So, ons arme blouboordjie-werkers het al die geslagsgelykheidwette van SA behoorlik gevoel!
Waarom is daar nog diskriminasie tussen geslagte in SA-sport?
Ek dink die Bafana kort 'n paar Banyana spelers en ook die Proteas! Dan kan ons sien of vroue werklik politieke en wetlike gelykheid verdien in SA! Nes daar ook weinig ambagsvroue in SA is?
Hans


Kommentaar
Hans - waar is jy?
Ek's bekommerd oor jou, hierdie was jou laaste brief?