Mense hou van populêre uitdrukkings in SA! Wat van die tonne toiletpapier wat jaarliks in toilette afgespoel word? Vir elke pak 'dubbellaag' word hoeveel van die aarde se longe gebruik, sodat mense dit deur hul agterente kan trek??
Waarom nie iets goedkoper soos bv hemp gebruik nie? Ek dink nie ek wil graag toiletpapier hergebruik nie. My ervaring in Griekeland was nagmerrie, want toiletpapier moes na asblik langs die toillet! Maw mens moes nog kyk daarvoor en reuk het gebly!
Hans


Kommentaar
Enkellaag is beter; jy kan 'n baie beter absorberende roos met enkellaag vou.