Dit laat 'n mens se hart saam sweef ...
Chris Hadfield, ’n Kanadese ruimtevaarder wat die afgelope vyf maande bevelvoerder van die Internasionale Ruimtestasie (ISS) was, het hierdie musiekvideo as 'n afskeidsblyk gemaak kort voor sy terugkeer na die aarde.
Eendag sal ons wel weet hoe daardie monoliet tussen ons voorvaders verskyn het en hoekom dit steeds vandag so 'n invloed op ons harte het (selfs op hierdie oomblik wyl jy hierdie op jou rekenaar, of jou slimfoon se skerm kyk) ...
Hindoe-, Moslem-, Joodse-, katolieke-, Boeddhistiese-, Boeregroete en Afrikaliefde,
Cornelius Henn


Kommentaar
Beste Cornelius,