Teerpad-konfrontasie
2013-06-27 Vanoggend kliek ek weer deur foto's geneem in die Kruger tydens 'n vorige vakansie. Skielik is die konfrontasie weer voor oog. Die van leeu en buffel.Kom saam na Magoebaskloof!
2013-06-18"Dis moeilik om te besluit wat my die meeste tydens die reis laat ril en gril het.
Eers was daar die bosvark-vlekkie-episode, toe die hemele wat sluise oopsprei en my stapstok wat knetterend die krans afmoker."
Godheid in aksie
2013-06-05 "Soos wat die bouer ’n onontbeerlike leer benodig om sekere hoogtes te bereik, so is hierdie manuskrip ’n ondersteuning vir enigiemand wat dit in die veld van die praktiese spirituele wil uitwaag."
Manlikheid en die gesin
2013-05-15 "Of jy nou gelowige is of ongelowige – almal van ons werk ewe HARD aan ’n huwelik. Daar is geen uitsondering."
LitNet en koffietyd
2013-05-13 Wat ‘n ontdekking! Daar is die lekkerste stories en artikels om te lees. En dit alles gratis en verniet. Ek voel so bevoorreg.Manlike hoofskap?
2013-05-08 "Sekere dames hou nie van hierdie idee van onderdanigheid nie. Soms dink ek ons verstaan dit heel verkeerd. Voor God is dit nóg man nóg vrou. In waarde staan ons gelyk voor God. Ons rolle in die huwelik verskil egter"
"Cool" en "weird" - nou wettig
2013-04-16 Ons hoef dit nie meer as Engelse woorde te sien, is nou aanvaar deur Afrikaans en sal verskyn in nuwe woordeboeke.
Joel Osteen onder soeklig
2013-04-10 Die storie omtrent Joel Osteen wat uit christendom bedank het, het ‘n w?reldwye reaksie ontlont. Ekself, geskok.
Fladder van die vlinder
2013-04-09 Elkeen van ons koester ’n vlinder. Dit is nou, binne in ons hart. Hierdie vlinder roep om vrystelling.
Tik: Die dryfkrag ontbloot
2013-03-20 Maar die kern van die waarheid, word vasgevang in die woorde van die opskrif onderaan ‘n foto van Ellen. Dit wys waar sy in haar beknopte beradings kantoortjie sit: “Toe ek God om vergifnis vra, het Hy my vergewe. Ek was van kop tot tone verlig.”
