Ek het 'n maand gelede bakkiesboek begin! Ek was op my muur oorval en beledig deur gekke fanatiese fundamentaliste uit SA, maar die kan ek beheer deur hul te blok!
Uit my eie beskeie opinie, tref my menings en beskeie opinies nou gehoor wêreldwyd en wek nogals belangstelling! Iets sê vir my dat 'bevryde' suid-afrikaners nog steeds Erg Verkramp is!
Hans Richardt


Kommentaar
Hello Hans,