Panda2013-06-14Jy's reg Cornelius! — Veral die volgende sin uit die gedeelte wat jy aanhaal bewys dit onomwonde: “Dus, mense kan nie die mane sien nie, maar wil hulle sien en dig dan jupiter maan-status toe aan iets wat hul mitologie sal dien.”
2013-06-13Amen, Reusedwerg.
Meer as 50% van alle padstertes is voetgangers. My vermoede is dat die oorgrote meerdeheid van daardie voetgangers op deurpaaie sterf. Dit is onwettig vir voetgangers om op deurpaaie te wees.
Die wetstoepassers ry by hulle verby en
2013-06-13Ek glimlag gereeld as party Kapenaars "Is dit?", of "Izit?" soos meeste van ons dit uitspreek, oorsit in Engels as "Is it?", uitgespreek as "Eezeet".
2013-06-13Wouter Ferns, soos ek jou reeds mooi gevra het - hou jouself liefs hieruit as jy nie by die punt kan bly nie... stel liewer jou onsin reg as om so pateties hier rond te kruip en andere soos Chris Dippenaar, Jaco Fourie en selfs vir Kobus de Klerk, ve
2013-06-13Hello Trienie,
Ek hoop jy lees hier, aangesien jy die enigste persoon is waarna Henn nog 'n bietjie luister, maar dit is opmerklik beide myself, Chris en Kobus is nie in gesprek met Henn nie en dan kom hierdie uittarting en poging om uit te
Angus2013-06-13Beste Cornelius,
O, aarde! ek het nooit daaraan gedink nie. Mage sonder naeltjies? Wil jy nou meer! Waarvoor het hulle dan die vyeblare gebruik?
Groete
Angus
2013-06-13Hello,
Hierdie is soos voorspel en bevestig bogenoemde aanval onder die masker van 'n brief dat hierdie 'n poging is tot uitlokking en word ook bevestig deur vier kommentare elders waar daar daadwerklik gepoog word deur Henn om 'n reaksie t
2013-06-13Chris Dippenaar, jou simpatie met Wouter Ferns, is niks anders as selfbejammering nie ... hou ook maar gerus hierdie spasie dop betreffende jou uitdaging aan my elders ... nes Wouter Ferns se oorweldigende taktiek van "copy & paste" om sy wa
2013-06-13Chris,
Wat ek nie kan verstaan nie, is hoekom Cornelius só ’n ondeurdenkte en absolute mis-gerigte skrywe plaas nie, en nogal opgewonde klink daaroor. Dit lyk vir my maar baie na aandagsoekery, verdagmakery en natuurlik, selfverheffing. Ma
Reusedwerg2013-06-13Die regime het nie werk vir hul hande nie en dink die klomp stront uit. Drank is ook nie die grootste oorsaak van padongelukke nie. Dit is net 'n bydraende faktor. Ek bestuur op die lekkerste as ek 'n moutsap of twee agter die blad het, selfs 'n Rooihart
Lia Wissing2013-06-13Beste Meneer/Mevrou,
Ek benodig vir my swaer 'n Afrikaanse weergawe van die 'Kairos document'. Het u so iets of weet u waar ek een sal kan vind?
Die uwe,
Lia.
Marais2013-06-13
Dis die heel eerste keer wat ek daarvan hoor of dat dit ter spreke kom. Sal ook baie graag wil weet waar en wanneer dit gebeur het. 'n Peloton is ten minste 10 man so hulle hulle moes 9 manne gelyk doodgeskiet het?
George2013-06-13Francois, jy moenie so met kleur beheb raak nie. As ons weer ons oë uitvee is jy 'n Verwoerd-ondersteuner. Die Turke is nie Wes-Europeërs nie, maar enige nasie wat so sterk oor sy kultuurgoedere voel dat hulle sterk standpunt inneem teen materi
2013-06-13Net vir die plesier daarvan, plaas ek hierdie skakel http://www.argief.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_custom&cause_id=1270&page=nuusbrief267 ... net ingeval iemand sou wonder oor die avatar op my profiel ... enige belangstellende kan
George2013-06-13Jan, dis net my mening maar ek dink jy is besig om Angus te vermoei.
