Trienie

Administrateur

Die donkerkamer

Trienie SêNet-briewe 2015-08-19 Almal van ons is nie diereliefhebbers nie. Dis verstaanbaar. ’n Vriendin, wat so sestig jaar gelede in die Drakensberg se wilde noorde grootgeword het, vertel hoe haar ma haar geleer het om hardop te loop en sing wanneer sy die vreesaanjaende bosvoetpaadjie moes aandurf skool toe. Die singery sou kwansuis slange en gevaarlike diere afskrik […]

Depressie – ’n gat in die hart

Trienie SêNet-briewe 2015-06-12 Die lewe is soms ’n tuimelreis. Ek vleg my vingers deur manlief s'n waar hy in hoë sorg onder hulpmasjiene na asem suig. Tydens ’n kop-aan-kop botsing het iets hom bewaar van sy laaste uur. My gedagtes skommel. Om my sien ek soveel pyn en lyding. So min mense verstaan wat werklik in hulle lewens […]

Stap in die spoor van ’n leeu

Trienie Reis 2015-04-14 Ek onthou die reuk van olifantmis en geknakte riet, van sweetvel, sweethare maar bowenal die walms van Zero se neusflanke onder my trillende vingers. Die Jeep wat hoes en proes en dan diep vasval in die riviersand en dieselfde bosgeluide wat in Noag se tyd al gehoor is, wat my kop inbars.  En die lawaai […]

Die geheime staproete

Trienie 2015-04-07 ’n Nuwe staproete aan die voet van die Drakensberg bied onverskrokke stappers ’n skouspelagtige alternatief tot die alreeds bekende Magoebaskloof-staproete. Hierdie woudgebied langs die R71, skaars 18 kilometer buite Tzaneen is ’n ongerepte stukkie wolkberg met diep skeure, ruwe berge en puik swempoele. Na 25 jaar keer die Van den Bergh-familie terug na eerste wortels […]

Siel van ’n vlinder

Trienie 2015-03-24

Boodskappers van die lewe

Trienie 2014-06-10

Genadedood aan depressielyers

Trienie 2014-05-14

'n Graf met betekenis

Trienie 2014-04-17

'n Kis vol sondes

Trienie 2014-04-14

Wanneer geesdrif uitlek

Trienie 2014-03-31

Die wonder van gevangesetting

Trienie 2014-03-10

Op so 'n dag

Trienie 2014-02-28 ... trek ek gewoonlik die deftige baadjie met die wit roos en blink lapelle aan.

Beleef Suid-Afrika se Hutspot

Trienie 2014-02-28

Waar is God?

Trienie 2014-02-18
Top