Leon Retief2013-07-16De Klerk raak die volgende oor die evolusieteorie kwyt: “As die darwinistiese evolusioniste reg was, sou die evolusionêre proses, wat volgens hulle nou al vir onmeetlik lang tye aan die gang is, al verseker het dat geen oerspesie uitsterf nie&
2013-07-16Wat op aarde is so erg hieraan; veral gereken aan die kroniese parsie van snotkoppe, patetieke bleeksiele, infernale hospitaalbed dwepers, en ander karikature wat hier in die openbaar uitgespuit word?
2013-07-16Beste George,
Jy tik: "Daar is talle katolieke wat rede het om trots te wees op hulle kerk en talle van hulle leiers. In omstandighede waar kinders die risiko loop om misbruik te word het ons nie die gewone vrye keuse van vir, teen en neutra
Angus2013-07-16Beste Jan,
Niemand is so blind en doof as hy wat nie wil sien en hoor nie. Jy het my brief onder oë gehad oor die evolusionêre siklus van taal. Ek het jou verduidelik aan die hand van Pidgins en Wes-Indiese Kreools. Nogtans kerm jy dat jy 'n
2013-07-16Angus,
Jy kan werklik nie een van die stellings wat jy maak in jou kort kommentaar hierbo, bewys nie. Jy suig dit gewoon uit jou duim. Die enigste rede waarom die darwinistiese evolusie model gebruik word , is omdat dit al is wat beskikbaar is, maar di
2013-07-16Kobus,
Klink hierdie bekend?.....soos volg:
Daar is ‘n wetenskaplik georienteerde teorie ontwikkel wat, indien ‘n paar aannames gemaak sou word (wat natuurlik, op hul beurt, elk op hul eie hipotese gebasseer is), heel waarskynlik as &lsq
2013-07-16George
Ek stem saam. Hierdie is 'n wrede werklikheid wat enorme skade veroorsaak. En indien hierdie dinge in 'n kerk aangetref word, wat nog van die buitewêreld? Molestasie is juis die oorsaak dat een geslag nie iets met ander geslag te d
2013-07-16Beste Melléta,
Baie dankie vir die inligting dat daar professionele sielkundiges en psigiaters vandag in Suid-Afrika is wat so 'n "verligte" standhouding inneem. Die "kontinuum van seksualiteit" is 'n pragtige paradig
Angus2013-07-16Beste Kobus,
Na al die jare glo jy nog vas dat wetenskaplikes net daarop uit is om Darwinistiese evolusieteorie te bewys. Niemand sit in laboratoriums en universiteite om dit waar te bewys nie; dis al 'n voldonge feit, en wetenskaplikes (Ch
2013-07-16Die Max Planck institute in Duitsland het heelwat navorsing oor die Neanderdalmens gedoen en 'n paar verrassende resultate bekend gestel, waarvan een is dat die 'moderne mens' meer as net 'n blyplek met die mense gedeel het en dat mense noord van di
Angus2013-07-16Beste George,
Ek was nog besig om vir jou te skryf, toe my vrou skree dat my boerboel in die straat is. Ek skrik toe so groot dat ek sommer die Plaas/Post onderaan druk. Ek het regtig groot geskrik, want daardie dierasie byt nie stukkend nie, hy breek
Angus2013-07-15Liewe Trienie,
Toe Noag die ark gebou het, was hy baie haastig, want hy het maar net so 'n honderd jaar gehad om dit te doen. Hy was nog besig om die toilette uit te verf, toe die reënbui op hulle toesak. So haastig het dit gegaan dat al die diere
Angus2013-07-15Beste Perdebytjie,
Dis waar! Olifante is regs- of linkstandig. Nou wonder ek net, as hulle spraakorgane soos 'n mens gehad het, en hulle neuse nie so lank nie, kon ons dalk met hulle gesels het.
Die regterkantse arms en skouers van die N
Angus2013-07-15Beste Pieter,
Bly om van jou te hoor, en ek voel geëerd dat jy lees in wat ek skryf. Gewoonlik is ek die een wat lees wanneer jy dinge in perspektief stel.
Om oor Chomsky se taalteorieë te skryf sal 'n enorme taak wees, en ek d
2013-07-15Ekskuus, ek wil net dit sê.
