Trienie2014-02-06"Die vreemde voël se insweef was senuagtig en wankelrig, amper soos dié van ’n Boeing wat wiele vorentoe skop en na vlerkbalans soek."
Trienie2013-11-26"Die dae van ouma se gehekelde doilies op melkbekers, roklengte-inspeksies op skool, ’n kysbriefie in die klas wat van hand tot hand aangegee word, en die seuns agter die saal wat tweede pouse hul misverstande uitbaklei."
Trienie2013-11-22Ek gaan nie hier ingaan op geestesdrome nie (behalwe as iemand my daartoe vra) en kan ek en jy net lekker kuier om die wetenskaplike en praktiese feite van die droomwêreld.
Trienie2013-11-14Dit was warm, snikkend warm gisteraand. Keer op keer steek my hand uit na die yswater wat onder die warm liggie op my lessenaar staan. Ek is besig met die Innerlike Getuienis.