Kommentaar

Die misbruik van kinders

2013-08-08 Chris Dippenaar se stelling: "Although some of the laws of ritual purity roughly correspond to modern ideas of physical cleanliness, many of them have little to do with hygiene. For example, there is no evidence that the 'unclean' animals are intrins

Ongeldige bewys vir 'n god se bestaan

Thomas 2013-08-08 Hallo Pieter Goed om van jou te hoor. Ons bibber behoorlik van die koue hier in die Kaap - dis sweerlik kouer as in Finland! Dis goed om te verneem wie en wat die heer Broun was wat Dolfie so kwistig aanhaal. Volgens Trienie en Dolf behoort Kobus se

Rut en Chemosh

Reusedwerg 2013-08-08 Ek hou van die "humor" uit die Bybel. What would Boaz have been without Ruth? Ruthless

Die misbruik van kinders

2013-08-08 Wat ek dink van besnydenis: Penn & Teller - Bullshit! - Circumcision http://www.youtube.com/watch?v=5iN1cX_Zf2c  

Die misbruik van kinders

2013-08-08 Chris Dippenaar, in die eerste plek hardloop jy weer heel papbroekig van my vragie aan jou: meen jy ook nes jou vriend George, dat besnydenis onsinnig is? ... (JA of NEE) ...     ... kon dit sekerlik maar verwag het ...     By im

Elf bakens na kennis – boeke wat die weg wys

francois williams 2013-08-08 Die lysie boeke is maar bra dun om die lyf, met min indien enige insigte ... Ek stem volmondig saam met die keuse van Jared Diamond se boek, maar die res! Waar is die Tao Te Ching bv?  Of The Book of the Five Rings? Of The Diamond Sutra?  

Ongeldige bewys vir 'n god se bestaan

Thomas 2013-08-08 Dolfie Persoonlike aanvalle bevestig net dat jy geen verweer vir ons argumente het nie. Kon jy al uitvind watter universiteit gebruik kreasionisme as basis vir die aanbied van biologiese wetenskappe? O ja, ek het jou antwoord vir 'n oomblik verg

Ongeldige bewys vir 'n god se bestaan

2013-08-08 Beste Thomas, Ai- ai,  maar daardie Dolf het nou blykbaar finaal bewys dat God bestaan: juis omdat jy, Thomas,  van hom gedurig praat. As 'n mens van "iets" praat, bestaan dit mos. Wat 'n briljante waarneming. Verder w

Die lewe in Afrika

francois williams 2013-08-08 Ai tog Pietie ... Mr Heath leef veilg en gelukkig in Zim wat grief dit jou so dat daar miljoene Wittes is wat BAIE gelukkig is in Afrika en elke dag kom daar meer en meer aan wat vlug uit die vervalle Weste uit? Te bitter pil om te sluk ...of wat? Beur

Rut en Chemosh

2013-08-08 "Fiksie"? ...  Chris Dippenaar? ...  het die gepaste woordjie "midrash", nou meteens glans verloor? ...

Die misbruik van kinders

George 2013-08-08 Wat ek met my artikel probeer bereik het was om bewustheid te skep van die verminking van babas se geslagsorgane en die misbruik van onskuldige kinders deur volwassenes in gesagsposisies. In terme van die reaksies ontvang lyk dit of die saad op harde aard

Rut en Chemosh

2013-08-08 Hello Trienie Met die lees van Rut is dit goed om in die agterkop te hou dat dit die probleme aanspreek waarmee die terugkerende Jode uit Babilonië mee moes worstel. In 'n groot mate is die boek van Rut 'n antwoord op, onder andere die uitsprake van

Die misbruik van kinders

2013-08-08 Cornelius, gaan lees gerus die skakel wat jy hierbo verskaf. Dit weerspreek wat jy hier probeer verkoop as kennis: "Although some of the laws of ritual purity roughly correspond to modern ideas of physical cleanliness, many of them have little to do

