Geen argument van my kant af nie, as 'n enkele mens kan jy nie die hele bestaan in jou denke omvang nie. Die bestaan is net te groot, divers en kompleks en gaan verder as net reg en verkeerd.
Daar is natuurlik die ou bekende gesegde - tussen my en my pa weet ons alles...
So werk dit ook met God en Sy entoesiastiese kind, Sy gelowige, toegewyde kind... tussen my en my Hemelse Vader, weet ons alles. Werklik alles.
Die baie wat ek nie weet nie, weet Hy in elk geval ook alles en is Hy boonop nie suinig met wat Hy alles weet nie - en dit is werklik alles. HY vertel graag, as ons maar net bereid is om te vra - Jeremia 33:3
As ons dus nie weet nie, is dit omdat ons nie in opregtheid (wil) vra nie. En as jy nie eens die Kenner wil ken nie, is jou saak nog meer hopeloos.
Daarom is jy, wat reken dat jy weet, omtrent dit wat jy nie weet nie, verkeerd, soos lrb sê.
Kommentaar
Mmmm,
Heeltemal waar CM - die mens is beperk in sy natuurlike, daarom moet sy gees geoefend wees om verkeerd van reg te onderskei.
Dan is jy waarskynlik verkeerd.
Hello,

Kobus de Klerk