Kommentaar

Die krimpende Rand

2013-06-03 Hello Jaco,    Weereens veel waarmee daar saamgestem kan word en beaam selfs Jacob Zuma die ergste aspekte wat die land in die gesig staar:    “We cannot succeed in reducing unemployment, poverty and inequality, we must stren

Vir Perdebytjie (en Dolf)

2013-06-03 En die punt is?...   Dit blyk vir 'n leek soos ekke, of Chris  hard probeer om gewoon 'n mitologiese beskouing van Jesus Christus, as iets ongewoons te probeer afmaak.   Derhalwe verwys Chris heel korrek na die Hellenistiese w&ecir

Water in die VSA

2013-06-03 Hello Varkspek,    Kennis geneem hiervan ook asook jou keuse om nie in debat oor dit te staan nie.    Ek het in die New York Times se argiewe gaan opsoek wat oor die onderwerp geskryf is en het 'n reeks artikels gevind van 2010 get

Wêreldbevolking en voedselproduksie

2013-06-03 Hello Varkspek,    Kennis geneem baie dankie daarvoor van my kant af ook.    Baie dankie   Wouter

Die probleme met groot getalle en die sondvloed

2013-06-03 Hello,    LRB het Richard Feynman in die gesprek gebring en wil ek graag die volgende met die lesers hier deel.   Dit is 'n bespreking van 'n program wat huidiglik oor Feynman uitgesaai word op BBC TV (en dus nie gesien kan word ni

Vir Perdebytjie (en Dolf)

2013-06-03 Wel Chris, ek't eintlik lankal gedink dis tyd dat jy liefs jou eie raad begin volg ... nietemin, ek dink jy onderskat miskien ander se intelligensie - al is die sentiment hier miskien erg ten gunste van jul strooipoppe ... ek nooi enigeen om maar self die

Supermaan op Saterdag 22 Junie

2013-06-03 Soos altyd welgedaan ...   Wat van die storie dat 'n mens letterlik met die maan gepla kan wees - die breinvog of iets?-  ernstig maar ook tong in kies of is ek die enigste wat hierdie storie gehoor het:?    :>)   Sal ons m

Ondeugdelike deugde

2013-06-03 Weens stille en oneindige kompromie daagliks. 

Die weg na onafhanklikheid

2013-06-03 Hello,    Hoekom wyk die spul nie na Kleinfontein nie en vat asseblief Henn saam.    Hierdie is 'n patetiese spul en dui aan om glad nie rassisties te wees en is slegs die volgende:   Kleinfontein, which is all private prope

Vir Perdebytjie (en Dolf)

2013-06-03 Hello Chris,    Ek het toe die skakels wat jy geplaas het vir LRB, sien ek, ook gaan opvolg en by die artikels uitgekom en sien ek Price is 'n aanbieder van 'n program wat ek weet jy hou van, 'Point of Inquiry'.   Dit was vir my opmerkl

Die weg na onafhanklikheid

2013-06-03 Cornelius: Heeltemal reg. Ek was bra vies toe die DA byvoorbeeld nou aan Kleinfontein gaan karring het. Om die waarheid te sê, dit is net daar waar die DA finaal my steun verloor het.    Die mense pla niemand nie en ek kan nie sien waaro

Die probleme met groot getalle en die sondvloed

2013-06-03 Hello LRB,    Vir wat dit werd is ek geniet 'actually' jou kommentare - want in die 'veglustigheid' is daar tog 'n sin vir humor ook en daarvoor het ek altyd respek.    Alhoewel ek nou nie so skerp is soos jy en jou dogter nie volg

AfrikaBurn 101

2013-06-03 Jis, dankie Yolanda. Dit is altyd cool om sulke reaksies te kry. 

Vir Perdebytjie (en Dolf)

2013-06-03 Cornelius, ou slim seun, vertel my so 'n bietjie meer van die werk van Robert Price wat julle bespreek in die Katolieke Kerk. Wat dink jy, byvoorbeeld, van sy artikel wat ek hierbo noem? Jy weet, ek is regtig nie vreeslik lus om hierdie onderwerp met jou

Geheuekiekie 23

Varkspek 2013-06-03 In my matriekklas was daar toevallig ook 'n Smittie, destyds 'n goeie vriend van my. Maar wat van hom geword het na skool weet ek nie, ons het ons aparte weë gegaan. Miskien is daar in elke skool in die land 'n Smittie, want daar is baie Smits en Smi

Die oorsaak van alles

2013-06-03 Baie dankie Jaco - dit word waardeer. 

AfrikaBurn 101

Yolanda 2013-06-03 What an apt description of the event!  Well done.  I was there last year and struggled to put my experience into words as I had mixed feelings about the event. In retrospect, I loved it, but you are right, one has to go with a like-minded

Die weg na onafhanklikheid

2013-06-03 Dis waar Brian, ... al is ek hoe ingelig en trots op my Voortrekkererfenis, ek maar altyd 'n stryd as katoliek sal het om in Kleinfontein, of selfs Orania welkom te wees ... nietemin, ek dink en voel die Volkstaters se ywer is bewonderenswaardig, en moet

Claassen se uitdaging aan Marietta Theunissen …

2013-06-03 Kobus de Klerk, of jy dit nou wil weet of nie - jy is nie die Woord nie! ... dink net hoe groot is jou waan; omdat mense hulle aan God (die Woord) wy, dink jy hulle noodwendig aan jou moet steur? ... hahaha ... maar dan weer is jou verafgoding van di

