2013-05-22Enige Christen-ouer wat bekommerd is oor die onredelikheid en idiotiese invloed van fundamentalisme kan gerus hulle kinders verwys na die skrywes van KdK. Dis soos foto's van 'n roker se longe om kinders af te skrik van rook.
Angus2013-05-22Beste Dolf,
Jy het dit mis, ek minag geen geloof nie, allermins die christelike geloof. Wat ek wel minag is die gruwelike dade wat daaruit kan voortspruit, en dan die halsstarrige stiksienigheid van die beoefenaars van 'n geloof wat minagtend neersien op
2013-05-22Frans,
Met jou twee laaste paragrawe stem ek van ganser harte saam, soos ek ook doen met sommige ander elemente wat jy in jou kommentaar noem.
Maar waaroor ek nie met jou akkoord kan gaan nie, is die volgende.
Wat Moses aanbetref, dink ek n
2013-05-22Die volgende verwysings is net van toepassing op die Pentateug:
In die Afrikaanse Bybel word die woord 'brons' nie 'n enkele keer gebruik nie, selfs nie eens as daar verwys word na die maak van gereedskap, implemente en voetstukke (vir swaar strukture) n
2013-05-22Kobus
Ek het reeds ’n regstelling oor jou goed en kwaad geplaas. Moses 'n sagaarde mens sê jy. Nee in plain Afrikaans Moses se moer het behoorlik gestrip toe hy volgens Eksodus 32 van die berg begin afklim.
17.Toe Joshua die lawaai van
2013-05-22Chris,
Probeer soos jy wil, jy kan maar net nie regkom, nie.
Geeneen van die Afrikaanse vertalings wat ek gebruik, bevat die woord ‘brons’ vir die tydperk wat onder besprekings is, nie – d.w.s. ongeveer 1300 v.C. - nie. Maar w
2013-05-22Daar is sekerlik altyd hoop Berdine - dis so waar wat jy sê hier, want ek is eintlik nog nooit teleurgestel as ek wat ookal lastig is en soos kanker aan mens se siel vreet, dit voor God se voete neersit met 'n eerlike versoek van "U ken my, ek
2013-05-21Hello Frans
Dalk geniet jy hierdie artikel wat die onmoontlikheid van 'n wêreldwye vloed beklemtoon vanuit 'n ander oogpunt:
http://www.bibleinterp.com/articles/flood357903.shtml
2013-05-21Beste Tina,
Dis maklik een van die hartroerendste verhale oor die grens wat ek nog gelees het. Ek hoop jy wen die boek. Mag jou "pop" tog in so 'n mate herstel dat hy weer lewensvreugde sal smaak.
Groete
Perdebytjie
2013-05-21Hierdie sin lees verkeerd. Kwaad en goed moet omgeruil word. Omdat vorige regstelling nog nie geplaas is nie herhaal ek dit om misverstande te voorkom.
Ek is oortuig daarvan dat jy alles wat jy skryf ernstig bedoel, maar jy fouteer in jou vertol
2013-05-21Hello,
Daar word die indruk geskep dat die wat los staan van religie 'n uitsondering is en selfs 'abnormaal' is wanneer die getal gelowiges in oorweging gebring word, maar oor die die afgelope twee dekades was daar 'n rewolusie in die sielk
Angus2013-05-21Beste Chris,
Die 'ei' en 'y' gee maar altyd probleme. Ek weet soms nie of ek moet 'dryg' of 'dreig' nie. Los en vas is netso 'n probleem. Ek het darem al geleer dat dit 'weer eens', en 'tot siens' is.
Groete
Angus
2013-05-21Regstelling van volgende sin: Klim van jou eie geskepte verhogie af en besef dat jy meer skade as goed doen met jou sienings. Verskoning aan alle lesers vir die foutiewe woord volgorde in die oorspronklike.
2013-05-21Irb, dis jammer dat Wouter so min ondersteuning kry vir wat hy skryf oor hierdie onderwerp. Ek moet nog iets lees van 'n Christen wat sê dat om homoseksueel te wees is normaal. Meeste van hulle sê dat hulle nie oordeel of wil veroordeel nie, m
2013-05-21Hello LRB,
'Point taken' maar ek het aangedui ek wou nie. Maar toe het ek, dat ek wil. Dit is darem 'n onderwerp wat my raak.
Daar is nog 'n aspek of twee wat ook verder bespreek kan word.
Baie dankie
2013-05-21Irb, ouens soos KdK lewe in die fantasie van die Bybel. Dit is hulle werklikheid, maak nie saak wat. Wat KdK soveel erger maak as die gewone tipe, is dat hy fantaseer ('lieg' is eintlik 'n beter woord) binne 'n fantasie. Ter wille van tyd is dit dan gewoo
2013-05-21Frans,
Jou antagonisme stel teleur … Dit daargelaat.
Ek is nietemin verlig dat jy nie meer hierdie versinsels van jou aan die arme onskuldige Sondagskool-kindertjies vertel nie.
