Kommentaar

Die aanloop tot 1913 herbesoek

Jors Troelie 2013-07-06 Wouter met groot waardering vir hierdie studie.. Die kernkwessie MARKKRAG waaroor die hele ABO grondroof en  1913 staatstigting en gevolglike rassisme gegaan het tot vandag toe was NIE vir politieke selfbeskikking of ander maatskaplike redes nie m

Die aanloop tot 1913 herbesoek

2013-07-06 Ellelange aanhalings, maar nie 'n enkele een wat uitwys dat een van die hoofredes vir die 1913-wetgewing was die grootskaalse wyse waarop grond wat deur swartes beset en besit was, deur wittes oorgeneem is - blykbaar soms sonder om te "koop'.  D

Die duiwe sing van tonnels en blikkieskos

2013-07-06 Beste J.G. Ek kom toevallig op hierdie skrywe af en ek dink dis briljant! Jammer dat daar blykbaar nie meer mense hier gelees het nie. Ek hoop jy kry nog my boodskap, want dis maar moeilik om gedurig terug te lees op briewe waar mense kommentaar gelewer

Madiba is besig om ons te verlaat …

2013-07-06 George, Eers in gesprek met my dogter na 'n tydelike besoek uit Baghrain, moes ek agterkom watter geweldige ankerrol  hierdie oud Staatsman in die lewens van ons post-94-kinders - se lewens sou speel. Die geweldige verlange soms - was in 'n mate gev

Vir Wouter oor loutere snert

2013-07-06 Hallo Wouter Jou hele storie was dat jy saam met Kobus stem oor die "wettiging van taalsuperioriteit".  Is jou redes hiervoor nou werklik die feit dat Afrikaans as amptelike taal in 1925 gevestig is, of dat daar Suid-Afrikaanse universit

'n Raaisel

2013-07-05 Raed-na-Gael, jy sê " ... die Afrikanerding is eintlik maar 'n mite".  Watter Afrikanerding?  Die geskiedenis?  Die teenswoordige heksejag?  Jy sal moet verduidelik dat ek of oorgehaal word na jou siening of jou kan reg

Vir Wouter oor loutere snert

2013-07-05 Neef Faasen, as jou punt is, soos jy sê, dat jou afkeer van die Boer is wat aangedring het dat als apart moet wees, en nie met die Boer wat ook as Afrikaner bekend staan nie (soos ek byvoorbeeld) dan is dit goed so en skil dan jou appeltjie.  M

Verwarde Kruitjie-roer-my-nie

2013-07-05 Duitswester, Jy skryf nog steeds nie of jy die bron van die evolusieteorie gelees het nie. Jy skryf wel dat jy lankal die boeke gelees het, wat jy nodig gehad het om 'n keuse te maak. Jy is vreeslik ontwykend hieroor en dit bevestig my vermoedens dat dit

Die eise van eerlikheid, ordentlikheid in die soeke na die waarheid

2013-07-05 Wouter, Ek hoef nie net na die verskillende regters se onderhoude te luister nie – hulle is algar getranskribeer - dit wil voorkom asof jy dit nie opgemerk het nie. As jy die verloop van sake in die howe verstaan het, en dan meer in besonde

Vir Wouter oor loutere snert

2013-07-05 Hello Jacobus,    Baie dankie van my kant af vir die geleentheid wat hierdie briewe van jou vir my dan gebied het om weer oor Afrikaans te dink en probeer ek baie hard om presies te verstaan wat jy bedoel en is my verstaan van jou argument op

Jan Rap en Loutere onsin: Deel een

2013-07-05 Hello Perdebytjie   Ek neem deeglik kennis van jou verhaal en is daar 'n wrewel in my in wat opkom met die aanlees daarvan oor hoe jou ma as voorbeeld misken is en onmenslik behandel is.    Ek myself is Afrikaans en dan sekerlik 'n Afri

Vir Wouter oor loutere snert

2013-07-05 Jan Rap,    Bewys doodeenvoudig dat die gebeure waarna verwys word in die briewe nie plaasgevind het.    Afrikaans as amptelike taal in 1925.    Die skole en die universeite waar Afrikaans die norm word, en waar die deb

Die eise van eerlikheid, ordentlikheid in die soeke na die waarheid

2013-07-05 Hello Kobus,    Jy noop my om weer te herhaal dat jou brief wat die kwessie van aanneming en gay huwelike vol leuens was.    Jy het beweer dat die hoogste hof in die VSA en wat jy inkorrek geidentifiseer en nie die Amerikaanse Hoog

