Kommentaar

Vir Angus oor sy lesse in linguistiek aan my

Angus 2013-08-15 Beste Jan, Ek het lankal agtergekom dat ek my tyd mors om aan jou die eenvoudigste linguistiese beginsels te verduidelik, want jy verstaan geen snars daarvan nie, soos blyk uit bostaande brief. Neem as voorbeeld jou ongrammatikale sin.    E

"Richard Dawkins atwitter"

2013-08-15 Hello,    Racism: A Very Short Introduction (Ali Rattansi) Kindle Location. 233-870 (Highlights & Major themes)    The Nazis were in no doubt that Jews were a distinct race and posed a threat to the Aryan race to which authenti

Rede vir ateïsme

2013-08-15 Beste Thomas Goed so - kom ons vertraag die aarde se omwenteling langsaam (ons wil nie het alles wat los is - moet soos in 'n motor wat skielik stop - steeds beweeg nie) Ons doen dieselfde met die maan. Dae en nagte word langsaam langer. Daarna vertraa

"Richard Dawkins atwitter"

2013-08-15 Hello,    'n Britse tydskrif, The New Statesman het 'n artikel wat die kwessies na vore gebring deur Richard Dawkins se tweet in die detail ondersoek waarvoor ek 'n antwoord gesoek het. Om te begin mee, die vraag, 'Why do so many Nobel la

Die boek Rut en herinterpretasie (midrash) in die Bybel

2013-08-15 "Fiksie [nie midrash, die verhaal van Rut in die OT], ja, tensy jy natuurlik kan wys uit watter gedeelte van die OT die verhaal van Rut gebaseer is." Cornelius, niks sedert ek hierdie vraag aan jou gestel het nie. Met 'n argument soos die een

"Richard Dawkins atwitter"

2013-08-15 Hello,    Soos voorspel is Henn toe die een wat die meeste lawaai maak oor ras, maar ignoreer ek dit verder indien daar gepoog wil word om 'n kalm gesprek oor ras te voer. Dit is ongelukkig so dat ek put op verwysings en doen weer so in die vo

Lincoln's Long Game: The morally painful road to slavery's end

2013-08-15 Hello George,    Weereens neem ek kennis van wat jy skryf, maar dan ook, hoekom nie dit probeer uitpluis nie, hoekom met minder tevrede wees, maar dalk is daar ruimte vir beide. Ook moet ek bevestig dat 'n plesier was om te kon antwoord in die

"Richard Dawkins atwitter"

2013-08-15 Hello Angus en Charl et al,    Dit is die antwoord wat ek verwag het, aangesien die lesing van Steve Jones dit in detail ook vir my bevestig het en 'n vinnige bevestiging van 'n reeks programme aangbied deur PBS dit ook bevestig. Kleur is nie

Reënboog oor die see: wetenskap en verwondering

2013-08-15 Hello,     LRB het Richard Feynman in die gesprek gebring en wil ek graag die volgende met die lesers hier deel. Dit is 'n bespreking van 'n program wat huidiglik oor Feynman uitgesaai word op BBC TV (en dus nie gesien kan word

Niks persoonlik nie ...

2013-08-15 Dag Cornelius, as jy nog sulke videos het, hoop ek jy gaan nog name noem.   Dis erg genietbaar.   Duitswester

Keke Jughashvili: My Dear Son

2013-08-15   Dankie Johannes Comestor, jou antioksidante vir die brein doen my altyd wel ...    

Sensitiewe gees op pelgrimsreis deur lewe

2013-08-15 Dankie Laurie. Dit is 'n puik resensie.

Sensitiewe gees op pelgrimsreis deur lewe

Dr Niel le Roux 2013-08-15 Wanneer o wanneer Laurie, gaan jy as bevryde gay die verwerplike "medies" gefundeerde woord homoseksueel uit jou woordeskat haal?  Doen bietjie navorsing oor die veragtelike teregwysende woord en jou oë sal uiteindelik oopgaan! 

