Vir Wouter Ferns ...

  • 2

Wouter, om die een of ander het hierdie liedjie in my hart op gekom - net vir jou ...

Namaste!

Cornelius

  • 2

Kommentaar

  • Hello Cornelius

    'n Song vir foto - seker 'n fair deal?  Ek hoop dit bevestig aan jou wat jy wou geweet het. Kobus het op 'n stadium laat val dat hy studeer het by RAU in die laat 70's en bevestig my foto dat ek nie in die laat 70's by RAU bevind het nie.

    Google se prentsoek behoort jy terug te herlei na hierdie webwerf wat sal bevestig dat hierdie nie elders op die web gespoor is nie en dan op daardie manier gebruik is nie .... Dan ook Simon & Garfunkle is een van my gunsteling-bands en ook as solo kunstenaar Paul Simon en dan die song wat ek vir myself sou kies, Me and Julio Down by the Schoolyard met die volgende lirieke:

     

    The MaMa pajama rolled outa bed and she ran to the police station

    When the PaPa found out he began to shout and he started the investigation

    Well it's against the law

    It was against the law

    What the mama saw

    It was against the law

     

    Jy kan nie verby die Bybel kom nie.....

     

    Baie dankie

     

    Wouter

  • CorneliusHenn

    Beste Wouter,  

    Ek is baie introspeksie skuldig.  

    Ek verseker jou ook dat ek heelhartig met verantwoordelikheid daarmee sal omgaan.  

    Jy tik: "Jy kan nie verby die Bybel kom nie....."  

    Wouter, die Bybel is 'n kosbare bundel Heilige Skrifte wat in bepaalde redeverband saamgestel is.   Daar is inderdaad 'n groot en uiteenlopende versameling daarvan, ook buite die Protestante se menige vertalings selfs. 

    Die Bybel is nie die Woord (God) nie!  

    Jy is onvergelykbaar meer belangrik as 'n Bybel.  

    Dis jou hart wat lewe en deel aan God - nie die Bybel nie.  

    God is ook nie 'n objek soos 'n Bybel, buite enige van ons nie.  

    God is in almal en in alles - van Farao tot by Pous Chris Dippenaar.  

    Stel jouself na binne - in jou eie besnoderse verhouding met ons Skepper, en vergeet van al die dwepers daar buite op aarde!  

    Carpe Diem!  

    Cornelius

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top