Die eise van eerlikheid, ordentlikheid in die soeke na die waarheid

2013-07-05 Hello Perdebytjie,    Met die verwysing na Daniel C Dennett kan dit sekerlik verwag word dat 'n persoon van sy statuur wat 'n onderwerp ondersoek in die proses van ondersoek onpartydig moet staan en nie gaan soek vir uitgesoekte voorbeeld

Verwarde Kruitjie-roer-my-nie

2013-07-05 Perdebytjie, Ek het my keuse lankal gemaak, ek het ook lankal die boeke gelees wat ek nodig gehad het om my keuse te maak. Jou twee hero's Darwin en Dawkins is al male sonder tal die vloer mee gewas. As jy redes soek om jou ateïsme te regverdig, dis

Hoekom Afrikaans nie “isiBhulu” is nie

Kobus Faasen 2013-07-05 Lees asb. my reaksie op Jan Rap se brief "Vir Wouter oor loutere snert" van deeske week. Kobus

Verwarde Kruitjie-roer-my-nie

2013-07-05 Terloops,dis kruidjie-roer-my-nie,met 'n "d".

Ek ry oor Paasnaweek ...

2013-07-05 Jammer, sien nou eers dit WAS oor Paasnaweek.

Ek ry oor Paasnaweek ...

2013-07-05 Raed-na-Gail Jy het my heerlik laat kreun-lag. Deur Witbank na die bosveld? Brand om te weet waarheen is jul op pad ... 

Verwarde Kruitjie-roer-my-nie

Jaco Fourie 2013-07-05 Beste Duitswester Dis omtrent die langste brief van jou wat ek ooit hier op die Net gelees het. Ek kan net vir myself praat. My kennis oor ewolusie, die planete-stelsels en die wiskundige disiplines is swak, om dit sagtens te stel, dus sien ek ni

Verwarde Kruitjie-roer-my-nie

2013-07-05 Duitswester   Eerstens, kom ons begin by die wortel van alle "kwaad" nl die begin van die evolusiegedagte. Die primêreskoolbiologiepamfletjie wat jy  hieroor moet lees is: On The Origin of Species deur ene Charles Darwin. Ek is

Vir Wouter oor loutere snert

Jacobus Faasen 2013-07-05 Oubaas Rap, soos Dr Michael le Cordeur seg, "Die punt is", ... Eintlik gaat my klagte oor die Taalraad se stilswye aangaande Afrikaans wat amptelik en offisieel 'n apartheidstaal is, want "Boer" (via "umBhulu") is n

Jan Rap en Loutere onsin: Deel een

2013-07-05 Wouter   Geskiedkundig is jou feite korrek, maar Jan Rap vertel 'n waarheid wat aan die orde van die dag was tot en met die Nasionale Party se oorwinning in 1948.   My ma was in 'n dubbelmediumskool en die Afrikaanse kinders se speelterrein

Die eise van eerlikheid, ordentlikheid in die soeke na die waarheid

2013-07-05 Beste Wouter,   Verstaan ek dit nou reg, dat mens objektief moet bly, wanneer jy 'n saak ondersoek en nie jou eie opinie die oorhand moet laat kry nie? Want as dit so is, het ons almal hier 'n skoot weg, want dis maar menslik om jou eie idees te gl

Die eise van eerlikheid, ordentlikheid in die soeke na die waarheid

2013-07-05 Beide politiek en Godsdiens is voldonge werklikhede al so lank as wat die mens in groepsverband bestaan - net die mens wat greep op realisme verloor het sal dit ontken. Waarom ontken jy dit, Wouter? Met daardie aanmerking wys jy maar net deur watter waas

Skeerproses van die lewe

2013-07-05 Twee reaksies dusver op Trienie se sinvolle, baie relevante en diepsinnige deeltjie hierbo. Die een van die kil, insiglose ateïs wat sy spiritualiteit verloor het en die ander van 'n gelowige mens wat nog al die Godgegewe menslike fakulteite in pag h

Swanesang vir ’n Stuyvesant

Skot 2013-07-05 Ai ou maat, bevrees dat jy sal nog bietjie moet sukkel. Terwyl jou vir Santjie Special Mild verheilig gaan dit moeilik gaan. 4 jaar na 14 jaar getrou.

