Kommentaar

Vir Cornelius

2013-06-10 Hello Chris,    Veral so in die lig van, 'ek reageer op amper 100 berigte daagliks wat was dit nou weer'?    Dit na daar kommentaar op kommentaar was deur hom dat die leuns haal my in en my identiteit sal ontbloot word om 'n leun t

Vir Cornelius

2013-06-10 Hello Kobus,    Vele dank van my kant af en is beide songs uit my hart uit waardeer.    Opmerklik hoe ek en jy op geleentheide altyd songs ruil en daarvan hou ek baie, amazing dink jy nie? Die foto was op 'n laagtepunt geneem en he

Dis 'n sonde om vleis te eet

2013-06-10 Gaan vergewis jou van die ware feite . Jy het verseker die kat aan die agter-ent beet http://www.bybel.co.za/search/search-detail.php?version=2&book=DEU&chapter=14&prev=-2

Dis 'n sonde om vleis te eet

2013-06-10 Nee wat , nou praat jy ondeurdagte snert! Het die Here nie self opdrag gegee vir die offer van die vetgesmeerde kalf nie? Die gelykenis van die verlore seun wat deur die Here vertel is was daar ook geslag om fees te vier. Die Here self het dan ook vir Abr

Neem kennis van Cornelius Henn se betoog

2013-06-10 Hallo George, Nog so 'n bietjie meer omtrent die onderwerp:  http://johnnusz.com/seeds-of-death/ http://beforeitsnews.com/health/2013/05/illinois-ag-department-illegally-seizes-privately-owned-bees-resistant-to-gmo-poison-2491308.html?utm_medium=l

Russia Warns Obama: Global War Over "Bee Apocalypse" Coming Soon

2013-06-10 Ek gaan nie my tyd mors oor die geloofwaardigheid van die bydraers in die volgende paar skakels nie. Gebreinspoelde slimjanne soos Wouter Ferns en Chris Dippenaar, sal wel hul gif daarin probeer plant. Ek vertrou op die intelligensie van belangstellende

Vir Cornelius

2013-06-10 Het Wouter hierdie foto geplaas sodat ander my na dese met oorgawe kan minag? ... wel, gereken aan Chris Dippenaar met Kobus de Klerk selfs aan't die hand, blyk hul danse macabre wel so 'n gevolg te wees ... daarenteen, enigeen se rede kan verkeerd wees,

SA veg volstoom teen korruptes!!

Reusedwerg 2013-06-10 Ek stem saam met jou. Die bleddie slegte rassistiese wittes het die arme mense leer steel. Ongelukkig het die arme mense nie die kennis om soos die wittes te steel nie. 'n Swart ou het eendag vir my genoem dat ons wittes slim steel.  Die wittes steel

Russia Warns Obama: Global War Over "Bee Apocalypse" Coming Soon

2013-06-10 Ek glo jou Pous Chris Dippenaar... die korpokrasie kan beslis nie sulke waarheid bekostig nie - veral gereken aan die massas "intellektualistiese" naïwelinge wat so gebreinspoel is en glo dat kwessies soos aardverwarming, die grootskaalse s

Vir Cornelius

2013-06-10 Hello Wouter Van alle mense was dit toe Kobus wat vir Cornelius moes wys dat hy oor die tou getrap het. Dit gaan baie vat voor ek weer enige respek het vir Cornelius Chris

Russia Warns Obama: Global War Over "Bee Apocalypse" Coming Soon

2013-06-10 Cornelius, daar word beplan om met die volgende uitgawe van die 'Concise Oxford English Dictionary' die woord 'gullible' uit te laat.

SA veg volstoom teen korruptes!!

ocin 2013-06-10 Jy moet dalk meer SA toe kom en self kom kyk wat aangaan. Korrupsie is oral.

