Geskryf vir: Straatligkinders
Ons soen
En die wêreld staan stil en kyk na ons
Dit voel asof ons sweef hier bo die grond
En my hart kan gaan staan van die vuurwerke in jou mond ...
Ek weet jy kyk na my
Ek kyk na jou
Ek smag om jou lyf teen my vas te hou
Weet jy dat jy is my droomvrou?
Al maak ek my oë toe sien ek jou
En ek raak mal in my kop
Mal in my kop
Wie is jy, blou oog nooi?
Ek dink jy's baie mooi
Jy laat my hart ontplof
Hier binne raak rof
Dinge raak rof
Ons soen
En die wêreld staan stil en kyk na ons
Dit voel asof ons sweef hier bo die grond
En my hart kan gaan staan van die vuurwerke in jou mond ...
En jy smile ...
Vir my ...
Jy smile vir my omdat ek lekker kry
En jy streel
My hand
Sulke dinge kan 'n mens mos mal maak
Weet jy dat jy is my droomvrou?
Al maak ek my oë toe sien ek jou
Ek raak mal in my kop
Mal in my kop
Wie is jy, blou-oog nooi?
Ek dink jy is so mooi
Jy laat my hart ontplof
Hier binne raak rof
Dinge raak rof
Ons soen ...
En die wêreld staan stil en kyk na ons
Dit voel asof ons sweef hier bo die grond
En my hart kan gaan staan van die vuurwerke in jou mond
Ons soen ...
En die wêreld staan stil en kyk na ons
Dit voel asof ons sweef hier bo die grond
En my hart kan gaan staan van die vuurwerke in jou mond ...
En jy smile

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

Kommentaar
Dis baie oulik 😉