Jy praat nou weer van Egiptiese prinse en strydwaens en
2013-05-21Hi Chris,
Ek dink jy het dalk my skrywe in ‘n mate misgelees. Ek het probeer verduidelik wat ek verstaan onder ‘n blindelingse geloof, wat juis nie met ware geloof vergelykbaar is nie. Jy sien, ware geloof is God gegewe en juis daarom seker
2013-05-21KdK, jy is heeltemal belaglik. Verwys na die hoofstuk en vers waar die Hebreërs beskryf word as Kung-Fu-vegters met hulle skaapstawwe. Verwys ook na enige argeologiese bewyse van enige plek in die Mediterreense wêreld dat lang steekswaarde gema
2013-05-21Kobus
Jy's reg. Natuurlik sal daar altyd mense wees wat die speurder verkies wat nie die leidrade volg nie, wat net sy vinger in die lug steek en raai wie die skuldige is. Solank die speurder grys is en dit lyk of hy baie ervaring het, bygesê. Se
Angus2013-05-21Liewe Trienie,
As dit alles waar is wat jy so graag wil bevestig, sou ek die grootste respek hê vir alle Christene, maar ongelukkig val jou bevestiging sommer by punt no. 1 al plat.
Die Christen sien neer op almal wat nie Chr
Angus2013-05-21Beste Irb,
Moses en Jesus bestaan, maar as fiktiewe karakters in die Bybel. Die Christen skiet homself in die voet deur gedurig na hulle te verwys as historiese figure.
2013-05-21Angus het seker gekraak elke keer dat ek 'lei' in plaas van 'ly' geskryf het. Los-en-vas skryf van woorde het my ook in 'n helse greep. Ekhetnie 'n reelboeknie, raaimaarmeestevandietyd. Jammer!
Angus2013-05-21Beste Dolf,
As jy George Orwell se boek 1984 lees, sal jy sien dat Big Brother d.m.v. Newspeak en thought-crimes sy onderdane se bekke wou snoer. Nou wil jy dieselfde op my toepas: ek mag niks sê oor godsdiens met al sy verfoeilikhede
2013-05-21Chris,
Jy vergeet blykbaar dat daardie Egiptiese tegnologie nie vir die Hebreërs, 'n slawevolk, beskikbaar was, nie en dat hulle dit verseker nie woestyn toe kon saamdra nie - daar was gewoon net geen geriewe vir hulle om komplekse operasi
2013-05-21Daar is natuurlik die ou bekende gesegde - tussen my en my pa weet ons alles...
So werk dit ook met God en Sy entoesiastiese kind, Sy gelowige, toegewyde kind... tussen my en my Hemelse Vader, weet ons alles. Werklik alles.
Die baie wat ek nie weet
2013-05-21Dit sou nog miskien kon werk om so 'n redenasie te volg, Angus, as die verbeeldingsvlug dalk van 'n geïsoleerde ervaring van 'n enkeling af sou kom.
Maar komende van letterlike biljoene mense oor meer as 4000 jaar heen, algar met dieselfde ervari
2013-05-21Beste Kobus
Jou tirade verberg jou onkunde oor die rol van die Egiptiese prinse en hul opleiding. Stel jou self eers op hoogte en bestudeer hul geskiedenis voordat jy weer sulke onsin kwyt raak. Nee dit was harde opleiding om op ‘n primi
2013-05-21Snaaks, ek stem saam met KdK dat die beeld van Moses as 'n wafferse generaal eerder gebaseer is op die rolprent 'The Ten Commandments' as die Bybel. Waar hy eenvoudig gorrel, meer as in die res van sy brief, is wanneer hy verwys na die klipmesse waarmee d
lrb2013-05-21Hel Wouter maar jy is langdradig en dit oor iets waaroor jy nie wil kommentaar lewer nie. Dit moet nogal iets wees om te beleef as jy skryf oor iets waarop jy wel kommentaar wil lewer.
2013-05-21Hello Dolf
Die vergelyking van 'n stoel waarop jy gaan sit en jou geloof as beide blindelingse geloof is nogal slim, maar dalk werk dit nie heeltemal nie. Ek gaan net sit as daar 'n stoel is. Wat jy doen is om te glo daar is 'n stoel wat jou gewig sal dr
2013-05-21Wouter,
Jy sê hierbo dat die konsep daar is, bepaal eienskappe, verskynsels, en herlei die oorsprong na 'n enkele punt en daardie enkele punt van oorsprong is dan 'n 'goddelikheid en jy sê ook dat dit alles is 'onbewysbaar' is en hoogste
2013-05-21Brand,
Dankie, ook vir jou kommentaar.
Jy vra watter een van die speurder of die dokter ek sal kies – ek sal dié van hulle kies wat die meeste kennis en ervaring het. In jou voorbeelde lyk dit baie beslis na die eerste speurder en d
Johannes Comestor2013-05-21Met blykbaar dieselfde genoegdoening as bv Allan Boesak verwys Durand na die "swakheid van sommige" in 1857. Wat hy en Boesak waarskynlik doelbewus verswyg, is dat die skeiding vrywillig was; iedere gemeente kon self besluit. Kontrasteer&nb
2013-05-21Kobus de Klerk
Dankie vir jou opregte poging om lig te werp op 'n hoogs fassinerende onderwerp.
'n Paar opmerkings:
1. Stel jouself voor twee speurders. Die een daag op by 'n misdaadtoneel, lig hier en daar 'n flits, en haal dan 'n boekie uit sy
2013-05-21Hi Chris,
Ek gaan jou skrywes beantwoord van agter af vorentoe. Ek het nie ‘n probleem met jou of enigiemand wat vrae stel en antwoorde soek ten opsigte van sake Gods en ware geloof nie – nie noodwendig omdat jy/julle tot bekering wil kom n