Die misbruik van kinders

2013-08-08 Cornelius skryf "... en word besnydenis as `n bewese maatreël om VIGS te voorkom beskou."   Hierdie stelling kan vertolk word as menende dat besnydenis `n vrywaring teen VIGS is.  Dit is `n uiters onverantwoordelike stellin

Die misbruik van kinders

2013-08-08 Cornelius, in jou ywer om George se bydrae te kelder/beswadder maak jy stellings wat duidelik jou onkunde oor sekere onderwerpe ten toon stel: 1 "Besnydenis het die Jode deur millennia heen, veel gesonder as menige om hulle deurgebring!" Watte

Hedendaagse kinders

Reusedwerg 2013-08-08 Nou verstaan ek alles. Buitelanders mag ook seker nie agter in die "van" ry nie. Al oplossing dan is sleep hom gou polisiestasie toe. 

Die misbruik van kinders

2013-08-08 Chris Dippenaar, ek gaan rêrig nie weer afdwaal en onnodig uitwei net om die skreiende onkunde jeens jou fundamentele ontnugtering in die Protestantisme, op te voed nie ... begin maar sommer hier om wat die onderwerp betref - juis iets by

Die misbruik van kinders

2013-08-08 "Wette en ritusse in die antieke tyd, soos byvoorbeeld die verbod op varkvleis, was meestal pragmaties en as gesondheidregulasie bedoel"?????????? Verduidelik, demonstreer uit die rekord en bewys!

Juliet Barnes: The Ghosts of Happy Valley

2013-08-08 Aardeland! Tragies.

Ongeldige bewys vir 'n god se bestaan

2013-08-08 Thomas, “Nobody talks so constantly about God as those who insist that there is no God” – Heywood Broun (1888 - 1939). Ai ou Thomas, dit bly maar krap, nê… Sterkte Dolf

Rut en Chemosh

2013-08-08 Trienie Mahne,   Ek het geheel ooreenstemming met elke woord wat jy hierin deel.   Maar hoe kan jy in die een asem tot trane gedryf word in jou geesvervulling waar ander se harte verkrag word, en dan in die volgende asem die volgende blaas:

Die misbruik van kinders

2013-08-08 Sjalom.     George se ywer (nes sy vriend Chris Dippenaar), om Godsdiens te ondermyn, staan duidelik weereens hierin.   Besnydenis het die Jode deur millennia heen, veel gesonder as menige om hulle deurgebring!     Wette e

Hedendaagse kinders

2013-08-07 die polisie vang drie minderjariges drie keer in een week by dieselfde plek inbreek op heterdaad. drie keer! by 'n bekende gastehuis hier naby my. na die derde inbraak maak hulle die grootste fout van hul loopbane: arresteer die drie en sit hulle agterin

Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun

Jenny 2013-08-07 Baie dankie, Niel. Ek vind ook die chromosoom-afwyking-teorie aanstootlik, alhoewel ek kan insien dat dit die kwessie van gayskap sekerlik vir buitestaanders makliker aanvaarbaar maak. Ek het totale vrede met my 17-jarige seun se gaywees. Hy is skrander,

Wie besluit watter geslag?

Jaco Fourie 2013-08-07 'n Interessante "aside".  Thailand het die hoogste insident ter wêreld waar vrouens hulle ontroue mans/kêrels se penis afsny en weggooi.  Wonder net watter geslag hulle nou verkies om gereken te wees?. Jaco Fourie

Wie besluit watter geslag?

