Kommentaar

Way back home – a commendable effort

Sandra Manyathi 2013-07-04 Let me confess first. My boyfriend bought me this book in May. At that time I was finishing Fifty Shades, so I only started reading Way Back Home at the beginning of June. It is an extraordinary book that renewed my faith and love of Africa

Song for Marion: Die beleënheid van ouderdom

Martie Retief Meiring 2013-07-04 Jy is reg met die beleënheid van die ouderdom, maar hier is 'n subteks wat die rolprent besonder sterk maak: die hantering van die dood  van 'n geliefde/ lewensmaat. Arthur tree eintlik weer in Marion se lewe (oop gesprek met Elizabeth; die waag

Die kontradiksies van aanvaarding en verwerping

Jaco Fourie 2013-07-04 Kobus Ek het jul gesprek deurlopend gevolg, en was verfrissend verbaas oor jou besadigde benadering met Wouter vergeleke met jou venynige skryfstyl van die verlede teenoor ander. Net jammer jy bederf dit nou met onder die belt aanslag in jou laaste

Flenters op die werf

Marthe McLoud 2013-07-04 Aangrypende hartseer verhaal wat 'n mens by bly.  Die rou eensaamheid. Hou van die beeld "voordat ek my by die groot stilte aansluit".

Katolieke skole vergeleke met Nasionale Christelike opvoeding

Jaco Fourie 2013-07-04 Nou toe nou Neelsie. Pleks om omslagtige karakter sluipmoord,  soos hierbo,  met my te pleeg, wanneer gaan jy die Katolieke onderwerp aanroer en verdedig, of is dit die geval van 'n mens, selfs jy, nie die onverdedigbaar kan verdedig nie. &n

Hartseer

2013-07-04 Dankie Werner ... meer omtrent my standpunt https://www.litnet.co.za/Article/negentiendertien

Pil van bitterheid

Marieta 2013-07-04 Wat 'n pragtige skrywe Trienie - soveel stof tot nadenke vir baie van ons!

Bleek Planeet: Wanhoop oor die stand van die skepping

Johann Lodewyk Marais 2013-07-04 Dit is 'n betekenisvolle resensie.

Katolieke skole vergeleke met Nasionale Christelike opvoeding

2013-07-04 Ek is geen kundige en het geen ervaring omtrent pedofilie nie ... Ek is ook geen segsman namens enige instansie, of godsdiens nie ... Derhalwe, al my homoseksuele vriende en met respek, het al hartseer teenoor my getuig dat hulle as kinders deur die een

Katolieke skole vergeleke met Nasionale Christelike opvoeding

2013-07-04 Die arme Wouter Ferns tik: "Ek [Wouter Ferns] herhaal weer, beide Jaco en myself roer nooit hierdie onderwerp aan nie, dit is net repliek op jou [Kobus de Klerk] aktivisme, met die heilige teks onder die arm en god aan jou kant en jou voorskrifte vir

Kommentaar op Kobus Faasen se brief van 1 Julie 2013

Kobus Faasen 2013-07-04 Ai, Baas Rap, dit gaat oor die Taalraad, maar u mentioneer hierdie taalchihuahua nie een keer nie, terwyl hulle hand-ommie-blaas met Orania-gesindes flankeer en die (oud-)apartheidsonderdrukkers met nuutgewonne euro's wil vlei. Vra tog vir 

Hartseer

Werner 2013-07-04 Cornelius, ek stem saam. Al die "varksige" wette, soos die onteieningswette, het onder die Britse vaandel van die Unie van Suid-Afrika onstaan. Nadat Afrikaners aan bewind gekom het, wou hulle vir die ander stamme 'n eie grondgebied gee, en nou

Chokers en Survivors: Kaaps en in your face

Annemarie van Niekerk 2013-07-03 Ek dink dat Trantraal se bundel DIE poësie event van die jaar gaan word. Dis beslis soos Joan sê, soos die stripkuns wat hy beoefen, het ook sy gedigte iets subversief, ondermynends en krities, maar terselfdertyd (soos die voorblad suggereer) i

A history of violence – and bullfighting

2013-07-03 Thank you so much, AC C, for your work.