Hoekom Afrikaans nie “isiBhulu” is nie

Jaco Fourie 2013-07-04 Beste Kobus Eerstens.  Dit is verblydend om te sien jy neem nou deel aan die hoof arena van SêNet.  Ek het altyd die indruk dat jy in 'n eensame hoekie skryf, en ek bedoel niks leliks daarby nie.  Ek hoop van harte jy neem van nou

'n Raaisel

2013-07-04 Raaisel, nee wat, die Afrikanerding is eintlik maar 'n mite, 'n wensdenkery wat sy ontstaan hier in die 1920's gekry het. Jy praat  van Afrikaner en Afrikanergeskiedenis, en dan van Afrikaanse instellings, hoekom lees ek nie in jou skrywe van &q

Die verwarde skepsel

2013-07-04 Hello,    Inderdaad is Duitswester korrek, die skepsel is verward, daardie skepsel se naam is Duitswester.    Vrede vir jou Duitswester   :>)   Baie dankie   Wouter

Die eise van eerlikheid, ordentlikheid in die soeke na die waarheid

2013-07-04 Hello Angus.  Die mentalese laat my dink aan iets van Steven Pinker wat ek gelees het 'n ruk terug en sal weer moet gaan bevestig wat die argumente is rondom dit.  Wat Afrikaans betref gaan dit eerder oor wat gedoen is in die naam

Die kontradiksies van aanvaarding en verwerping

2013-07-04 Hello Menere,    Kennis geneem van die laaste kommentare.    Met my tong stewig in my kies, sedelesse sou dalk gehelp het, maar besef ek nou dat ek moes aangedring het op 'n kondoom en seker gemaak het van wat in my mond aanga

Die eise van eerlikheid, ordentlikheid in die soeke na die waarheid

2013-07-04 Hello Angus,   Die oorspronklike artikel kan hier gevind word:  http://www.salon.com/2013/06/23/christopher_hitchens_lies_do_atheism_no_favors/ en is getiteld, 'Christopher Hitchens’ lies do atheism no favors'.    Versko

Skeerproses van die lewe

2013-07-04 Trienie, dis nie nodig om jouself te knoop in verontwaardiging nie. Dis mos baie duidelik dat jy jeuk om jou gawe van profesie hier op LitNet te plak. Die fortune-cookie-wysheid-bydrae van jou hierbo is tog mos net 'n aanloop, nie waar nie? As ek jou nou

Die eise van eerlikheid, ordentlikheid in die soeke na die waarheid

2013-07-04 Hello Angus,    Ek gaan my antwoord in twee deel. Gegewe die kwessie van die taal het ek in dieselfde asem verwys na Adorno en sy kommentaar oor die stand van Duits na die Holocaust waar die verwagting sou wees dat die taal barbaars is. 

Katolieke skole vergeleke met Nasionale Christelike opvoeding

2013-07-04 Jaco Fourie se inleiding hierbo lees: "Sowat twee jaar gelede het Neelsie voorgegee Afrikaner Calvinistiese ouers is te sleg om vir hulle kinders christelike opvoeding te gee, en verwag dit van die staat in die vorm van Nasionale Christelike opvoedin

Skeerproses van die lewe

2013-07-04 Kom nou Mr Chris, probeer weer. Lees weer en dink bietjie dieper - wat sien jy. Of nog beter, wat verstaan jy onder 'profeties'? Want sinvol en profeties asook filosofie verskil hemelsbreed van mekaar ... As jy blomme vir jou vrou koop kom dit u

Die eise van eerlikheid, ordentlikheid in die soeke na die waarheid

2013-07-04 Wouter, Ongelukkig is jy, blykens jou brief hierbo gelees met jou hantering van die gesprekke waarvan jy melding maak, juis die een wat die waarheid en werklikheid rondbuig en dan vinnig is om gou-gou 'n ander die skuld daarvoor te gee voor iemand agte

Die eise van eerlikheid, ordentlikheid in die soeke na die waarheid

Angus 2013-07-04 Verskoning: ek bedoel Hitchens

Chokers en Survivors: Kaaps en in your face

carvern 2013-07-04 As iemand wat Nathan ken en in dieselfde area groot geword is dit 'n voorreg om te sê ek is baie trots op hom en sy broer met al hulle harde werk. Hy gebruik die taal waarin hy gemaak en laat staan is en hustle dit tot sy doeleindes. Laat die kaapse
Top