Liewe vriende
Waar kan ek 'n kopie van DF Malherbe se “Jakob Ontong” in die hande kry?
My Senior Verseboek van matriek in 1969 bestaan nie meer nie ...
Hoop iemand kan help
Dankie en groete
Gerhard Robbertse
1Liewe vriende
Waar kan ek 'n kopie van DF Malherbe se “Jakob Ontong” in die hande kry?
My Senior Verseboek van matriek in 1969 bestaan nie meer nie ...
Hoop iemand kan help
Dankie en groete
Gerhard Robbertse
1
Kommentaar
Die Senior Verseboek is nog te vinde in heeltwat biblioteke. As daar 'n openbare biblioteek naby jou is, is dat dalk die moeite werd om te gaan kyk wat jy daar kan opspoor.