Ek sal net graag eendag wil sien hoe lyk 'n ou wat op 'n kakhuisdeur skryf. Wat maak hulle dit doen? Hoe laag moet jou IK wees voor jy dit doen? Dit is die tipe van dinge waaroor ek soms wonner.
Afrikanerbul
4Ek sal net graag eendag wil sien hoe lyk 'n ou wat op 'n kakhuisdeur skryf. Wat maak hulle dit doen? Hoe laag moet jou IK wees voor jy dit doen? Dit is die tipe van dinge waaroor ek soms wonner.
Afrikanerbul
4
Kommentaar
Grafittiote?
Duitswester
Weet jy wat is erger as 'n ou wat op die kakhuisdeur skryf. Die donner wat jou sussie of vrou se nommer op die deur skryf. Daai moer is erg en moet gebliksem word.
Kon nog nooit daardie mentaliteit verstaan nie, veral as die toilette pas herstel is en die gebou vars geverf is. Die feit dat die ou daar sy griffels uitstort dui eintlik op sy minderwaardigheid wat hom toiletterig laat voel!
Stem saam met die brief en al die kommentare. Het tog eendag 'n snaakse studentewysheid agter op so 'n deur gelees: "Die lewe is soos 'n nickerball - hard maar lekker." George