Supermaan op Saterdag 22 Junie

2013-06-03 Dankie Panda Amper het ek jou skrywe misgekyk omdat ek Superman en plaas van Supermaan, in my skandering van die opskrifte, gelees het. My gesin het juis vir my 'n nuwe teleskoop vir my sestigste verjaarsdag persent gegee en ek beplan om baie meer erns

Vir Tiens nav sy 'Omdat dit mooi is'

Tiens Pretorius 2013-06-03 Ja Jan, en toe vergeet ek om die laaste vers te plaas! Die Nederlands wat jy aanhaal is ook mooi, maar ek moes spook om dit te verstaan, dis jare laas wat ek iets in Nederlands gelees het. Groete, Tiens

Vir Perdebytjie (en Dolf)

2013-06-03 Chris,   Van watter Robert Price praat jy dan?... en, hoe op aarde kom jy by " Die Koptiese, Helleense en Ortodokse beskouing is heeltemal 'n ander onderwerp, volg in 'n latere tydperk, en irellevant tot die onderwerp hierbo, nl. die oorspron

Is sinvolle debatvoering met Dolf en KdK moontlik?

2013-06-03 Dolf Baie dankie vir jou antwoord - dit bevestig my hipotese volledig. Thomas

George Claassen en Marietta

2013-06-03 Stem saam. Inteendeel - 'crossing over' is uiters gevaarlike spel.

As jy dit het

2013-06-03 Sjoe! Jy praat my taal. Dankie vir verborge diepte en wysheid.

Supermaan op Saterdag 22 Junie

2013-06-03 Interessant. Dankie!

Geheuekiekie 23

2013-06-03 Klink na kindermishandeling. Oulik geskryf.  

Supermaan op Saterdag 22 Junie

Liz 2013-06-03 Baie dankie vir die inligting.  Dit is altyd lekker om iets nuuts vir die kinders te leer.  

Is sinvolle debatvoering met Dolf en KdK moontlik?

2013-06-03 "Is sinvolle debatvoering met mense met so ’n lewensuitkyk hoegenaamd moontlik?"    ---Nee.    

Die oorsaak van alles

2013-06-03 ... ja, in siklus, op siklus, op siklus, op siklus ... , spoeg en plak Wouter soos 'n passer al om sy eie gat - ander se swoeg en sweet asof dit hom slim kan laat lyk! ... hel, nee ...

Die weg na onafhanklikheid

2013-06-03 Die probleem met die hele volkstaat-idee is dat dit op die oomblik grootliks ondersteun word deur verregse teokratiese tipes. Die meerderheid van Afrikaners is nie lus om te woon in 'n volkstaat waar hulle regeer gaan word deur omies met Bybels en voorlaa

Is sinvolle debatvoering met Dolf en KdK moontlik?

2013-06-03 Hahaha... daar het jy dit Thomas!   ... (met verwysing na Dolf se woernaal hierbo) ... ek sou egter vir "Wouter Ferns" baie maklik by die Kobus de Klerk's en "Dolfs" insluit ... (en o ja, die woordjie "woernaal" kom

Claassen se uitdaging aan Marietta Theunissen …

2013-06-03 Niemand sal hulle aan Kobus de Klerk se snert hierbo steur nie, sê jy, Angus? Maar jy behoort te weet dat daar al oor eeue heen miljoene, nee, biljoene mense is wat hulle aan die dinge in die Woord steur wat jy graag as snert sal wil afmaak en hu

Vir Perdebytjie (en Dolf)

2013-06-03 Cornelius, ek dink nie ons praat van dieselfde Robert Price nie. Die Koptiese, Helleense en Ortodokse beskouing is heeltemal 'n ander onderwerp, volg in 'n latere tydperk, en irellevant tot die onderwerp hierbo, nl. die oorsprong (1ste & 2de eeu

Gelowige teenoor ware gelowige

2013-06-03 Beste Angus, Weens jare se Calvinistiese indoktrinasie omtrent 'n sogenaamde Roomse (Katoliek met 'n hoofletter)-gevaar, weet Protestante lankal nie meer hulle is katolieke nie. Sou hulle egter hul Nederlandse Geloofsbelydenis agter in 'n ou Psalmboek o

Die roep van die naguil

Marinus Uys 2013-06-03 Dankie Berdine! Waardeer die gaaf woorde. Bly jy het dit prikkelend gevind. Helen was so 'n awesome interessante mens gewees. M. 

Die oorsaak van alles

Jaco Fourie 2013-06-03 Dankie Wouter Baie insiggewend and food for thought Jaco Fourie

Is sinvolle debatvoering met Dolf en KdK moontlik?

2013-06-03 Hi Thomas, Jy sê: “Die ganse moderne wetenskap, meer as 90% van alle wetenskaplikes, 98% van alle lewende bioloë, alle gerekende universiteite se Biologiese wetenskap-departemente, elke gesaghebbende wetenskaplike vaktydskrif en elke e

Claassen se uitdaging aan Marietta Theunissen …

Angus 2013-06-03 Beste Jan Rap, Miskien het die idioom "met 'n slap riem vang" jou verwar. Ek bedoel geen ateis sal wysgemaak word dat sy oorlede oupa hier langs hom staan nie. Natuurlik is daar hope ateiste wat haar progamme op TV bywoon. Kyk maar volgende k
Top