Die limiet van lug

2013-07-03 Mens kan ook aan die ballon met die Engelsman bokant die veld dink tydens die Anglo-Boere-oorlog, en aan Boerneef se berggans in die Wuppertal-lug, of die gedig as kamera.

Etniese groep met minste bagasie

Jaco Fourie 2013-07-03 He!He!-Ha!Ha! Het dit geniet.  As 'n ou Durbaniet kan ek jou verhaal in my geestesoog volg. Jaco Fourie

Hoekom Afrikaans nie “isiBhulu” is nie

Jaco Fourie 2013-07-03 Terloops Vergeet om verder te sê. Selfs blanke Afrikaners sê nie hulle praat "Boers" of "Boertaal" nie.  Max du Preez (ultra-liberaal) praat Afrikaans, en sy vyand Dan Roodt (ultra-regs) praat ook Afrikaans;  N

Hoekom Afrikaans nie “isiBhulu” is nie

Jaco Fourie 2013-07-03 Kobus Faasen mbt Par 8 hierbo.  Liewe mens.  Hoekom moet die genoemde organisasies standpunt inneem wanneer hulle taal vyand die rashatige anti- Afrikaner-Taal ANC die Afrikaanse taal as die taal van die "isiBulu"  taal met die

Die kontradiksies van aanvaarding en verwerping

2013-07-03 Wouter, Ek kan sien die gesprek is vir jou onaangenaam en het ek begrip daarvoor. Dit is natuurlik nie die doel nie, maar helaas, dit waarmee jy jou besig hou, is so bitterlik onaangenaam - en omdat julle dit nie vir julself hou nie, het ons ook seggen

Etniese groep met minste bagasie

2013-07-03 Reusedwerg, jy reken die Indiër het homself van die apartheidsjuk bevry.  Die feit is egter hulle het die mees welvarende groep gedurende sogenaamde apartheid geword.  Dit kan beteken - 'n besliste moontlikheid - dat daar nooit so'n juk was

Die middel van die pad ná Mangaung

Andrew Afrika 2013-07-03 Wil graag weet hoe bekom ek lidmaatskap by Agang.

Katolieke skole vergeleke met Nasionale Christelike opvoeding

Jaco Fourie 2013-07-03 HeHe! Neelsie.  Ek 'n "snotkop"?  HeHe!   Is jou verweer 'n tipiese Katolieke een, dws geen verweer nie maar net beledigings om jou onvermoëns te probeer verberg.  Is dit nie wat die Vatikaan deurlopens onder die v

Way back home – a commendable effort

Owen Smith 2013-07-03 I read all three of Niq Mhlongo"s novels and enjoyed them immersely. I must say that his latest novel Way Back Home is a very compelling, and unputdownable read that navigates a fragile and violent world in the history of South Africa. Well done

Die kontradiksies van aanvaarding en verwerping

2013-07-03 Hello Kobus,    Ek was 'n goeie sport, het vir meer as 20 kommentare van jou kant af geluister hoe verkeerd jy en jou maters dink dit is en hoe julle so graag julle wil op die samelewing wil afdruk.    Dink jy nie dit is genoeg nie

Pil van bitterheid

George 2013-07-03 Soos ek Trienie lees gaan dit sleg met die mens wat "die ou Adamiese natuur" opwek. Dit sal seker nog slegter gaan as die ou Evatiese natuur opgewek word, of wat praat ek alles? Ander juwele is: "Die liggame van twee olifante sal deur re

Katolieke skole vergeleke met Nasionale Christelike opvoeding

2013-07-03 George, die stelling deur Jaco Fourie in sy eerste paragraaf is in geheel fiksie en bedoeld om my te belaster ... wat van die gewone en beskaafde protokol waarin Jaco Fourie, en nie ek nie, 'n skakel of 'n aanhaling uit enige van my bydraes plaas waarop h

Wie skryf op toiletdeure?

