2013-07-02Hello Jaco,
Ek het na die webwerf gaan kyk en die beskrywing van gekkegrens laat nie reg geskied aan die uitsprake waarmee die godsdienstige aktivis vorendag kom nie. Dit is verby gek en behoort almal twee keer te laat dink dat 'n sinvolle
2013-07-02Oulik en goed geskryf al rook ek ook nie. Was dit nie vir die foto sou die geheim waaroor dit eintlik gaan tot in die laaste paragraaf my laat wonder het.
2013-07-02Duitswester
Bostaande twak oor makoue en vlerke wys weereens jou desperate onkunde oor evolusie. Gaan lees nou gerus 'n paar biologiese werke wat vir jou die hele proses wetenskaplik met bewyse verduidelik. Ek is bevrees dat dit selfs te veel inspanning
Kobus Faasen 2013-07-02Broer Fourie, die volgende ATR-verklaring het in Beeld verskyn: "In berigte wat die afgelope tyd oor die Afrikaner Burgerlike Netwerk (ABN) verskyn het, is herhaaldelik en verkeerd vermeld dat die Afrikaanse Taalraad (ATR) ‘n lid van die netwer
Jaco Fourie2013-07-02Duitswester
Om jou metodiek te mimiek. Vertel ons wie is god se skepper, en indien jy 'n antwoord het, hoe kom jy daarby uit
Jaco Fourie
2013-07-02Ek is bly julle het dit nou van jul gemoed af. Kan een van julle nou al begin beduie hoekom die makou verder ontwikkel het as die mens?
Onthou die makou het ook nie klere nodig nie, die mens wel. Die makou het ook nie nodig om kos op te gaar nie, die men
Jaco Fourie2013-07-02Jan
Jy skryf: "Die Indiërs byvoorbeeld, wat ook aan sogenaamde apartheid onderwerp was, het die mees welvarende etniese groep in SA geword."
Bygesê. Die Swart Somalis wat met NIKS in hierdie land inkom, en tussen die bru
Reusedwerg2013-07-02Weet jy wat is erger as 'n ou wat op die kakhuisdeur skryf. Die donner wat jou sussie of vrou se nommer op die deur skryf. Daai moer is erg en moet gebliksem word.
Reusedwerg2013-07-02Geluk. Ek het 17 jaar gelede ophou rook. Ek weet nie of jy iets gebruik het om op te hou rook nie, maar daar is net een manier om op te hou rook, en dit is om op te hou koop. Ek het 'n wilsbesluit gemaak. Ek het die eerste drie, vier dae hondkak gevoel. W
2013-07-02Jy's reg Adele
Koejawels plaas my terug langs die skuur op my oom se plaas daar in Alkmaar se wêreld; langs die skuur was 'n stroompie met 'n laning koejawelbome. Ek sien ook sommer die Vaaljapie (Fergusontrekkertjie) daar in die skuur staa
Jaco Fourie2013-07-02Kobus
Jy het my vrae geensins beantwoord nie, nl dat jy sê die ATR gee voor dat Afrikaans 'n "Boertaal" is, en dat Solidariteit ''n rassistiese agenda het wat vir jou duidelik en vir my heel onduidelik is. Ek soek bewyse.
Kobus Faasen 2013-07-02"umBhulu" beteken nie "plaasboer" of "Afrikaner-Boer" nie, dit beteken "apartheidsonderdrukker". Met "isiBhulu' word dus verwys na "die taal van die onderdrukker". Afrikaans sal nooit as Afrika-t
2013-07-02Duitswester,
As jy navorsing gedoen het wat ewolusie oortuigend uit die water blaas, stel ek voor jy publiseer dadelik. Jy sal die Mediese Wetenskap 'n enorme guns bewys en buitendien ... waarom die kans vir 'n Nobelprys deu
2013-07-01Hello,
Uit my prulle jeug en deur die wyse Pet Shop Boys: http://www.youtube.com/watch?v=y7I5UaB7mx4
Verstommend om te dink hierdie is 'n 'pop song'.
It's a Sin:
When I look back upon my life
It'
2013-07-01As ek nou al ooit 'n dom stuk gelees het, is dit hierdie een. Duitswester, klim bietjie uit jou eng wêreldjie uit en vergewis jou van bewese feite, voordat jy jou onkunde so in die kuberruim uitstort.
2013-07-01Hello,
Net as 'n aanvullende idee en apart van dr Claassen se lys wil ek graag die oorspronklike 25 boeke vermeerder na 51 boeke.
