2013-08-05Kaak man, sê vir jou Duitse vriend hy moes, na hy sy taal aan moedersknie geleer het, gaan kersopsteek het wat betref tegniese terme aan vadersknie. Die Duitsers het gepraat van 'n PK wat staan vir Panzerkraftwagen. Buitendien, daardie l
2013-08-05Dolf,
Jou neerhalende verwysing na my sogenaamde "mengelmoes-kardoes gosdiens ideologie" en "all-roads-lead-to-Rome godsdiensadvertensie", sal jou beslis net guns by jou mede infernale en inkonsekwente "ware gelo
2013-08-05Die Senior Verseboek is nog te vinde in heeltwat biblioteke. As daar 'n openbare biblioteek naby jou is, is dat dalk die moeite werd om te gaan kyk wat jy daar kan opspoor.
2013-08-05Cornelius,
Dit is ongelooflik hoe hard jy probeer om jou mengelmoes-kardoes gosdiens ideologie hier op die net te probeer verkoop – jy is soos ‘n plaat wat bly vashaak. Jy probeer om my (en ander) te oortuig dat alle godsdienste (wel, feite
Corrie van der Merwe2013-08-05BRAVO!!!!!! Kan nie WAG om die boek te koop nie ... vergeet van die horlosie ... dit was "exchange of energy"................daai vrede kon GEEN horlosie jou gee nie xxx
Johannes Comestor2013-08-05Die opskrif moet liefs twee woorde korter wees: "ATR steun regering". Was die gesprek met die Departement Basiese Onderwys meertalig of, ooreenkomstig die voorkeur van die ANC-regering, eentalig Engels?
Johannes Comestor
2013-08-05
Beste Angus,
Na alles is dit tog duidelik uit die kommentare hierbo; die pyle in jou koker is gewis die verafgoding van die Bybel as die Woord van God (Jesus Christus onse HERE), deur naïewe en gebreinspoelde Bybelaan
Jaco Fourie2013-08-05Hierdie Pierre de Vos. Is hy nie die einste man wat voorgestel het dat 'n blankevel-belasting ingestel moet word om swartes te betaal vir die "ongeregtighede" deur wittes teenoor swartes van die verlede nie??
Jaco Fourie
2013-08-05Wouter, ek weet nie wat anders jy daarmee bedoel nie, maar die woord "nuanse", impliseer gewis skynheilig; of te wel, geveinsdheid in die sin wat jy dit hierbo gebruik.
En dis nie my mening nie; dis 'n feit in die verklaring daarva
2013-08-05Brianvds, net vir interessantheid: ek het so 'n paar van Kobus de Klerk se kommentare en "uitdagings" aan jou hier verwerk, en dit onder hoofde "Kobus de Klerk se Spirituele Intelligensie herbesoek", geplaas... ( lees hier: https://www
Angus2013-08-04Beste Jan,
Afgesien daarvan dat jy nie 'n woord verstaan het wat ek in my vorige brief geskryf het nie, is jy nie nou besig om te redeneer net om te stry nie?
As Afrikaans tot dusver dan derduisende leenwoorde uit ander tale, hetsy Engel
fani vermaak2013-08-04Angus,
Dis jammer dat jy so reageer. Eendag, (wat nader is as wat ons regtig besef) gaan dinge terugkom na jou. Ek hoop van harte dat jy jou siening gaan verander, en op jou knieë gaan. Almal van ons maak foute, maar dit wat jy doen is doelbewus.
2013-08-04Vanuit die New Yorker:
SCALIA OFFERS TO HELP POPE JUDGE GAYS
BY ANDY BOROWITZ
WASHINGTON (The Borowitz Report)—Responding to Pope Francis’s suggestion that the Pope is not capable of judging gays, Sup
2013-08-04The Court recognized that the words of the Amendment are not precise and that their scope is not static. The Amendment must draw its meaning from the evolving standards of decency that mark the progress of a maturing society....
2013-08-04Hello George,
Ek hoop jy is wel.
