2013-04-26Beste Jaco,
Ek probeer self 'n geruime tyd al Praag volg (ja, ek gryp inderdaad na elke helmpie in oorlewing).
Dis sou egter verwaand wees indien ek hoegenaamd voorgee dat ek veel op hierdie stadium uit hul propaganda verstaan (tegelyk met re
2013-04-26Wouter,
Jy en jou kommentators ken eenvoudig nie die Christelike geskiedenis nie…
Die Christendom ís eg Joods! Die HERE Jesus Christus as Mens is as Jood gebore uit ’n eg Joodse moeder én is streng ingevolge die Joodse
2013-04-26Wouter,
Die regse lapel waarmee jy my so graag wil onderdruk, is geyk.
Jy is duidelik besig om in jou gebreinspoelde slimmigheid te versuip.
My identiteit as Afrikaner, nes elke ander op aarde se identiteit, is Godgegewe.
Wyl jy so graag almal
2013-04-26Cornelius,
Ek lees met aandagtigheid jou skrywe, en ek hoop nie jy sien dit in ‘n slegte lig of as aanvallend nie, maar jy maak ‘n fout om te dink dat ek myself nie al vergewis het van ander godsdienste nie. Jy skryf: “Dolf, ek dink j
2013-04-26Beste Duitswester,
Jou besluit is egte Voortrekkerhart!
Mag jy nooit daaroor twyfel nie.
Had ek maar 'n wa om oor die groot waters te trek, was ek dalk ook al lankal Noord van die ewenaar.
Boeregroete,
Cornelius
2013-04-26Beste George,
Baie dankie vir hierdie sinvolle bydrae.
Vir jare lank reeds gryp ek na elke strooihalm om in hierdie sogenaamde demokrasie te oorleef.
Ek stem absoluut saam met jou, hoe 'n klug ookal; jy bly NOOIT van die stembus weg nie!
Alhoe
2013-04-26Hallo,
Die opskrif van hierdie artikel het my oog gevang en ek het ywerig begin lees. Ongelukkig (en dit is niemand anders se skuld as myne nie) het ek geskrik vir die lengte daarvan en halfpad 'uitgeback'. Wens ek kan van hierdie aaklige eienskap ontsla
Leon Retief2013-04-26a) Jy verwar die kollaps van die golf-funksie met die foutiewe idee dat iets nie bestaan totdat dit waargeneem word nie – die waargenome objek/golf bestaan wel maar waarnemings forseer dit om sekere eienskap(pe) aan te neem.
b) Ind
2013-04-26Ek sien geen verskil tussen verkiesings in SA en verkiesings in enige ander Afrika "demokrasie" nie. Die grootste stam wen. Om seker te maak hulle stem, blameer die Witman en die Weste, dan is hulle opgewerk genoeg om te toi-toi, busse aan
2013-04-25Hello Cornelius,
Daar is geen gronde waarop jou stelling van hierdie regse denke kan staan nie. Wat sou redes wees om mense uit te sluit? Hoe sal so 'n houding verdedig word. Jy poog om dit te verdedig duer na 'n oorlog van meer as 'n 100 jaar
2013-04-25Hello Jaco,
Die gevoel van onskuld moet getoets word aan hoe die ander jou ervaar. Daar is geen manier waar ek dit kon bevestig nie en is dit een van die vraagstukke wat by my draai. Dalk omrede ek 'n gevoel het van hoe onmenslik onderdrukk
2013-04-25Hello Jaco,
Ek neem kennis van jy skryf en laat dit vir nou daar, my antwoorde is alreeds gebied en het in geen onduidelike terme die volgende gestel:
Ek weet nie wat die oplossing is maar sal myself defnitief nie oorgee aan
2013-04-25Hello Chris,
Verskoning vir die magdom verwysing wat in 'n aparte brief geplaas is.
Die rede daarvoor was om 'n finale 'opsomming' te probeer bied van hoe die boeke waarna ek verwys saam gelees kan word.
Aanges
2013-04-25Hello Chris,
Hierdie is 'n harde neut om te kraak, daardie komplekse wisselwerking tussen dit wat beskryf word as werklike geskiedenis en dan 'n teologiese vertelling van daardie geskiedenis.
Daar is baie studies wat hie
2013-04-25Penn & Teller se program, 'Bullshit!' fokus op hierdie onderwerp in hulle heel eerste episode (Talking to the Dead). Dit is snaaks en pateties om hierdie sienerwurms te sien sweet as hulle gekonfronteer word deur iemand wat deur hulle klug kan si
george2013-04-25Jaco, Afriforum is 'n belangrike een, wat ek moes genoem het. As jy hulle bo die VF+ stel stem ek ook met jou saam, maar dit is belangrik om alle beskikbare metodes aan te wend. Die DA word deur 'n groot persentasie Afrikaners ondersteun, maar die DA prob
2013-04-25Hello Kobus,
Nee, nog steeds nie, bied jy 'n vertelling wat as 'n betroubare aanduiding vir die geskiedkundige waarheid beskou kan word nie.
Niks wat jy hier geskryf het is tot op datum bevestig deur eksterne geskiedkund
2013-04-25My papiertjie het so 'n bietjie gevou ... hier is nog so 'n paar "stupid laws" wat heimwee na Apartheid bring:
"That stupid apartheid law of not building near a river? Let's ignore it. Now we have people in low areas drowning when it's flo
2013-04-25Beste Chris
Ek neem jou kritiek weldeeglik ter harte.
