2013-08-12Jou gevoel van innerlike waarde laat 'n mens onwillekeurig met agting ... mog die "ware ateïste" iets by jou leer ... Namaste! Cornelius Henn
George2013-08-12
Meer as 20 reaksies op een skrywe is verbasend – ek het geensins daarvoor gesoek nie. Nogtans het ek aanvanklik gevrees dat die meeste reaksies eintlik afbreuk doen aan dit wat ek onder die aandag probeer bring. Veral is ek dankbaar teenoor
Henk Seymore2013-08-10Hallo Rentia
Aanvulling tot: "Stories are told and not lived; life is lived and not told" die volgende: ontelbare "stories" in nuusmedia, wat eintlik glad nie "stories" nie, is verslae oor geb
2013-08-10Angus: Jy is reg dat tale onvermydellik 'n evolusieproses ondergaan, of ons daarvan hou of nie.
Tog kan ek myself nie help nie: ek wil die stuipe kry as ek hoor van 'n amazing show waar daar sulke great songs was. Ek weet nie of dit erger is as d
2013-08-10
Ook in sy ergerlike desperaatheid, kerm Jaco Fourie voorts hierbo: "Hy [Cornelius Henn] is polities ultra-regsgesind, en godsdienstig wil hy ultra-liberaal, met sy “sinkristiese” gedagtes voorkom!" (sic)
Dit behoort
2013-08-09Beste Thomas,
Jy tik die volgende vir Dolfie: Persoonlike aanvalle bevestig net dat jy geen verweer vir ons argumente het nie. Kon jy al uitvind watter universiteit gebruik kreasionisme as basis vir die aanbied van biologiese wetenskappe? O ja, ek het jo
2013-08-09Die patetieke bleeksiel Wouter Ferns (soos wat hy homself om simpatie te probeer wek voorstel), kerm die volgende: "Hello, Die beginsel wat ek volg is om nie meer met Cornelius Henn in gesprek te wees nie. Dit is verstommend hoe
2013-08-09
Jaco Fourie laat geld homself met die volgende: "Ek [Jaco Fourie] het eers gedink George was kleinlik mbt baba besnydenis, maar na latere betragting, het ek tot die slotsom gekom hy het definitief ‘n punt beet. Nie weens enige
2013-08-09
Die letterkundige skoonheid van die boek Rut, word algemeen erken.
In die hande van die geveinsdes en hul kruipers, word enigiets egter bevuil - soos duidelik hierbo bewys.
Trienie Mahne is nie iemand wat bekend is vir haar beginseltrou aan
2013-08-09Hello George et al
In die gees van die titel van jou brief, 'Die misbruik van kinders' wil ek graag byvoeg wat vandag my oog in die Washington Post gevang het, 9 Augustus 2013.
Maar voor dit bespreek word, eers 'n algemene opmerkin
2013-08-09Hello Trienie et al,
Hiermee 'n kort 'companion piece' wat Ester aanspreek en is dit weereens Harold Bloom wat gevolg word.
Vir die lesers wat dalk wonder wat is die rede vir hierdie besprekings vanaf Harold Bloom deur my gep
2013-08-09Hello Professor Claassen,
Indien ek so voorbarig mag wees om 'n korreksie te bied. Die wens was nie vir 'n lys van 50 wetenskapboeke nie, maar 'n boek 'n week en dalk net oor Kersfees waar die lese 'n breuk kan neem wat die totale menslike
2013-08-09Hello Jaco,
Om jou vraag oor seksuele identiteit en dan identiteit in die algemeen te kon antwoord is dit nodig om te bepaal wat die redes vir die afsny van die ontroue mans se penisse. Die rede is nou bekend, dit is omrede die mans ontrou
2013-08-09Hello Trienie et al,
In die volgende word die volgende aanvullende notas geplaas en word Harold Bloom gevolg en is Harold Bloom aan die woord en word die bron aan die einde van die kommentaar bevestig.
Ruth The brief, perfect book
2013-08-09Hello,
Jaco ek is in akkoord met jou en het ek vanoggend aan haar gedink as 'n persoon waaroor geskryf kan word in a 'companion piece'. Ester is ook 'n vrou wat my bybly van my kinderdae en Hamman (hoop dit is reg gespel) se welverdiende ui
2013-08-09Circumcision May Lower Risk For Prostate Cancer
By SCOTT HENSLEY
March 12, 2012 4:21 PM
Circumcision might reduce a man's risk of cancer.
Really?
It's possible, though not yet proved.