Angus se Neanderdalmens en taal van 15-07-13, sluit nogal by hierbo aan. Evolusie hou nie van imperfeksies nie. Die Neanderdal het uitgesterf ... hmmmmm
Groetnis
Raed-na-Gael
2013-07-15Beste Marinus,
Dankie vir 'n interessante artikel oor Arthur Chaskalson. Dit verbaas my glad nie dat Ken Owen, destydse redakteur van die Sunday Times, nogal, Arthur Chaskalson wou brandmerk as 'n kommunis nie. Jy weet mos self dat gedurende Hendri
2013-07-15Beste Angus
Mens dink nie altyd oor hierdie dinge nie .Hoe het hulle geweet die Regourdou is regshandig? 'n Mens kan dit maklik sien by olifante, want gewoonlik is die kant van voorkeur, se tand baie meer afgeslyt.
Nog asseblief, dis baie interessant!
George2013-07-15Angus daar is net een fout in al jou briewe: jy rig dit spesifiek aan Jan. Hy is 'n moeilike krummelgat wat jy nooit gaan tevrede stel nie. Rig jou toekomstige bydraes maar so in 'n algemene koers en glo my daar gaan 'n klomp van ons wees wat gaan baat by
Wouter2013-07-15Hello Perdebytjie,
Baie dankie vir die reaksie en is ek akkoord met jou dat rede sal geen verskil maak nie,
'n Verlore stryd.
Baie dankie
Wouter
2013-07-15Hello Angus,
Dankie vir jou interessante artikel oor die evolusie van spraak by Neanderdalmens en Homo Sapiens, aan die hand van die anatomiese ontwikkeling van die organe van spraak. Jy het nou ons belangstelling geprikkel oor hierdie onderwerp, en ons
2013-07-15Jason
Jou skrywe is vir my interessant omrede jy 'n stukkie van jou hart toon. Ons het min bruinmense aan hierdie kant van Limpopo. Ek verlustig en verluister my aan hul spraakstyl. Ons sien hul ook as van die hardwerkendste ...&
Liza Ackermann2013-07-15I have snapshots of Pa Dawie that I remember distinctly.
He had the best legs I have ever seen on a man his age. He could churn out an endless supply of chops from a braai the size of a postage stamp. Give him a floppy hat and a plastic flower and
2013-07-15Beste Wouter
Dankie vir die baie volledige skrywe. Lanklaas soveel sin oor die onderwerp gelees. Dankie vir die moeite.
Ek is egter bevrees die anti-gay brigade sal dit nie lees nie, want dit kan dalk hul spirituele insig aantas! Netsoos wat bewyse daar
2013-07-14Hello Brianvds.
Baie dankie vir jou sinvolle antwoord. Dit bied genoeg stof tot nadenke en sluit ek dit in my verdere lees oor tyd wat die onderwerpe aangaan.
Baie dankie
Wouter
2013-07-14Hello Kobus,
Geen 'innerlike krisis' nie, maar wat sou die punt wees om hierdie onderwerp in detail met jou te probeer bespreek. Dit is so duidelik dat daar geen poging van jou kant af gaan wees om hierdie onderwerp in goeie trou te benader
2013-07-13Hello,
In Vrydag se Times of London:
Pope Francis tightens laws on child sex abuse
By Philip Willan- Rome
Published at 12:01 AM, July 12 2013
Pope Francis is to make the sexual abuse of children a specific crime un
2013-07-13What an honor to host such an incredible line-up of literary greats! Thank you all for your time and for filling our town with such thrilling culture for the weekend! Here's looking at 2014!
2013-07-13Beste Angus,
Dankie vir 'n besondere interessante artikel. Die volgende sin van jou slaan miskien die spyker finaal op die kop: As Afrikaans enige woord uit enige taal gebruik is dit in die haak, solank die woord net nie uit Engels kom nie.
Vyftig jaar
2013-07-13Leon: Ná my lang debat met KdK oor die kwessie van Jupiter se mane, wat jy hier kan sien:
https://www.litnet.co.za/Article/oor-jupiter-en-optiese-illusies
het ek besluit dit is net te frustrerend en heeltemal te veel moeite en te
Melléta Louw2013-07-12Pieter, ek ken nie hedendaagse professionele siekundiges en psigiaters wat nie gaywees as volkome normaal op die kontinuum van seksualiteit beskou nie. Diegene van wie jy praat, kom dalk nog uit die ark uit en hul professionaliteit is verdag. Baie d
2013-07-12Hello Pieter,
Ek is volkome in akkoord met alles in jou kommentaar en stel jy dit beter as wat ek kon. Met al drie skrywes was daar gepoog om so na as moontlik 'n geheel te bied oor die vraag en dan is dit nog steeds nie eers genoeg nie. Da