Trienie

Administrateur

Beste foto’s – Kruger Junie 2013

Trienie 2013-11-11 Hierdie foto’s is warm uit die oond. En is dit lekker om te weet dat hierdie pragdiere tans nog lewend met ons is.

Wanneer die kopbeen praat

Trienie 2013-10-22 Die droom was eintlik ’n nagmerrie. Maar my siel het vredevol wakker geword sodat my gees vir ’n paar minute nog die hef in die hand het.

Nostalgie: Donsdingetjie

Trienie 2013-10-17 'n Verskrikte dingetjie, hare nog donsies, met ogies wat wild wegkoets agter die hand wat haar na my uithou.

Piet-Kitaar gaan huistoe

Trienie 2013-10-10 Wie was Piet-Kitaar?

Aan Jaco – die gees en siel

Trienie 2013-10-07 Die skrywer van hierdie vers verdeel die mens se nie-stoflike elemente in 2 dele nl die siel en gees wat albei  in natuur en funksie verskil.

Die gewete het geen rus

Trienie 2013-09-30 Die mens se ‘gewete’ is gesetel in die gees van die mens. Let wel, nie siel. Maar waar kom die gewete vandaan. Wat is sy nut?

Help – ek soek liefde!

Trienie 2013-09-19 Beeld berig vanoggend onder die opskrif: ‘Bybel is mees gesoekte boek op web’, dat die woord LIEFDE en JESUS van die gewildste ‘soekwoorde’ is.

Pappa – ek soek my eie toilet

Trienie 2013-09-09 Ek en manlief in die berge. Besig om langs asemrowende watervalletjies vir ons ’n shack te bou.

Kennis en Wysheid

Trienie 2013-08-23 Vir my is alles belangwekkend en wil graag verskeie sienings weet en hoor. Hoe anders verkry ons optimale intelligensie.

Rut en Chemosh

Trienie 2013-08-08 Môre is vrouedag. Dit laat my onwillekeurig terugdink aan dié vroue wat ‘n verskil in my lewe gemaak het. Rut is een van hulle.

Tot aan die uithoeke van die aarde ...

Trienie 2013-07-24 Daar is ’n interessante Bybelse skrifgedeelte wat verklaar dat wanneer die evangelie verkondig is tot aan die uithoeke van die aarde, sal die groot en deurlugtige dag van God aanbreek.

Perdebytjie en haar makkers

Trienie 2013-07-22 Sal jy net vir vandag  jou angeltjie terugtrek en saam my op reis gaan?

Asemteugie 1: Die kringgat

Trienie 2013-07-15 Die kringgat het nie sy eie sirkel getrek
Die wit kring om kruis is deur sy Skepper

Skeerproses van die lewe

Trienie 2013-07-04 Soms gaan die mens deur ‘n skeerproses wat nie altyd lekker is nie.

Pil van bitterheid

Trienie 2013-07-02 Bitterheid is ’n wortel wat opskiet en gou ’n boom met baie takke word.
Top