2013-08-01Cornelius, jy hang 'n etiket (godsdiens ondermyner) om my nek en dink dan dat dit 'n effektiewe taktiek is om mee aan te val. Vir die konteks waarin ek dit gesê het:
"Vir jou [Pieter] en vir my is die oplossing eenvoudig: godsdiens moet onderm
2013-08-01Cornelius,
Wat 'n mondvol selfregverdiging en valsheid van jou oor dit wat jy getuig en waarop jou geloof berus (nogal in “bold” duidelik uitgewys), en ek haal aan : “"Dolf", ek vra nie vir jou lafhartige lang storietjies
2013-08-01Ek dink wat die evolusioniste bedoel en probeer sê, maar dit nie regkry nie, is dat natuurlike seleksie 'n onwillekeurige proses is, soos wat die werking van die longe is en sekere spierbewegings soos die hart en organe soos die brein en niere, ens.
Hans2013-08-01Wit renosters in Groot Karoo?
Vir my maak dit sin om renosters in Groot Karoo te hê, want as hul saad verspreiders is, ontbreek dit in die Karoo. Renosters het nie juis huishoudelike doel vir vleis of vel nie.
Hans Richardt
2013-08-01Wouter, ek sou dit nooit kon dink nie! Dit maak steeds nie sin nie; selfs al probeer ek dit op die res van jou onderwerp pas...
Wat laat jou dink Annelie Botes was "op die grond"?... Is "dood goeie mense", wat dalk "ras
2013-08-01Beste Johannes,
Met alle respek; wat my erg de moer in maak is die feit dat Wouter Ferns waarskynlik nie besef dat daar regtig mense is wat elke woord van sy afdwaal van die onderwerp, en dit met soveel onsin daarby, lees nie (Wouter
2013-08-01O, maar jy maak bepaald 'n fout as jy dink ek hou nie van die natuur nie, Brianvds, ek is baie beïndruk met en lief vir die natuur en alles wat ons daarin waarneem. Om die wonderlike werk van God se Hand so te kan waarneem en selfs meer en meer daarv
2013-08-01Siestog Chris Dippenaar, is dit nou hoe tragies dit kan lyk as 'n ekstremistiese "godsdiens ondermyner" soos jy, skielik die hase pad uit sy slimmigheid wil vat?
2013-08-01Hahahaha Chris Dippenaar ... toe kom help jy as 'n ekstremistiese "godsdiens ondermyner", so wraggies waar weer die ou papbroekige vetseuntjie en fundamentele Bybelaanbidder, om weereens so my vrae te ontduik!!!
Johannes Comestor2013-08-01Dit is goed dat Le Cordeur hom verwerdig om kennis te neem van wat selfs iemand soos ek skryf, al lyk dit asof ek sy geduld beproef. Voorspelbaar word onverdiend beweer dat ek met 'n rassistiese bril kyk.
Ek het nie beweer Small se gedig is in Kaaps nie.
2013-07-31Hallo Angus
Jy maak weer 'n hele paar foute omdat jy nie mooi dink voor jy praat nie, of jy lees nie mooi nie.
In die eerste plek, natuurlik sal Gert verstaan as daar leenwoorde voorkom. Jy van alle mense, wat selfs dink 'n Engelse woo
2013-07-31I stand corrected ... I thought there were no um ... literary blogs on food in Litnet's kitchen, but found this article, and thoroughly enjoyed the sassy comments in which Christo Lombaard clothed his secrets of the 'braai white season'. Of course this is
2013-07-31Hello,
Abigail Perkiss aangehaal deur Comestor maak baie van Lincoln se stilte in die stryd teen die Suide en sien dit as 'n bewys dat Lincoln sleepvoet en traag was om teen slawerny te staan.
Dit is sinvol om eerder Lin
2013-07-31yip, "You cannot convince a believer of anything for their belief is not based on evidence. It is based on a deep-seated need to believe"- Carl Sagan
2013-07-31"...Ateïsme kan net so sleg wees, indien hy soortgelyk optree soos wat ateïstiese Kommunistiese lande gedoen ..."
Die misdaad teen die mensdom wat daar gepleeg, is nie in die naam van ateïsme gepleeg nie. Dis geïnspi
2013-07-31Hello Dolf
Cornelius laat my dink aan die modelkarretjie wat my broer gehad het van 'n Alfa Junior. Jy kon hom opwen en dan lek hy olie vir vyf minute.