2013-08-07 Hello Pieter,    Voor ek vergeet ek het darem al die twee gesien, "Farewell to my Concubine" asook "M Butterfly".    Baie dankie   Wouter

Die lewe in Afrika

2013-08-07 Ag toggie ou Francois, As die lewe in Afrika só veilig en wonderlik is, hoekom bly jy nie maar self daar nie. Vat sommer jou Poppie na Zimbabwe toe, en koop vir julle 'n strooihut. Boots die renegaat koloniale uitvaagsels na "who had gone to

Boeknotas: The Study of Spirituality, Cheslyn Jones, Geoffrey Wainwright et al

2013-08-07 Hello Jaco,    Natuurlik neem ek jou teregwysing ter harte wanneer jy vermaan oor die volgende:    "in diepte kennis van jou onderwerp te hê, nie net oppervlakkige aanhalings van bronne wat moontlk verdag mag voorkom nie

Onsigbare mense van die Karoo op reis na identiteit

Anthony Wilson 2013-08-07 Dankie Dok vir 'n baie interesante resensie. Na die lees hiervan gaan ek definitief 'n eksemplaar aanskaf!  Anthony "Speedo" Wilson

Wie besluit watter geslag?

2013-08-07 Hello Pieter,    Ek stem volkome met jou en het ek werklik gewag vir wat jy gaan byvoeg, want jou verwysings en jou blootstelling aan kultuur is ek nie naby aan nie. Daarom baie dankie en is dit deel nou van die lyste in my gedagtes. Net soos

Foto's: Penguin SA verwelkom Karin Brynard as skrywer

Jo Prins 2013-08-07 Die uitgewer, deesdae ook bekend as Random Penguin. ;-)

Wie besluit watter geslag?

Jaco Fourie 2013-08-07 "From the sublime to the ridiculous"  is al wat ek oor bogenoemde stellings wil maak.   In Thailand, waar die Kathoey's (Ladyboys) 'n buitensporige minderheid van die land se bevolking uitmaak, bly hulle manlik of vroulik op die st

Wie besluit watter geslag?

2013-08-07 Beste Wouter,   Sorry, maar nou voel ek sommer lus om 'n bietjie te brag by jou aangesien jou Anglo-Amerikaanse lysie van films eenvoudig nie kan kersvashou by die volgende nie:    Nagisa Oshima se "Gohatto".

Kinders?

2013-08-07 Beste Oester,   Jou laaste paragraaf het my aan Alladin se skelm apie laat dink.   In die Ooste word apies gebruik om vir hul meesters te steel; nes posduiwe elders vir hul base diamante smokkel.   Apies en duiwe se sondes m

Gays vs Homoseksueles

2013-08-07   Probeer gerus die volgende woorde op "hoer" pas:   promisku, =e. Nie beperk tot een persoon of maat nie, veral op seksuele gebied. promiskuïteit. Toestand van onwaardige, vrye seksuele omgang.   "Sekswerker"

Boeknotas: The Study of Spirituality, Cheslyn Jones, Geoffrey Wainwright et al

2013-08-07 Jaco Fourie lewer die volgende kommentaar onderaan hierdie gewraakte bydrae van Wouter Ferns: "Na die lees van hierbo, weet ek [Jaco Fourie] nie of Wouter weet of hy aan of af is nie.  Somewhat confusing, not so?!"     Wouter h

Boeknotas: The Study of Spirituality, Cheslyn Jones, Geoffrey Wainwright et al

Jaco Fourie 2013-08-07 Die hele Christelike beskouing van seks as sonde, is te danke aan die sogenaamde "kerkevader" Augustine.  Selfs 'n Katolieke professor is daarmee eens: "It's regrettable that St. Augustine's influence and the negative appraisal of

NZ, een van die mees besoedelde lande ter wêreld ...

francois williams 2013-08-07 Vir Pietie ... so as ons voedselpryse selfde kos as in EU wat is die probleem?   SA is tog die rykste land ter wêreld, en EU is bankrot ... wat's dus die probleem, of wie het die probleem??? Ek herhaal graag spesiaal vir jou:   As hen

Die Karoo-spietkop

2013-08-06 Wag maar tot daar familierusie kom of 'n kroegfight na die rugbydop op Saterdagaand. 

Boeknotas: The Study of Spirituality, Cheslyn Jones, Geoffrey Wainwright et al

2013-08-06 Ag!   Vergeet om te noem.  Die "kerkvader" Origen het homself laat kastreer.   Jaco Fourie
Top