle

Nic Jacobs 2013-05-28 Dankie Hennie vir hierdie skrywe.  Ek moet ook maar hand in eie boesem steek en meer hulp verleen aan die mense wat so swaar kry.  Ek neem af en toe afval na ons plaaslike stortplek en my hart brand as ek vrouens en kinders sien wat rondkrap in

Om jouself te dood begin jy stadig

M B 2013-05-28 Rudi Prinsloo:  Cutis anserina ...

Die Sondvloed vir gewone mense

2013-05-28 Nou ja, as dit jou gelukkig maak om Genesis letterlik op te neem is jy welkom.   

Is 'n kameelperd werklik oranje, soos 'n lemoen?

2013-05-28 Brand, Die punt is die “gordyn” is toe nooit toe getrek nie – om die waarheid te sê, dit het middeldeur geskeur meer as 2,000 jaar gelede. Dit is die oë van God gegewe geloof wat die ware prentjie sien soos dit nog altyd wa

Is 'n kameelperd werklik oranje, soos 'n lemoen?

2013-05-28 Juistement! ... na die letter en na die gees ... Brand, jou uitbeelding van eng, kleingeestige redetwisters en fundamentele godsdiensboewe (soos byvoorbeeld die infernale en berugte "ware Christengelowiges" op die werf), is gewis ruim die waarhe

Die oorsaak van alles

2013-05-28 Mens moet nou nie die produktiwiteit van die werkerskorps verwar met die produksievermoë van die land se boerderye nie. Dit gaan oor hoeveel jy uit die beskikbare grond kan haal en hoeveel grond beskikbaar is vir produksie. Al stoot ons produksie

Soos 'n skaap na die slagpale

2013-05-28 William, Wat jy sê klink so mooi, totdat mens besin daaroor en dan die fineer van mooiheid daarvan afskraap en sodoende agterkom watter dodelike leuens jy verkondig. Die jesus waarvan jy praat, ken ek nie - trouens, niemand ken hom nie en jy o

Soos 'n skaap na die slagpale

william 2013-05-28 Jesus was 'n doodgewone mens maar hy was geestelik verlig. Christus is 'n titel wat beteken "die verligte een". Hy het ons kom wys hoe ons ook soos hy kan wees. Die vraag moet wees - Wie is ek? As jy jouself ken sal jy geken word, maar as jy jo

Cul-de-sac

lrb 2013-05-28 One eie Confucius!

Michael Ignatieff: Isaiah Berlin

2013-05-28 Interessant. En tog som een slotsin alles op: "As for the meaning of life, I do not believe it has any ..." Laat my dink aan 'n liedjie: "Wasted years, wasted years, o how foolish ..." Nogtans jou stuk geniet Comestor. Waardeer.

Die probleme met groot getalle en die sondvloed

2013-05-28 Panda, Interessant. Voorwaar het jy my na my asem laat snak! Net Skepper God ken die antwoord op enige som. Die mens daarteenoor sal altyd na oplossings soek ... Dieselfde brein van die mens wat nooit die vermoë sal ontwikkel tot fina

Die Sondvloed vir gewone mense

2013-05-28 Brianvds, Volgens jou definisie van “opgevoede” christene, kon jy maar net die woord “Ditto” onder my talle raak beskrywings hierbo geskryf het. En dan karring julle dat ek, Kobus, ens moet ophou om te skryf dat julle geen ke

Die probleme met groot getalle en die sondvloed

2013-05-27 Ja, en Panda was 'n onnie. "Wiskunde" gegee vir die laerskool se st 3's. Arme bleddie skool! Wanneer jy in die geselskap van D'Espagnat, Martin Rees (Six Numbers) en Francis Collins (Language of God), om maar net enkeles te noem,  verkeer,

Levitikus 20 vers 13

2013-05-27 Hello Chris,   Indien ek alles wat ek al gelees het en geluister het oor die bestaan van Jesus dan dui dit werklik nie op 'n mitologiese figuur nie.    Dit is nie 'n probleem as sodanig vir my nie, aangesien Islam in 'n werklike persoon
Top