Groener leef?

  • 1

Die hippies het in 60's gesoek na oplossings en lewenswyse buite sisteem/'american dream'! Al die tegnologie bestaan wel vandag, maar die wil en oortuiging om dit prakties gebruik, bestaan nie meer nie? Windkrag, sonkrag en geysers en selfs gas uit riool, vir huis gebruik? Of vir industriële gebruik?

Waarom nie net begin gebruik nie??

Hans

  • 1

Kommentaar

  • Sover ek weet is meeste van die alternatiewe energiebronne op die oomblik nog duurder as om fossielbrandstowwe te gebruik. Ons sal dus eers na alternatiewe oorskakel as fosseilbrandstowwe heelwat duurder is as wat hulle vandag is.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top