"Richard Dawkins atwitter"

2013-08-15 Beste Angus, Dankie vir jou bydrae waarvoor ek jou nie wil braai nie, maar die grysselle van my brein is nou hoogs ontsteld oor jou skrywe. Hier volg 'n definisie van ras uit die Chambers Encyclopedic English Dictionary, aangesien ek nie my Oxford kan vi

'n Paar linguistiese beginsels vir Jan Rap

Rietha 2013-08-15 My hel, wat 'n les! Net te veel - ek dink ek gaan liewer koekversiering opneem, aanneem, begin afneem, bestudeer. Ek is so bly ek is uit die taalmilieu. Die lewe het net vir my ligter geword daardeur. Ek kom toe agter wiskunde is interessanter - weet jy?

"Richard Dawkins atwitter"

2013-08-15 Terug tot slim Wouter se hoofd "Richard Dawkins atwitter" ...   Kan enige redelike mens sin maak uit die volgende "tweets" deur die genoemde "twit"?     I'm not "intolerant" of your belief in a

Sanlam Sing 'it 2013 | Terms and Conditions

Ruann 2013-08-15 I have a question. Can a self written poem previously published on a personal blog of mine (adapted into lyrics)  be entered into the competition?

Mans verneuk meer …

2013-08-15 Henk, Ek het nie van gays gepraat nie want dis nie ter sprake nie: Indien dit wel waar is dat mans hulle vrouens meer verneuk as vrouens hulle mans dan beteken dit dat dit mans is wat nog nie uit die kas geklim het nie, met ander woorde hulle verne

"Richard Dawkins atwitter"

Angus 2013-08-14 Beste Pieter en Wouter,  Julle kan my maar braai, maar ek stem saam met Dawkins. Die woord "ras" het geen betekenis in Biologie nie. Ek kan sommer hoor Pieter sê: "Is jy dan blind? Kan jy nie sien die geel ooste verskil van di

"Richard Dawkins atwitter"

2013-08-14   Charl le Roux, jy tik: "Daar bestaan geen taksonomiese definisie van ras onder mense nie". ... werklik? ...  geen departement of vertakking aan enige wetenskap wat met die klassifikasie van swart, wit, bruin of Indiër te d

"Richard Dawkins atwitter"

2013-08-14 Hallo Pieter, Wouter,   Dawkins verwys na die taksonomiese begrip van ras, wat na `n kunsmatig geteelde variëteit onder gedomestikeerde diere verwys, soos perdras of hondras.  Daar bestaan geen taksonomiese definisie van ras ond

Ateïste of te not

Angus 2013-08-14 Persoonlik sou ek ook verkies om my ongeloof in vrede uit te leef, maar dit is my ongelukkig nie beskore nie. Die dominee het al verskeie kere my daaroor kom berispe; die ouderling wat my so een keer elke drie maande kom besoek het, het al gepraat daaroor

Reënboog oor die see: wetenskap en verwondering

lrb 2013-08-14 Beste Dirk, Ek het jou skrywe baie geniet en ek stem saam, dit is hoog tyd dat iemand dit skryf. Ek wou al so ‘n poging aanwend maar ek is bly ek het nie aangesien jy dit baie beter gestel het as wat ek sou kon.  Jy is reg, die felste kritic

"Richard Dawkins atwitter"

2013-08-14 Beste Pieter, Sulke sinvolle beskouinge is miskien veilig doer vêr en op wonderlike plekke soos onder die Noorderlig, maar hier kan dit jou duur te staan kom! Onse slim Wouter, het heel onlangs selfs 'n copy&paste geplaas waarin "aseksual

Lincoln's Long Game: The morally painful road to slavery's end

George 2013-08-14 Beste Wouter, dankie vir jou volwasse reaksie, wat ek waardeer. Stem nou met jou saam dat daar in hierdie geval meriete in jou benadering is. Nogtans, as 'n mens op LitNet jou gedagtes oordra (dit gaan nie oor 'n gespesialiseerde terrein wat volledig ui

Ateïste of te not

2013-08-14   Enjee, gun my asseblief 'n geleentheid om my rede te stel; net so min as wat jy jou kommentaar kon maak sonder om my by die naam te noem, net so onsinnig is dit om nie my vereenselwiging aan die woorde "super-Christene", "Christen-

Rede vir ateïsme

Thomas 2013-08-14 FC Boot   Tyd is die vierde dimensie  - die onderbou van Albert Einstein se spesiale relatiwiteit.  Weereens is dit die model wat vir my bevredigende antwoorde gee en wat die wiskunde laat uitwerk. As jy dit as iets anders wil beskou is j

Rede vir ateïsme

2013-08-14 Beste Thomas Wat dink jy is tyd? Is dit 'n realiteit, 'n dimensie of sommer net 'n illusie gegrond op menslike waarnemings?