Gelowige teenoor ware gelowige

2013-06-10 Beste Angus, ek bedoel jou in besonder te beklemtoon as my my naaste ... jy is reg! ... dis ongelooflik hoe hard oorlogshonde grense in Godsdeins probeer bepaal - so asof ons Skepper (as 'n objek nes 'n Bybel), kamstig buite ons moet w

Russia Warns Obama: Global War Over "Bee Apocalypse" Coming Soon

2013-06-10 Pous Chris Dippenaar, Derhalwe kan 'n mens daarby noem dat die korpokrasie oor enorme bronne en meer as genoeg kapitaal beskik om hul sonde mee te bedek. Dit doen hulle onder meer deur self strooipoppe as "alarmiste" op te stel, en dan in skan

Vir Wouter Ferns ...

2013-06-10 Beste Wouter,   Ek is baie introspeksie skuldig.   Ek verseker jou ook dat ek heelhartig met verantwoordelikheid daarmee sal omgaan.   Jy tik: "Jy kan nie verby die Bybel kom nie....."   Wouter, die Bybel is 'n kosb

Vir Cornelius

2013-06-10 Beste Wouter, baie dankie ... hierdie foto seg meer as baie derduisende woorde ... Carpe Diem! Cornelius

Vir Perdebytjie (en Dolf)

2013-06-10 Wouter, wat is jou bedoeling hierbo? ... kan dit dalk wees dat jy selfs veronderstel dat die Ortodokses, Roomses, Anglikane, Kopte, Helleense, Apostolate, Evangeliese, Jehova-getuies, Sewedaagse Adventiste, Roomses en Protestante, ook elkeen in hul begren

Vir Perdebytjie (en Dolf)

2013-06-10 Pous Chris Dippenaar ... uiteindelik is jy weer jou eie sinvolle self - so na alles! ... alhoewel ek Robert Price se naam ter wille van nog "red herrings" uitsluit (jy't self lelik van jou onderwerp gedwaal), ek jou kan verseker dat hierdie onde

En my skaduwee rek, en dit rek ... en dit rek ...

2013-06-10 Liewe Berdine, dankie vir jou bemoediging ... ons Lig, hou die skadu's kort in ons harte ... groete in die liefde en genade van Jesus Christus onse HERE, Cornelius

Neem kennis van Cornelius Henn se betoog

2013-06-10 Beste George,   Baie dankie vir jou ondersteuning.   Derhalwe kan 'n mens daarby noem, dat die korpokrasie oor enorme bronne en meer as genoeg kapitaal beskik om hul sonde mee te bedek. Dit doen hulle onder meer deur self strooipoppe as &qu

Hoekom doen ons Afrikaners dit?

Angus 2013-06-09 Beste JanRap, Ach, hoots mon, ah cannae bide wi' these sassenach bastards. En 'n Boerestaat? Ek koop dadelik daar vir my 'n stuk grond.   Groete, Angus

Afrikaans op die lug in die Wes-Kaap

Reusedwerg 2013-06-09 Wat 'n goeie inisiatief. Ek het al probeer om mense se belangstelling te prikkel om in Kwaaizoeloe Natal ook 'n ordentlike radiostasie op die been te bring. Tot dusver was ek om dIe minste te sê nie baie suksesvol nie en toon die mense met wie ek ge

As jy dit het

2013-06-09 Dit is nie dikwels dat mens iemand teëkom wat 'n ander so deeglik ontmoedig om dit wat die ander mee toebedeel is en gekry het om te gebruik, te gebruik nie. Lyk vir my so vreemd, sulke raad... Miskien het die katjie beter begrip vir die kwessie v

Russia Warns Obama: Global War Over "Bee Apocalypse" Coming Soon

2013-06-08 Wat met wetenskap gebeur as dit gedryf word deur ideologie: http://www.sciencebasedmedicine.org/index.php/antivaccine-versus-anti-gmo-different-goals-same-methods/#more-23012

Vir Cornelius

2013-06-08 Hallo Wouter, Hierdie foto van jou raak my baie diep en ek ervaar geweldig deernis vir jou. Die uitdrukking in jou oë, die verslaentheid, die pyn, die hartseer ... die woorde sonder woorde wat mens nie kan verbloem nie, al praat jy ook hoe onge&eu

Sondige oorlas

2013-06-08 Vir Trienie:  Geensins depressief nie;  slegs om te toon dat lewe 'n heerlike werklikheid is.