'n Boek 'n week, aangesien die Kindle dit moontlik maak waar die persoon aan die einde van daar
2013-07-01Hello,
Hierdie verwysing van Gert na Karl Popper wat die pad na David Deutch aandui bring dan na vore 'n opstel gelees saam met die van die David Deutch en is 'n opstel van, Stuart Firestein, 'professor of Neuroscience in the Department of
2013-07-01Hello,
Gert se verwysing na Karl Popper bevestig maar net weereens die gapings wat daar soms in 'n mens se denke is en is die behoefte om 'n gevoel van Karl Popper se denke te kry. Hierdie is glad nie op die vlak van 'n deskundige se uiteen
2013-07-01Hello Gert,
Ek het nog nie Karl Popper se Open Society gelees nie, maar is bewus dat George Soros dit indien ek Soros se doelstellinge korrek verstaan en die geld wat hy daarvoor beskikbaar gestel vir die bevordering van 'n 'oop samelewing'
2013-07-01Hello Jaco,
Baie dankie vir jou kommentaar. Ek moet erken dat ek ek altyd bly is wanneer ek die 'reënboog vlag' sien.
Ongelukkig het ek die meeste van die my vraag wat oor Rusland aan die gang is in die antwoord op Kobus
2013-07-01Hello Kobus,
Desperaat is ek nie, wel uitgeput weens die feit dat ek nie kan verstaan hoekom sekere gelowiges so 'n obsessie het om die homoseksuele persoon te onderdruk met hulle eie erge aktivisme. Soos gesien kan word deur baie Amerikaan
2013-07-01Hello Duitswester,
Met my tong stewig in my kies, wat bly jy by die skrootwerf rondhang?
Daar is sekerlik 'n verskil tussen gelowige en ongelowige alhoewel ek dit nie kan kwantifiseer nie en in duidelike en onwrikbare verskil
JvNk2013-07-01"Omdat Solidariteit en Afriforum baie duidelik-omlynde politieke oogmerke het, gebaseer op hul voorafgedefinieerde teikenmark en geldelike steunbasis, vlug nie-rassigheid by die deur uit.."
Nee dis eintlik die feite en logika wat met bos
Jaco Fourie2013-07-01Jou mite hierbo ontbreek aan enige vorm van feite of bewyse van jou duistere godsdiens, suiwer 'n subjektiewe afkraak van gedisiplineerde wetenskappe, onder die dekmantel van kamma humor.
Jaco Fourie
Jaco Fourie2013-07-01Kobus Faasen
Bly om te sien jy skryf weer in sinvolle goeie Afrikaanse prosa. Die rymtaal lees ek nie meer nie, dit skommel my brein te veel.
Die inhoud van jou brief hierbo, kan ek oor die algemeen nie fouteer nie.
Net 'n paar vrae
Jaco Fourie2013-07-01Wouter
Dankie vir bogenoemde inligting en foto's. Dit is baie insiggewend. Wat opvallend is is die groot aantal straight mense wat bereid is om hulle ondersteuning vir die gay saak te gee, oa. Obama, 'n man vir wie ek die hoogste agti
2013-07-01Jaco,
Dis verskriklik dat daar soveel onkunde heers. Dis asof bybellesers net verby die plataarde en heliosentrisme kan kom en verder gestagneer het in die onkunde van woestynbewoners van tweeduisend jaar gelede. Ten spyte van al die wetenskaplik
Jaco Fourie2013-06-30Adele,
Nie net reuk nie maar musiek doen dieselfde.
Bv. Elke keer, wanneer ek La Paloma; The Harry Lime Theme en Rosemarie hoor, laat dit my onmiddellik aan my oorlede ma dink wat oor hierdie liede gek was en gereeld geneurie het. Dit bring te
Jaco Fourie2013-06-30Perdebytjie
Ons reken die Moelems is wreed met hulle Sharia godsdienstige wette, asook hulle onderdrukking van die volkere in lande soos Iran, waar hulle God die regeerder gemaak het.
Jy moet gerus "Right Wing Watch" en ander derglike medi
2013-06-30Wouter,
Jy moet tog nie so ooglopend desperaat wees nie.
Uit dit wat jy self aanhaal, is dit hoofsaaklik net artikel 3 van die DOMA wat deur die hof uitgeskakel is, wat handel met diskriminerende finansiële reëlings. Dit is nie die hele D
Angus2013-06-29Beste Cornelius,
Ek het darem in my dae ook heelwat spoke gefabriseer; een heel onwetend toe my kamera onklaar getrap het. Ek het skelmpies foto's binne die kasteel geneem. Die foto wat ek van daardie lang tafel geneem het, was 'n dubbelfoto met een van