Chris
2013-07-31Hello Comestor,
Ek en jy in gesprek? Is ons nie soos petrol op vuur vir mekaar nie? Wanneer ek skryf hierdie is 'n moeilike onderwerp dan verwys ek na die wisselwerking tussen die reg, die politiek en die mense van die polis. Die gewoel en
2013-07-31Kobus:
Natuurlike seleksie kan direk in die natuur waargeneem word. Jammer as jy nie daarvan hou nie.
Waarom jy dink dat daar intelligensie betrokke by moet wees is vir my duister.
2013-07-31Daardie "Daarom skop 'n mens nie 'n mens wat op die grond is nie", in verband met die inleidende brief verwys na Annelie Botes wat baie kritiek ook kry en alhoewel bogenoemde brief bedoel is om krities te wees is die oogmerk nie op Annelie
2013-07-31Amen vir daardie kruks ... bly jou uiteinde helend onbeslis.
Hello Johann,
Baie dankie vir die plasing van die volledige gedig oor Gunar, 'n mooi naam ook, vir jou katvoet geesgenoot.
Dankie
Wouter
2013-07-31"Dolf", jou waan is eenvoudig net te ongelooflik om ernstig te neem... probeer jy nou werklik voorgee dat jou en Kobus de Klerk se gedurige twis met die "agnoste" en ander wat julle nie eer nie, julle buite die vermaning wat jy uit die
2013-07-31Baie dankie. Dit is 'n besondere onderhoud, met dieselfde eerlikheid as waarmee ek Annelie leer ken het in haar ander skryfwerk. Net jammer van die horlosie ...
2013-07-31Beste Francois,
Dankie vir die uitmundende entertainment (in dubious taste , of course) wat jy ons daagliks verskaf, veral nou dat jy alweer op dreef gekom het, maar waarom noem jy dan God ( en nogal met n hoofletter gespel) in jou laaste
Angus2013-07-31Beste Jan,
Jy wil ernstig wees, maar tog laat jy my lag. Jy beweer dat Gert sal verstaan as leenwoorde gebruik word, sonder dat hy enige kennis van Engels het?
Steve: "Gert, hierdie gedig het 'n intervokatoriese aanhef. Kan jy 'n konklusi
2013-07-31Jaco,
Wat is "Christelike Katoliek" anders as Katoliek?
Wat is "Christelik Protestant", anders as Protestant?
Waar kom jy daaraan dat die Katolieke, die hoer in Openbaringe beeld?
Waar kom jy daaraan
2013-07-31Hello Pieter
Ek stem heeltemal saam met jou, menseregte, sekulêre wette, en alles wat dit behels is die weg, maar iemand moet dit implementeer. Wie gaan dit doen in samelewings wat gedomineer word deur fundamentele godsdiens? Na wie gaan oortreders
2013-07-31Cornelius,
Om ‘n lang storie kort te maak, wys ek jou slegs op die volgende:
2 Tim 2:16-17(a) “Maar die onheilige en sinlose praatjies moet jy vermy, want dié wat dit versprei, sal nog verder in goddeloosheid verval, en hulle woor
Johann de Lange2013-07-31Wouter
Dankie vir jou opmerkings. Die 'kwatryn' wat ek aangehaal het, is nie alleenstaande nie maar deel van 'n langer gedig wat ek hieronder aanhaal.
Johann
Schrödinger se kat
† Gunar, 1 Junie 2003
I
Johannes Comestor2013-07-31Wouter, die lees van De Vos se volledige artikel gee inligting oor sake wat ek nie betrek het nie. Dit verander nie aan daardie aspekte waaroor ek wel geskryf het nie. My hoofbeswaar is die geringskatting van objektiwiteit, wat sekerlik in die regspleging
Reusedwerg2013-07-31Jan, jy slaat die spyker oppie kop. Ek dink die geagte mnr Einstein Williams kan ook Liewe Max du Pre of Prof dr Grootpiet wees. Eish, mens kan deesdae nie seker wees nie. Die ouens bid deesdae onder skuilname ook.
2013-07-31Beste Chris,
Dankie vir jou skrywe, en vir die volgende opmerking:
"Die aardskonserwatiewe Evangeliste moet deel wees, kan nie anders nie, van hierdie proses."
Wat 'n sonninge optimis is jy nie! Oral waar hierdie drukgroep akt
2013-07-31Beste Pieter, dankie vir jou bemoediging ... is dit nie ook opmerklik hoe lafhartig die ekstremiste en fanatici wat so hul Bybels as die Woord aanbid, hier stert tussen die bene swyg en my eenvoudige vrae probeer ontduik nie? ...