Kommentaar onder Jan Rap se brief oor Afrikaans

Et1 2013-06-08 Angus, sou jy dieselfde raad aan die Britte, Duitsers, Franse - of enige ander taal gee, indien hulle onder dieselfde druk as Afrikaans sou verkeer ?  Waarskynlik sal Jan Rap se reaksie 'n vulletjie wees teen dit wat  jy van hulle kan verwag. G

Vir Cornelius

Cornelius 2013-06-08 Hallo Wouter, ek reageer op amper 100 berigte daagliks wat was dit nou weer?

Bella is 'n bielie van 'n boklam

Koos 2013-06-07 Ek meen dit was Johan van Rensburg wat 'n tyd terug oorlede is.  Koos

Bella is 'n bielie van 'n boklam

Reusedwerg 2013-06-07 Ek gaan 'n skoot in die donker waag en ek dink dit was Chris Blignaut. Sal nie sjif drink daarop nie maar hy is die sanger wat ek dink baie van die "ou en oorspronklike" liedjies gesing het. 

Bella is 'n bielie van 'n boklam

enjee 2013-06-07 Dis dalk Bokram van Blerk?   Enjee

Vir Wouter Ferns ...

2013-06-07 Hello Cornelius 'n Song vir foto - seker 'n fair deal?  Ek hoop dit bevestig aan jou wat jy wou geweet het. Kobus het op 'n stadium laat val dat hy studeer het by RAU in die laat 70's en bevestig my foto dat ek nie in die laat 70's by RAU bevin

LitNet Akademies-resensie-essay: Só maak Afrikaans ons

2013-06-07 Dankie vir die artikel. Insiggewend.

En my skaduwee rek, en dit rek ... en dit rek ...

2013-06-07 Cornelius, graag wil ek kommentaar lewer op jou skaduwee wat rek en rek... Hou goeie moed, want kyk... dit is nie jou skaduwee nie... dit is maar net die donker hier op LitNet wat jy sien. Die donkerte volg jou ook nie, dit pop net oral op waar enige

Sondige oorlas

2013-06-07 Diep stelling maar depressief ... waarom ... ?

Neem kennis van Cornelius Henn se betoog

2013-06-07 Sjoe! Verseker gaan ek die naweek met groter respekte na die bye op die plaas kyk ... en die Doom eerder wegsit.

Vir Perdebytjie (en Dolf)

2013-06-07 Cornelius, die volgende van Robert M. Price vir julle volgende Katolieke Bybelstudie: Practicing the Absence of God (Dedicated to the memory of Anton Szandor LaVey) Why does one person believe in God, while another does not? Both may be equally aware o

Vir Perdebytjie (en Dolf)

2013-06-07 Hello,    As profeet is Henn egter ’n mislukking. Soos aangedui is Henn in nominale terme Katoliek of dan katoliek, alhoewel dit nie seker is wat Henn werklik genoem moet word. 'n katoliek met koliek dalk?    I use the words

Russia Warns Obama: Global War Over "Bee Apocalypse" Coming Soon

2013-06-07 Hello,    Boeknotas: Conspiracy Theories, Secrecy and Power in American Culture (Mark Fenster)   Hoe gemaak met die held, gewoonlik manlik, wat ’n komplot ontbloot, soos byvoorbeeld hierbo gesien of met ander kommentare

WNYC: How to create a engaging comments section

2013-06-06 Beste Wouter, ongeag die absurde moontlikheid dat ek dalk die hoofrol hier vertolk, ek geheel  en al ter wille van enige werklikheid wat jy hier weergee, nog altyd die voordeel van die twyfel vir jou gegee het - al bevraag ek die bestaan van 'n
Top