Skokkende tonele op die eilandjie aan die Franse kus

  • 2

Nou die aand sit ek en spring die kanale op die tv. Ewe skielik is daar 'n stywelip Ingelse dame wat een of ander saaklike aankondiging maak. Die daad wat gepleeg is, is soos my oorle pel sou geseg het, "too ghastly to contemplate". Die Ingelse is gewoond aan terrorisme en die daad wat gepleeg is kan hanteer word.

Die volgende oomblik word daar oorgeskakel na 'n jafel wat breedvoerig die area en die "horrendous" daad beskryf.

Die kamera fokus toe op 'n Afrikaan met een bloederige hand en wapens in die ander hand, wat iets vir 'n vrou skree. Ek kan nie alles woordeliks onthou nie maar die volgende wel, "sorry ma'm that you saw this but ask your government why they allow these people in your country, where I come from they are not allowed in our country."

Vanoggend kyk ek toevallig weer dieselfde kanaal en is die terugvoer dat die aanvallers Nigeriërs is wat 'n Muslim-man gemes en gekap het. Die Muslim Council of Brittain "strongly condemns these attacks".

My raad aan die Britte is, "get over it". Kry vir julle. Trouens nie net die Britte nie, die hele Europa se moeilikheid sit wit in die blom. Laat julle voel hoe dit is om terroriste in jul midde te boesem. Nou is hulle ons meesters.

Die Moslems spreek gou hul misnoeë uit oor een van hulle wat sterf. Ek het nog nooit gehoor dat hulle skies vra na een van hul aanvalle in die weste nie. Ek weet nie wat die oorsaak van die aanranding was nie, maar ek het my mening. Dit is Nigeriërs. Abdul het seker wit poeier by hulle op "apro" gevat en nie betaal nie. Dit gebeur as jy die "riffraff and dandruff" in jou land toelaat.

So terloops. Ai die arme Melanie Verwoerd is ook nou bekommerd oor die buitewêreld se mening oor Suid-Afrika. Wat het sy verwag? Sy hemel Mandela so op asof hy op water kan loop. Mag haar ontnugtering haar tog nie tot selfverwyt dryf nie.

As jy saam met die honde slaap, gaan die vlooie jou byt.

Reusedwerg

  • 2

Kommentaar

  • Soos ek in een van my laaste briewe oor uitsprake van openbare figure genoem het, skiet ek myself toe in die hoef. (Nou nie dat ek 'n openbare figuur is nie.)

    Die manne wat toe die Ingelse soldaat gelem het, was die Moslems. Ek het gedink die soldaat was 'n Moslem. Dit wys jou nou net. Die feite donner altyd 'n goeie storie op.

    Groot askies indien ek aanstoot sou gegee het en iemand 'n ewige durende gemoedsbekakking oor my feite sou gekry het.

    Reusedwerg

  • Is reg so Reusedwerg,

    ek stem saam met jou siening oor die Moslems, sinies is die wagwoord.

    Duitswester

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top