Trienie

Administrateur

Babalas-dag

Trienie 2013-03-08
Drank is en bly ‘n euwel! Dit verwoes verhoudinge, huwelike, jou werk en natuurlik op die ou einde jouself.

Bombardier CSeries test aircraft

Trienie 2013-03-08 Enige leser aan die anderkant van my rekenaar wat belangstel in vliegtuie?

Siftingsproses van die lewe

Trienie 2013-03-06 Iemand het eenkeer gesê dat jy elke oomblik van die dag ’n keuse maak. Wetend of onwetend. Gaan jy links beweeg of regs?

Bybels vir Afrika!

Trienie 2013-03-04 Die Gideons Internasionaal is ’n interkerklike organisasie met ’n visie om bybels w?reldwyd te versprei in sekere strome van die lewe. Voorwaar ’n dinamiese kragbron in gratis Bybelplasing.

Ses dimensionele vlak van die lemoen

Trienie 2013-02-25 "Daar is ’n teoretiese opvatting in die fisici wat sê as dit vir ’n mens moontlik is om ’n vlak van ses dimensies binne te gaan, sal dit moontlik wees om ’n lemoen van die binnekant af na buite te eet."

Die donker Aanvaller

Trienie 2013-02-15 "Adri het saggies begin huil. Die oorkruiper vreet alweer aan haar brein. Hy kom gereeld, elke nag."

Israel – ’n vingerwyser

Trienie 2013-02-14 En ja, Israel is voorwaar God se uitverkore volk. En daarom werd om dop te hou as ‘teken’ van toekomstige dinge wat hier op aarde gaan gebeur.

Sweet en spoeg op Peter Mokaba-stadion

Trienie 2013-02-11 Nou waar is julle Vrysta-a-a-ters vanoggend? Julle was maar yl gesaai Saterdag!

Anna word deur 'n ramp getref

Trienie 2013-02-07 "Wat ek eintlik wil s?: almal het ’n werkie gehad, almal het geëet op die plaas."

LitNet se biegruimte

Trienie 2013-02-06 Mense het nodig om te bely. Soms retrospeksie te doen. Almal van ons steek iets weg. Sommige wil van hul probleem ontslae raak, terwyl ander genot daaruit put om met hul storie te skok.

Die kollekat-fluisteraar – Geheuekiekie 3 (Slot)

Trienie 2013-01-29 Die Skepper van die skepping se elemente is soms verrassend!

Kan Isak Burger mense hel toe stuur?

Trienie 2013-01-29 Die hel is nie oorspronklik geskep vir die mens nie. Maar wel vir die antichris en die valse profeet.

Saartjie se NG Kerk-storie

Trienie 2013-01-25 Sy het vanuit haar kerk weggeloop en na iets anders emigreer. Loop die NG Kerk werklik leeg?

SA: Mooiste sonskynland!

Trienie 2013-01-24 Hoe kan mens ooit jou heerlike sonskynland verruil vir ‘n ander?

Die nuwe intrekker – Geheuekiekie 2

Trienie 2013-01-18 "Dis tye soos die – wanneer ’n leeu se brul wegsterf in ewig nag, en jy skielik onthou van die alleenloper gevlekte hiëna rondom die kamp, dat jy bly is oor die tent se ritssluiter wat jy tog laat regmaak het."
Top