Foto: Ses BPhil-studente wat bydraes vir LitNet gaan skryf

  • 1

Gedurende die volgende paar maande vind samewerking tussen LitNet en Universiteit Stellenbosch se Departement Joernalistiek plaas. Ses BPhil-studente het op 7 Mei 2013 by LitNet kom inloer om idees uit te ruil. Hou LitNet dop vir bydraes uit hul penne. Op die foto verskyn: agter, van links, Naomi Meyer (LitNet Inhoudsbestuurder), Fhumulani Justice Khumela, Amanda du Pisanie en Francois Badenhorst; en voor, van links, Gys Visser, Marinette Potgieter, Anika Marais en Johannes de Villiers (joernalistiek-dosent, US).

 

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top