But the latest
2013-08-09Hello,
Die beginsel wat ek volg is om nie meer met Cornelius Henn in gesprek te wees nie. Dit is verstommend hoe 'n destruktiewe deelnemer Cornelius Henn hier en is daar geen opbouende gesprek met Cornelius Henn nie. Die metode wat Henn vol
Jaco Fourie2013-08-09Heil die leser
Ons niksseggende Neelsie, in sy gewone trant, het werklik niks bykomstig tot enige gesprek hierbo aangebring nie. Weens sy onnatuurlike obsessie (ek wonder? is dit seksueel?) met Wouter (ek is seker Wouter het be
Reusedwerg2013-08-09Ek het die volgende oor besnydenis gehoor. Die twee laaities sit en gesels. Die een vra die ander een is jy ook besny. Nee seg die outjie, wat is dit. Hulle sny jou voorvel af. Was dit erg vra die ander lat. Joe joe praat jy, nadat hulle dit afgesny het k
Jaco Fourie2013-08-09Wouter.
Ek beskuldig jou waarvan ek self hierbo skuldig is, nl. dat jy nie die ordentlikheid het om my persoonlik aan te spreek nie. In my eerste respons, nou eers agtergekom, was dit nie doelbewus uitgelaat nie, en weet regtig nie wat het van di
Jaco Fourie2013-08-09Vir die leser
Ek het eers gedink George was kleinlik mbt baba besnydenis, maar na latere betragting, het ek tot die slotsom gekom hy het definitief ‘n punt beet. Nie weens enige godsdienstig of gesondheidsredes wat ander ter stawi
Jaco Fourie2013-08-08(Aangesien jy nie die ordentlikheid toon om my persoonlik aan te spreek nie, doen ek maar dieselfde).
Dankie vir die interesante aanvulling tot my respons hierbo rakende Thai mans wat hulle penisse verloor het weens ontrouheid.
My vraa
2013-08-08Dankie vir almal se kommentaar en voorstelle. Ek is besig om so 'n lys van 50 wetenskapboeke saam te stel, soos Wouter voorstel. En steeds sal dit onvolledig wees ...
Die doel sal steeds wees soos ek dit hierbo uiteengesit het: "Waar begin jy met &
2013-08-08Ek dink dat hierdie boek 'n groot gaping in die mark vul.
Daar is mense wat regverdiging uit die Bybel soek voordat hull 'n gay kind kan aanvaar. Ek het die boek gelees en stem nie noodwendig saam met hulle sienswyse oor die Bybelverse nie, maar ek glo
2013-08-08
... en net vir die wis en die onwis; ek het nie aan Pythagoras as 'n "dokter" gedink nie, maar eerder as die "wetenskaplike" in my stelling "Die wetenskaplikes en dokters uit die antieke tyd, was juis die priesters e
2013-08-08Cornelius, al wat ek nou wonder is of dit jou 'mengelmoes-kardoes gosdiens ideologie' (Dolf se term vir jou) en of dit dalk jou 'mengelmoes-kardoes onkritiese denke' wat eerste was. Wat het wat veroorsaak? Ek sal baie verbaas wees as enige iemand hie
2013-08-08 Chris, doen tog iets aan daardie "onsinverklikker" van jou, dit lyk my die ding is 'n massaproduk uit Sjina ... ...
Ek het spesiaal maar vir jou Google gedoen omtrent (byvoorbeeld) die verband tussen prostaat kanker en besnydin
2013-08-08
Ag shaaaaaaaim Francois,
Indien jy 50 sigarette per dag gerook het - het jy dalk 80 kilos minder geweeg, 80 kilos instede van jou 160.
Dan verbeel ek my dat jy net onlangs hierdie week gebraak oor vetsugtighe
Jaco Fourie2013-08-08Trienie
Alhoewel ek nooit aan enige god sal glo nie, huldig ek die hoogste agting hoe jy jou persoonlike geloof uiter, en die uitleef daarvan.
Ek reken Neelsie moet 'n embarrasment vir sy kerk wees indien hulle sou gewaar hoe hy jou walglik aanspree
2013-08-08Cornelius, jy bly maar een van die onnooslikstes hier op LitNet. Fiksie, ja, tensy jy natuurlik kan wys uit watter gedeelte van die OT die verhaal van Rut gebaseer is.
2013-08-08Why Thai women cut off their husbands' penises
An epidemic of penile amputations in Thailand led researchers to inquire into what was going
By Marc Abrahams
The Guardian, Monday 19 November 2012
'It became fashionable in the
niel le roux 2013-08-08Jenny, in Onlogiese liefde kom die sterk gay selfbeeld na vore, omdat die skryfster se seun drama studeer het en baie selfvertroue het. Ekself het sterk menings en selfvertroue juis omdat ons as gays weens die verwerping, bespotting en minagtig, ver
2013-08-08Chris Dippenaar se stelling: "Although some of the laws of ritual purity roughly correspond to modern ideas of physical cleanliness, many of them have little to do with hygiene. For example, there is no evidence that the 'unclean' animals are intrins