Wat is ’n taal?
Wat maak hom rats en gespierd?
Wat laat hom oorleef?
Dikwels kom daar dadels van pogings om die aard en identiteit en vooruitsigte van ’n taal vas te pen.
Maar wag.
Is 'n taal nie veral die mense wat hom praat nie? Dalk is dít die antwoord: die taal is rats en gespierd, en sal oorleef dáár waar hy méns word:


Kommentaar
Die fotografie is pragtig - welgedaan. Ek sou tog graag meer bruin mense in die produksie wou gesien het.
Dankie vir jou kommentaar en waardevolle insette.