Ek het Jan Rap se brief gelees oor Faasen se weeklaag oor Afrikaans. Ek stem saam, ek dink die die Indiër het homself in 'n mate van die apartheidsjuk bevry? Wanneer dit hom in elk geval pas.
Ek woon in die provinsie met ek dink die grootse konsentrasie/groep Indiërs buite Indië.
Hulle is 'n groep op hul eie. Kultureel probeer ek hulle nie eers verstaan nie. Onder hulle kry jy ook die verskille, waarvan die Hindoe en die Moslem seker die bekendste is. Met my werksaamhede kom ek nogal goed met hulle oor die weg.
Ek speel muurbal en nou die aand is my opponent 'n Indiër. Hy is toevallig 'n Hindoe. Ons speel dat die sweet en spoeg spat. Op 'n stadium is ons twee elk en moet ons die beslissende spel speel. Sy twaalfjarige dogter is die enigste toeskouer en vra hy of sy die laaste spel as skeidsregter kan optree aangesien sy die eksamen geslaag het en ondervinding wil kry. Ek stem toe in. Ek moes my lip byt om nie hardop te lag nie. Sy instruksie aan haar is: "Don't be to biased to me, this is a good man." Ek dog toe by myself, ja nee daar het ek dit nou gehoor. Van kleins af leer hulle reg.
Saam met ons is daar Zoeloe-kollegas. Die een ou wat 'n oud polisieman/speurder was vertel die storie. As jy in 'n Indiër-gebied ingery het en jy verdwaal moet nooit iemand langs die pad rigting vra nie. Hy het te vertelle en ek haal aan.
"Hi uncle, can you tell me where Presh Naidoo lives?"
"Yes, you see this road hey, you carry on till you get to the stop hey. You turn left hey, right. You carry on you will see a dog barking. Don’t worry he doesn’t bite. Just carry on till you get to the shopping centre. My anti got a take away there. Nice bunnies and samoosas. There you turn right hey, right. You carry on. Who you looking for again?"
"I am looking for Presh Naidoo."
"Why?"
"I want to question him about the wife beating."
"Oh no, that’s the wrong Naidoo. You see you make a u turn here. Turn left. He doesn’t live in this area anymore, he moved in with his family and I don’t know where they live."
Reusedwerg


Kommentaar
Reusedwerg, jy reken die Indiër het homself van die apartheidsjuk bevry. Die feit is egter hulle het die mees welvarende groep gedurende sogenaamde apartheid geword. Dit kan beteken - 'n besliste moontlikheid - dat daar nooit so'n juk was nie.
Terloops, as mens die Jode as 'n aparte etniese groep beskou is hulle die mees welvarende groep maar as hulle saam met die res van die blankes gegooi word, selfs met hulle enorme bydrae, is die Indiërs die rykste groep in SA.
He!He!-Ha!Ha!
Het dit geniet. As 'n ou Durbaniet kan ek jou verhaal in my geestesoog volg.
Jaco Fourie