Kommentaar

Hoekom doen ons Afrikaners dit?

Angus 2013-06-05 Beste Jan Rap, Hokaai, so bietjie! jy verwag nou te veel van Afrikaners. Dis net 'n egte Skot wat sy tong en sy keel om : "It's a braw bricht moonlicht nicht"  kan kry.    Kan jy? As jy kan, then yer a'richt, ye ken.  

Vir Perdebytjie (en Dolf)

2013-06-05 Hello,    Henn, het net soos met 'Nostalgia for Apartheid' nog nie geleer om verby 'n opskrif te lees nie. Die opskrif wat sy hart vinniger laat klop het is soos volg: James White/Robert Price Debate: Price Narrowly Wins the Battle for th

Die weg na onafhanklikheid

2013-06-05 Hello,    Henn beweer dat die getal vlugtelinge waarna ek verwys met die stigting van Israel is net my mening.   Daarvolgens dan almal het 'n mening maar dit sal  verskillend wees van die feite.    Ongelukkig kan ek nie

Is sinvolle debatvoering met Dolf en KdK moontlik?

2013-06-05 Hi Wouter, Bly om te sien iemand vang my humor. Maar op 'n ernstiger noot...jy vra " wat maak die gelowiges met al die kennis in die onderskeie vakgebiede wat in kontradiksie tot julle geloof staan." Eerstens maak ek die aanname dat

Vir Perdebytjie (en Dolf)

2013-06-05 Cornelius, jy het na Price, spesifiek, se werk verwys. Ek voel vere vir jou verskonings oor jy kastig OT in plaas van NT geskryf het. Jy het hier kom voorgee dat jy bekend is met Robert Price se werk, soos baie duidelik in die aanhalings van jou wat

Vir Perdebytjie (en Dolf)

2013-06-05 .... maar dan ook weer Pous Chris Dippenaar, het jy nie eers my sekreties in plaas van sinkreties gemerk nie ...

Vir Perdebytjie (en Dolf)

2013-06-05 Pous Chris Dippenaar, jy't nou geheel en al, en self van jou onderwerp gedwaal waarskynlik net om jou dwaling omtrent die Kopte, Hellene en Ortodokses, onder die mat te probeer vee ... derhalwe bevestig jy jou ontnugterde Calvinistiese beskouing dat enigi

En my skaduwee rek, en dit rek ... en dit rek ...

2013-06-05 Hehehe... Pous Chris Dippenaar...

Unieke gebeurtenis op Jupiter vir Thomas

2013-06-05 Illusies, Panda. Alles net illusies. :-)  

Vir Perdebytjie (en Dolf)

2013-06-05 My verskoning dat ek James White aandui as 'n Katoliek. Hy is nie een nie. Dit neem egter nie weg dat Robert Price as ateïs optree in hierdie debat.

Vir Perdebytjie (en Dolf)

2013-06-05 Hel Chris, ek weet eerlik nie watter deel jy nie verstaan nie ... ek merk dat my aanhaling wel verkeerd is ... OT moes NT lees, dus "NT Testament Narrative as Old Testament Midrash" ...  kan dit dalk jou beswaar wees?... indien, vra ek

En my skaduwee rek, en dit rek ... en dit rek ...

2013-06-05 Beste Trienie, ... dankie vir jou kommentaar ... kan jy dalk 'n voorbeeld met jou verduideliking daarby, uit enige van my kommentare of bydraes haal wat jy as teruspoeg beskou?    

En my skaduwee rek, en dit rek ... en dit rek ...

2013-06-05 Ag shame, kyk net hoe jammer kry hierdie sonneblommetjie homself.

Verpligte Zoeloe by UKZN: bestuursbesluit, plekhouer of veeltaligheidsbaanbreker?

Johannes Comestor 2013-06-05 RW Johnson is goed bekend met die toestande aan die UKZN en het 'n e-boek daaroor gepubliseer wat ek op 29 Januarie op SêNet bespreek het, onder andere die (onheilige) alliansie van Blade Nzimande en William Makgoba. Daar kan min twyfel wees dat dit

Vir Perdebytjie (en Dolf)

2013-06-05 Robert Price in 'n effens langer weergawe as Cornelius se 5 sekondes "sound bite" oor 'New Thought'. http://www.pointofinquiry.org/robert_m_price_top_secret_the_truth_behind_todays_pop_mysticisms/ Die debat tussen James White en Robert Price is

Sjeeste en spoke

2013-06-05 Mooi man! - ek hou van hierdie berading behalwe vir die skilpadbraai.

En my skaduwee rek, en dit rek ... en dit rek ...

2013-06-05 Henn, ... dis omdat jy nie tot 10 getel het soos ek jou voorheen gevra het, voor jy terugspoeg. Dat 'n simpel meisietjie soos ek jou nou moet vertel daar is 'n verskil tussen 'n brief wat deur woede uit die hel aangevuur word, of een wat tydens nugt

Die weg na onafhanklikheid

2013-06-05 Lees hier: http://www.beeld.com/opinie/2013-06-04-kulturele-selfbeskikking-eerste-doelwit   (begin van aanhaling)   Kulturele selfbeskikking eerste doelwit   Dr. Dan Roodt, Praag, Johannesburg, skryf Dinsdag 04 Junie 2013   F

Hoekom doen ons Afrikaners dit?

2013-06-05 ... s? ek mos ook nou!

