Die kringgat het nie sy eie sirkel getrek
Die wit kring om kruis is deur sy Skepper

Hierdie trotse waterbok is in Des 2012 afgeneem in die Nasionale Kruger Wildtuin. Slegs die bulle het horings en spog met so ‘n wit kraag om die keel. Let ook die lang unieke donker klossie op die stertpunt. Die onmiskenbare, terpentynreuk verraai die waterbok se teenwoordig-heid en skrik die krokodil af wanneer hierdie wildsbok in die water spring. Dit gebeur gewoonlik wanneer die leeu hom jag.
Trienie


Kommentaar
Liewe Trienie,
(Glimlag)