Reënboog oor die see: wetenskap en verwondering

2013-08-13 Hello,    Daar kan net beaam word van wat die kommentare alreeds geplaas, werklike goeie stof tot nadenke en 'n verwondering in die wonder van die bestaan, amen.     Baie dankie   Wouter

"Richard Dawkins atwitter"

2013-08-13 Beste blou oog -blonde-Cornelius,   Ras is beslis 'n integrale deel van 'n mens se identiteit, en diegene wat dit probeer ontken,  dwaal al vêr langs die pad van "new- speak", van die Orwelliaanse soort.   Beste groete

"Richard Dawkins atwitter"

2013-08-13 Hello Pieter,    Soos ek my antwoord aan jou geskryf het, het ek gesoek wat ek oor ras gehoor het na aanleiding van Steve Jones, genetikus, se 1991 Reith Lesing en kon onthou, maar kon nie my hand onmiddellik op dit plaas nie en slegs na die k

"Richard Dawkins atwitter"

2013-08-13 Hello Pieter,    Hierdie vraag oor ras is 'n goeie vraag en een waarop ek nie nou dadelik 'n antwoord het nie maar is bewus van die argument dat ras is 'n sosiale konsep en aangesien ek nie Wikipedia gebruik vir die bevestiging van feite nie,

Lincoln's Long Game: The morally painful road to slavery's end

2013-08-13 Hello George,    Ek aanvaar volkome wat jy skryf en besef dat jou kommentaar sonder enige twyfel meriete het. Indien ek kan poog om my te verdedig en dit in konteks te plaas wil ek begin om die volgende te bevestig.    Gereeld maak

Reënboog oor die see: wetenskap en verwondering

George 2013-08-13 Dirk, dankie. Soos jy al moes agtergekom het, het almal groot waardering vir jou waardevolle bydrae. Wil jou ook vertel van 'n besondere reënboog. Bo-op die berg by Gordonsbaai is daar 'n baie groot opgaardam wat help om die Kaap se watervoorraad

Reënboog oor die see: wetenskap en verwondering

2013-08-13 Applous!  Wat 'n lekkerleesstuk en nie een aanhaling in Engels nie! Net 'n vragie:  Die 42 grade tussen die as en enige punt op die reënboog (vanaf die waarnemer), is die 'enige punt' op die middelband van die reeks konsentrise kleurband

Reënboog oor die see: wetenskap en verwondering

Dirk Laurie 2013-08-13 Leon: as jy 'n hele reënerige naweek tot jou beskikking het, besoek Science Quotations Index (http://todayinsci.com/Quotations). Foute in die vertalings is my skuld, behalwe dié uit die Bybel: hulle kom uit die 1953-vertaling soos te vinde op

Rede vir ateïsme

2013-08-13 Wouter, Jou patologiese narsisme laat jou werklik erg verwaand - hel, reken jouself sommer in by Thomas, Pieter, Angus, Panda, en wie ook nog vele ander sulke welopgevoede ateïste sou insluit. As buitestander betreffende die ateïste, kan

Ateïste of te not

Enjee 2013-08-13 Jammer, Cornelius, jy het die gees van die debat  besoedel met die noem van sekere persone se name.Laat jou argumente op eie bene staan en slegs dan kan 'n mens miskien  notisie neem van wat jy te sê het.   Enjee

"Richard Dawkins atwitter"

2013-08-13 Beste Pieter,     Onse slim Wouter copy&paste eintlik net ander intellektuele arbeid, self het hy gewoonlik geen mening daaroor nie.     Maar, meen jy straks dat ras, deel van 'n mens se identiteit kan wees; soos

Reënboog oor die see: wetenskap en verwondering

Leon Retief 2013-08-13 Pragtige stuk Dirk! Ek dink dat verwondering die dryfveer is vir alle goeie navorsing. Kan jy my asseblief 'n verwysing gee vir daai laaste aanhaling van Sagan?
Top