Laurie en Frits Gaum: Praat Verby Grense

George 2013-06-05 Dis 'n verrassing! Die dag wat ek my storie en kommentaar oor gays afsluit (Chris Jones se Forum artikel - 29 Mei) kom Johannes met hierdie bydrae. As iemand wat nog nie die Gaum boek gelees het nie, het ek vermoed dat hierdie bekende gay propagan

Die weg na onafhanklikheid

2013-06-05 Wouter,   Dis wel waar wat Jaco omtrent my aanpasbaarheid in 'n Volkstaat veronderstel.   'n Gay-ateïs  het beslis 'n veel beter kans op aanvaarding tussen ware Christengelowiges, as 'n katoliek (sou jy jou ervaring op die werf k

Die weg na onafhanklikheid

2013-06-05 Jaco... ek kry jou agter die paviljoen ...

Claassen se uitdaging aan Marietta Theunissen …

Angus 2013-06-04 Kyk net watter jakkaldraaie Kobus gooi om te vlug, presies soos ek beskryf het.

Ek is jammer Angus …

Angus 2013-06-04 Beste Jan Rap, Ek het nie gesê jy het gesê ek het gesê Afrikaans kan nie verdwyn as hy net gepraat word nie. Ek het gesê dat ek dit gesê het. Hier sê ek dit weer, miskien net anders gestel sodat jy kan verstaan: As m

Geheuekiekie 23

2013-06-04 Nee Varkspek ek weet nie.  Daar is seker 'n reël wat sê wat die geslag van leenwoorde is maar ek weet nie, het Duitse grammatika jarre der jarre gelede gehad alhoewel ek nog so nou en dan 'n Duitse boek lees.  Ook, 'bold' en 'beautifu

Die dag toe ek soos 'n straatvrou behandel is

2013-06-04 Dr. Dirk Nell van Louis Leipold, Bellville, sal nie  jou jou broek laat aftrek nie. Skryf vir hom 'n brief by nell@knee.co.za.  My vrou is sy pasiënt.   Glo my, hy is baie goed met knieë.   Kontak hom.   Groetnis

Laurie en Frits Gaum: Praat Verby Grense

Et1 2013-06-04 Johannes Comestor, Baie dankie vir  jou  gereelde bydraes op hierdie forum. Soos altyd, vind ek  jou slotsom ook hier in die kol! Groete, Et1

Chris Jones se Forum-artikel

2013-06-04 Hello George   Die inherente konserwatisme van godsdienstige groepe aanvaar ek as 'n werklikheid in die algemeen. Ek wil net graag my metodiek verduidelik. Indien daar sou gevra word hoekom ek 'n verskeidenheid van voorbeelde in die nuus gaan

Supermaan op Saterdag 22 Junie

2013-06-04 Panda Moerse!  Dankie.  Ook sommer 'n mooi merker vir wanneer die nagte weer korter en die dae langer word. Thomas Is jy al doktor?  Indien wel, vat vyf! Groetnis

Die dag toe ek soos 'n straatvrou behandel is

2013-06-04 Ek sou dink jy sou gelukkiger gewees het as jy 'gelukkig' in jou slotsin met 'net jammer' kon vervang! Grappies op 'n stokkie, my simpatie; so 'n knie kan mens se kakebeenspiere moeg maak van die gekners.

Vir Perdebytjie (en Dolf)

2013-06-04  ... ten spyte van my afsluiting in my kommentaar hierbo, ook die volgende: http://catholicchampion.blogspot.com/2010/05/whiteprice-debate-price-narrowly-wins_09.html Dit sou gewoon sonde wees om hierdie soort algemene waardering vir Robert Pr

Die dag toe ek soos 'n straatvrou behandel is

2013-06-04 Ek sien dit is 'n langbroek? 

Vir Perdebytjie (en Dolf)

2013-06-04 Pous Chris Dippenaar,   Met alle respek, ek dink jy moet maar jouself met jou strooipoppe op die werf bevredig.   Dis in elkgeval ironies hoe gekwes jy voel as ek die sogenaamde ware Christengelowiges (wat waarskynlik ook net vertakki

Claassen se uitdaging aan Marietta Theunissen …

2013-06-04 Hello Jan,    Wanneer die idee van siel en gees verstaan word dan is dit duidelik dat geeste kan nie wees nie. Is dit dan iets waarin jy glo in die sin van dat dit kan bestaan en gekontak word?    Baie dankie   Wouter

Vir Perdebytjie (en Dolf)

2013-06-04 Hello Chris,    Vanaf die gesprek begin het tot en met die plasing van die verwysings waaruit ek put het daar 'n beweeg in my denke plaasgevind en besef ek nou hoe groot die uitdaging is wat daar is om Jesus te vind in die tekste en die persoo

Die weg na onafhanklikheid

2013-06-04 Hello,    Hierdie is werklik om eerder uit 'n debat te bly en dan nie gehoor te gee aan my instinkte nie maar Cornelius Henn is weereens die kluts kwyt.    Daar word gereeld 'n verwantskap tussen Israel en Suid-Afrika getrek en was

Die weg na onafhanklikheid

Jaco Fourie 2013-06-04 Corneels Dis nie ek wat bruinmense nie as Afrikaners aansien nie.  Dit is die gekkegrensers.  Orania se mense beskou bruinmense nie as Afrikaners nie.  So wanneer ek oor gekkegrensers praat noem ek Afrikaners in hulle konteks aan. Jy

Is sinvolle debatvoering met Dolf en KdK moontlik?

2013-06-04 Hello Dolf,    My 'amen Thomas' was vir die volgende van Thomas af:    Die ganse moderne wetenskap, meer as 90% van alle wetenskaplikes, 98% van alle lewende bioloë, alle gerekende universiteite se Biologiese wetenskap-departe

Die krimpende Rand

Jaco Fourie 2013-06-04 Jan Jy bly in S.A.  Wat is jou voorgestelde oplossing? Jaco Fourie
Top