Na keiser Wilhelm 2 geabdikeer het en in Nederland gaan bly het, wou sy oom, Koning George, hom vervolg vir oorlogsmisdade! Koning van Nederland het geweier! Dit sou sekerlik die verloop van wêreldgeskiedenis verander het, sou Wilhelm uitgelewer gewees het?
Na alles was dit familietwis, met bloed van honderde duisende wat gevloei het! Waarom kon oom en neef nie mekaar vir ’n tweegeveg uitgedaag het nie en mekaar goed gebliksem het nie? Kleptokrasie van sg wêreld- en ander leiers, het altyd slegte gevolge vir gewone sterflinge!
Hans


Kommentaar
Interessante mededeling. Daar was in die tydperk waarna jy verwys nie 'n nederlandse koning nie - wel 'n koniging wat opgevolg is deur 'n verdere koniging, wat baie onlangs, uiteindelik, as die derde koningin na mekaar, haar troon aan 'n koning afgestaan het. George