Jou kommentaar oor die eerste maanlanding is stimulerend. Hier is my vrye vertaling: "My eerste tree op die maan verteenwoordig 'n groot sprong vir die mensdom". (Dis nou n
2013-06-13Alhoewel nie volkome nie, is dit tog waar wat jy hier veronderstel Jaco (al oordryf jy met oorgawe in "Neels het met omtrent almal wat van hom verskil, se identiteit bevraagteken")... in plaas daarvan dat Wouter Ferns hom bepaal het by my vrae i
2013-06-13Soos gewoonlik gaan dit hier oor niks anders as Cornelius se gekneusde ego. Jou gebruik van 'spirituele intelligensie' wat jy aan my probeer koppel gaan moeilik gesluk word en is maar net 'n goedkoop truuk van jou om my te assosieer met 'n
2013-06-13Beste Panda,
Ek haal die volgende uit Kobus de Klerk se intellektualisme aan:
Maar, waar kom die stories van Jupiter en sy mane, vandaan? Dit is mitologie. Die Babiloniërs het dit vir hul afgod, marduk, aangesien. Die Romeine het
Jaco Fourie2013-06-13Wouter
Ek verwonder my dat jy dit nodig ag om jou identiteit aan Woer-Woer hierbo te wil bewys, asook dat jy dit nodig ag om met hom voortdurend oor sy kleinlikhede te kibbel, gesien jou intelek ooglopend ver verhewe bo syne is.
My mening is j
Panda2013-06-13Kom nou Cornelius? — Kobus de Klerk het darem nooit beweer dat Jupiter se mane 'n mite is, soos jy verkondig nie. Die bewyse vir die bestaan van die mane is mos oorvloedig en net 'n volslae sot sal dit probeer ontken. Wat hy wel beweer het en waaroo
2013-06-13Beste Angus, enige ware Christengelowige wat hul Bybel as Jesus Christus (die Woord) verafgod, sal mos vir jou kan seg dat Adam en Eva, ook nie eens naeltjies soos die res van ons evolusionêre ape gehad het nie... Namaste! Cornelius Henn
2013-06-13En vir diegene wat die hipotese en teorieë komende van wetenskaplikes as bewyse aanvaar vir dit wat juis daardeur nog nooit bewys is nie, kan enigiets bewys word.
Sterkte
Dolf
francois w2013-06-13As dit die Swartes is wat soveel geld steel, hoe is dit dan dat in hierdie land van SA, hoe is dit dan dat dit die handjievol Blankes is wat skatryk, vet uitgevreet, blink bo en onner stink is?
Hoe is dit moontlik??
5 Miljoen Blankes het meer
Jaco Fourie2013-06-12
Jason skryf:
"Dit is verdelend van aard en gee veral Solidariteit – wat regstellende aksie in beginsel afskiet – skietgoed om verwaarloosde bruines uit te buit om SY GROTER TEEN TRANSFORMASIE-AGENDA te bevorder. Indien ek
2013-06-12Magtig, ek het selde iemand sy eie soort so direk en erg in die bek sien ruk... selfs homself - natuurlik die woord na ander gerig maar vergeet hy staan voor die spieël..
Dit is so, CM, want julle weet nie hoe dinge Gods bewys word nie - hoegenaa
2013-06-12Wouter,
Jou aansporing vir die plaas van jou foto hierbo lees as volg: " ... derhalwe voer jy ook nou lank reeds die leun dat jou doopnaam kamstig "Wouter Ferns" is ... Ander eerlike bydraers soos Angus, Oester, en Thomas byvoorbee
2013-06-12Hello George,
Dit is onmoontlik om enige iets met Henn te deel sonder dat dit nie verval in die diepste modder nie. Indien die plasing deur my op sy aanvanklike brief sorgvuldig gelees word dan is dit duidelik dat die kwessie van die
2013-06-12Angus,
Nou ja, jy is die eerste mens wat ons teëkom wat probeer insinueer dat kinders nie kan groot word en dan die dinge van grootmense doen, nie. Dit wil vir my voorkom jy meen Adam was so 'n mens. Tog is die 'bewyse' wat jy aanbied niks wat jou
Reusewerg2013-06-12Diep man diep. Ek dink elkeen van ons wroeg van tyd tot tyd met dieselfde vraag. Wat maak jy hier? Ek het al voorheen geskryf van Koos Kombuis wat 'n gas by 'n sielkundige inrigting was en een oggend iemand 'n soortgelyke vraag gevra het. Die persoo
Pieter Oberholzer2013-06-12Ockie, baie dankie vir 'n fantastiese stuk werk.
Ek en my vrou, Isobet, was studentevriende van Christa, het saam in Alabama gesing, en Isobet en sy was woonstelmaats in 1977/8, terwyl ek en haar eertydse man, Douw, woonstelmaats was.
&nbs