Ek hoop dat my laaste antwoorde hierbo aan Dolf en Trienie, my bedoeling duideliker maak.
Wat die intellektualisme betref, steun ek op die letterlike betekenis daarvan.
Intellektualisme. 1.
2013-04-25Beste Trienie,
Dankie vir jou belangstelling en bemoediging.
Jy skryf onder meer: Cornelius, as jy glo dat Allah, Jumala, Brahman ens. ens. in jou hart net ‘n ander “noemnaam” vir God is – het ek nie probleem daarmee. My lyfh
2013-04-25Dolf,
Dankie vir jou kommentaar hierbo.
Hierdie keer laat dit my genadiglik toe om in gehoorsaamheid trou te handel in ooreenstemming met my hart.
Jy tik: Die godsdienste wat jy [Cornelius] so heelhartig bymekaar meng met “Jesus is God&rdqu
Jaco Foiurie2013-04-25Die VF+ is dan in dieselfde bed as die ANC, met hulle leier in die ANC kabinet. AfriForum doen 'n beter job vir die Afrikaner. Indien ek poog om iets vir die Afrikaner te wil doen, dan stem ek DA, want die VF+ het geen kans om enige impak te m
Maya2013-04-25Liewe Cornelius
Dowwe Dolla en Pieter-Dirk Uys is regtig nie meer snaaks nie. Om die waarheid te sê is die twee maar eergister se nuus. Oud en koud. Hulle is lank reeds vergete. Leon Shuster was snaaks maar is nou net gulsig en oud en en ek w
2013-04-25Hello Cornelius
Jy begin 'n reaksie aan Wouter hierbo met die volgende: "Dis werklik jammer dat jy nog nooit voorheen kon agterkom, ek ook onder meer glo dat alle weë (geloof of ongeloof) teen die Berg op (in die lewe) na dieselfde Piek - ons
2013-04-25Liewe leser,
Ons almal weet dat hierdie debat weereens stompaf sal eindig. Na jare het Dolf nog nie Cornelius oortuig of Cornelius Wouter tot ander insig of siening gebring. Iemand moet dit geniet, anders sou hulle nie soveel kosbare tyd daaraan
2013-04-25Cornelius,
Jy is reg … jy is vry in Jesus Christus … hoekom? Omdat jy (wel ek hoop so) Hom as die Christus erken en bely. God se genadeversoening is juis die feit dat Hy Sy enigste Seun gestuur het, Sy verdienste aan die kruis aanvaar het
Andre Badenhorst2013-04-25Sluit die ding van geloof nie dalk by die kwantum meganika paradoks aan nie waar iets net bestaan sodra dit waargeneem word? Overgeset synde, as jy geloof - in hierdie geval die bonatuurlike - deur 'n sekulêre (wetenskaplike) vergrootglas
2013-04-25Ek is effe teësinnig 'n bewonderaar van die ouma. Ja, ek weet mens moet nie kwaad met kwaad vergeld nie, maar as niemand die jonges leer nie, hoe gaan hulle dan grootword?
lrb2013-04-25Kaapstad 34, PE 41, Durban 49, Jhb 50. Lyk nie vir my so veilig nie, miskien veilig in vergelyking met Mogadishu. Gevaarlikste VSA stad is New Orleans op 21. Wonder hoekom. Geen Europese stede haal die lys nie, ook nie die gevaarlike (volgens FW) Aus an N
Jaco Fourie2013-04-25Beste Wouter
Verder tot jou respons hierbo skryf jy die volgend : "Almal is altyd gaande oor entrepreneurskap, dit is mos die manier hoe werk geskep word en alle probleme soos mis voor die son gaan verdwyn. Hoe sal daardie idee pra
Patricia van Niekerk2013-04-25Oh my hat, just looking at the title of this book, made me think "Oh my word, this is my kind of woman!" but seriously, there are so many places & meals I've had, but one that is quite memorable is "Die Strandloper" on the beach, L
2013-04-25Hello Wouter
Die Ou Testament vertel die 'geskiedenis' van Israel vanaf die eerste mens tot met die hoogtepunt van hierdie vertelling: die koninkryk van Josía. Hierdie hoogtepunt bring al die legendes, mites en dalk sekere geskiedkundige karakters
Jaco Fourie2013-04-24Beste Wouter,
Die leser moet maar self bepaal of jy my regmatig gekwoteer het al dan nie.
Jy skryf - Ek verweer
Jy se: "dit skokkend dat jy nie die verwantskap tussen apartheid en ongelykheid sien nie"
Wat e
Jaco Fourie2013-04-24Beste Wouter
Ek het hierdie skrywe van jou vannaand eers teegekom, Ek sien dit nie op my argief bladsy vir die datum nie. Ek het dit teegekom toe ek onder jou naam 'n sekere brief van jou wou opspoor.
Alhoewel ek sekere persoonlike
2013-04-24Chris,
As geloof intellektualisme was, dan sou 'n mens seker sulke ooreenstemming kon bereik.
Ek het vrede met Dolf, Kobus de Klerk, of enige ander se vyandigheid teenoor die Evangelie.
Jy tik ook: Dit maak nie saak hoeveel keer jy [Cornelius] be