George 2013-07-03 Stem saam met die brief en al die kommentare. Het tog eendag 'n snaakse studentewysheid agter op so 'n deur gelees: "Die lewe is soos 'n nickerball - hard maar lekker." George

Katolieke skole vergeleke met Nasionale Christelike opvoeding

George 2013-07-03 Cornelius jy is seker tevrede met jou antwoord aan Jaco - dis dan afgehandel. Waarby jy nou moet uitkom is om ons ander lesers in te lig. Daar rus 'n verpligting op jou om die "onthutste verdraaiings" reg te  stel. George

Die Katolieke kerk aan te kwyn in Europa

George 2013-07-03 Miskien is dit nie algemeen bekend nie maar daar word beweer dat die vorige pous se uittrede oa te doen het met sy onvermoë om sekere persone in die Vatikaan te beheer. Dit is na bewering katolieke in hoë poste wat seks beoefen met mans en seuns

Wenner Fiksie-kompetisie “Reisende skrywers”

2013-07-03 Geluk Estelle! en dankie Rentia vir so 'n geleentheid. Alhoewel my eerste probeerslag in deelname het ek dit uitermate geniet. Skep asb vir ons gou weer so oefening. Dankie.

Hartseer

2013-07-03 Die arme Wouter; wie was aan bewind in 1925?

A history of violence – and bullfighting

Daisy Moreno 2013-07-03 Wonderful article.  Extremely moving.  Thank you for shedding light on this cruel act.  More people need to speak up for  those creatures we deny a voice to and ignore the tears and sorrow of in the process of torturing and using them

Die kontradiksies van aanvaarding en verwerping

2013-07-03 Wouter, Dalk was jy in die verlede nie 'n aktivis nie, maar dit hoort tot die verlede. Hierdie is 'n openbare forum en jy, nes die ander aktiviste, dwing hier jou eienaardige en sondige seksuele oriëntasie in ander se kele in onder die voorwendsel

Wie skryf op toiletdeure?

2013-07-03 Kon nog nooit daardie mentaliteit verstaan nie, veral as die toilette pas herstel is en die gebou vars geverf is. Die feit dat die ou daar sy griffels uitstort dui eintlik op sy minderwaardigheid wat hom toiletterig laat voel!

Voeding meer as kos

2013-07-03 Ai Hennie, Hierdie saamwees is wat elke gesin in hierdie land nodig het. Al klink dit of die kosmaak die hoofdoel is ,kan dit daardie samesyn nooit klop in waarde nie! Lekker gelees hier by jou, dankie.

Katolieke skole vergeleke met Nasionale Christelike opvoeding

2013-07-03 Soos enigeen met verstand, vat ek die ergerlike en onthutste verdraaiings hierbo van wie dit kom - die snotkop Jaco Fourie (soos die ander wyse belangstellendes en deelnemers hier ook wel van kan getuig).   Siestog, die arme Jaco Fourie - en daarby

Madiba is besig om ons te verlaat …

2013-07-02 Hello,    Hiermee Nelson Mandela se heel eerste TV onderhoud van 1961. Vandag raak gelees.    In May of 1961, a 42-year-old Mandela gave his first-ever interview to ITN reporter Brian Widlake as part of a longer ITN Roving Report p

Swanesang vir ’n Stuyvesant

2013-07-02 Uitstekend geskryf! Naomi kan gerus vir jou 'n boekprys gee!

Die Afrikaanse Taalraad en die pejoratief “isiBhulu”

2013-07-02 Ek weet nie of hierdie reeds deur is nie.  Verskoon indien dit gedupliseer is. Beste Kobus Dankie vir jou vinnige respons, asook die aanhaling wat jy vanuit Beeld weergee het.  Jou aanhaling noem nie dat die ATR Afrikaans as die &ldquo

Hartseer

2013-07-02 Hello,    Jacobus Faasen is so reg met die volgende, dit is net 'n dwaas wat dit sal ontken. Wie vergeet van 1925?   gedurende " ...  apartheid is hierdie taalsuperioriteit gelegitimiseer en gewettig. Afrikaans is verhef
Top