Die manier hoe ek die kwessie van ras vir myself verklaar het is soos volg. Ek is deel van die 'massa', swart, wit en bruin, die oorgrote meerderheid van daardie 'massa' is eens met die wense,
Et12013-08-02Jan Rap, dankie vir jou duidelike en logiese debat, ook rondom Afrikaans. Omdat ek nie vir Angus ken nie, kan ek nie besluit of hy nie KAN verstaan-, of nie WIL verstaan nie. Groete, Et1.
Reusedwerg2013-08-02Mense wat nie op die platteland grootgeword het, of met mense van die platteland al te doene gehad het nie, kan dit nie indink of verstaan nie. Die stories oor plaastelefone is ook legio. Ek dink daar is nog plekke in die land waar dit nog so werk. Mense
Jaco Fourie2013-08-02George
Ek reken jy slaat die spyker op die kop. Ek is van mening die meeste blankes, indien eerlik met hulself, hou nie van swartes nie, asook anders om, sonder om mekaar se menseregte enigsins te wil ontsê of te skaad.
Verdraagsa
2013-08-02
Cornelius,
Om die Drie-Eenheid - God die Vader, God die Seun en God die Heilige Gees - vir jou duidelik uit te wys soos vervat in die Bybel, die Woord van God, die volgende:
Mattheus 28:19 “Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my
George2013-08-01Hallo Wouter, dit lyk of Anneli Botes 'n reguit en moeilike/emosionele mens is – ek dink haar man het dit al 'n bietjie ontgeld. Sy het egter erken dat sy verkeerd was in 2010 en het 'n duur prys daarvoor betaal. As sensitiewe kunstenaar het sy dit
Angus2013-08-01Beste Pieter,
Dankie vir jou bemoedigende reaksie op my brief aan Jan. Hierdie einste Jan Rap vrees die verbastering van Afrikaans, en heeltemal tereg ook. Ek het al voorheen in een van my skrywes dit evolusionisties probeer verklaar. Die patriotiese g
2013-08-01Brianvds,
Ek neem kennis, maar ek wil dit in jou midde laat dat dit wat jy as essensieel 'teologiese idee' uitsluit, inderdaad die oorsprong van die wetenskap is wat jy glo jy bestudeer. Tewens, hou aan sonder oogklappe aan en soek vir die oorsprong va
2013-08-01Cornelius, jy sê: "Dis duidelik dat jy as ontnugterd Protestant, nog 'n lang pad het om te loop voor jy jouself naastenby as 'n ateïs kan voorgee."
Izzit?
2013-08-01Kobus:
Ek het al reeds in vorige boodskappe te kenne gegee dat ek geen probleem het met die geloof dat die sisteem, dws die materie en die natuurwette, aanvanklik deur 'n skepper daargestel is nie. Daar is geen bewyse daarvoor nie, maar daar is d
2013-08-01Hans: Ek dink ek het kortliks genoem dat dit 'n fout is om te praat van die doel van 'n spesie in die natuur. Geen spesie het enige ander doel as om voort te plant nie. Sommige spesies speel natuurlik 'n meer prominente rol as ander in die sin dat hulle m
2013-08-01Beste Angus,
Met hierdie skrywe oor taal merk ek dat jy nie alleen 'n knap wetenskaplike is nie maar ook interessante gedagtes oor taal kan voortbring, en vrae kan stel . Een aspek wat jy nie genoem het nie is seker die vrees van sekere Af
2013-08-01Chris Dippenaar, gaan lees weer die instruksies wat jy as "godsdiens ondermyner" en aktivis iewers gekry het ... jy is besig om erge blapse te begaan in jou propaganda ...
Jy tik ook onder meer: "Die Christengeloof is onlosmaaklik
Angus2013-08-01Beste Jan,
Nou goed, dan verstaan jy die beginsel, verafrikaans uiteindelik. Of Gert enige woord, of dit Afrikaans of Grieks is, sal verstaan kan jy nie sê nie. Nie ek of jy weet watter woorde in Gert se woordeskat lê nie. Jou denkbee
2013-08-01Jy sien, Dolf, "om in elle-lange redenasies en/of rusies met jou betrokke te raak hou geen nut in vir enigeen nie". Jy lieg ook gewoon met die volgende: "... alhoewel ek en Kobus (en ander) al dikwels vir jou antwoorde op ál