Kommentaar

Kiani Satu

Francois Williama 2013-08-26 Tos! Filipynne het oor die 7 000 eilande, hoe kan hulle nie wil seevarders wees nie...ek sit nou juis hier op Bohol...buitendien, al daai Wit westerse maatskappye wat hul roesblikke onder allerlei skuilvlae laat seil, hoekom gebruik hulle dannie nie hul

Vanaf straat-slet tot keiserin

Jaco Fourie 2013-08-26 Raed-na-Gael Omtrent alle sekswerkers word deur finansiële omstandighede gedwing om "hoere" te word, min uit vrye keuses.  En ja.  Na haar bekering tot die Christendom was sy beslis nie meer een nie.  In haar geval het sy

Vir Cornelius en almal wat wil saamgesels oor ras

Angus 2013-08-26 Beste Cornelius, Dawkins "vervaag" nie die betekenis van "spesie" en "ras" nie. Nie DOELBEWUS  nie en ook nie ONBEWUS nie. "Ras" is 'n woord geskep om uiterlike verskille aan te dui. Die enigste verskil l&ecir

Richard Dawkins: "Ons is almal Afrikane" (hersien/verbeter/versag)

Angus 2013-08-26 Beste Cornelius,  Nog iets. Dink jy dit is Dawkins wat 'n onderhoud voer met Muhammed Ali?  Jy gee voor dat dit Dawkins is.  Kyk weer. Dis Parkinson.   Groete Angus 

Richard Dawkins: "Ons is almal Afrikane" (hersien/verbeter/versag)

Angus 2013-08-26 Beste Cornelius,  Met “navorsing” wat op die internet gegoogle word, kan ? mens enigiets bewys. As jy glo dat daar ? biologiese klassifikasie is vir ras, sal jy dit wat wetenskaplikes sê, as “strooipoppe” beskryf, hul

Charles Higham: Dark Lady

2013-08-26 Dankie Comestor. Hul lewensverhaal nogal interessant.

Die politiek van die estetiese in ’n postkoloniale konteks: menswaardigheid en vryheid van uitdrukking in die debat rondom Brett Murray se skildery The Spear

marleenkie 2013-08-26 Kategorieë van liggaamlike representasie wat in koloniale tye gebruik is om die liggaam van die Ander te ontmenslik verwys: Net twee vrae: Kan die outeurs asseblief 'n voorbeeld gee van 'n kunswerk wat na hulle mening die kwessie van die outokr

Vanaf straat-slet tot keiserin

2013-08-26 Goeie storie, komende van ons nimlike ginefoob.  Sy was egter nie 'n straatslet uit vrye keuse nie, maar was as gevolg van lewensomstandighede daarin gedryf.   Sy het haarself egter uit die donkergat van die lewe gelig.    Kan jy h

Vanaf straat-slet tot keiserin

2013-08-26 Jaco Fourie, jou hele bydrae plaas die konteks in die antieke tye toe "hoer", alles behalwe "straat-slet" is, soos jy in jou promiskue en dekadente triomf hier vervalle probeer voorgee ... jou opskrif en afsluiting dien

Waar die Gode woon in SA ...

2013-08-26 Om hul ogies oop te maak daagliks en die wonderlike vlaktes van Afrika te mag beskou en in te neem al die wondere van die middelpunt van die heelal. .... Kyk en leer ... van Moeder Afrika ... dankie Francois ... Namaste! Cornelius Henn

Kennis en Wysheid

2013-08-26 "Dis Sondagaand kort voor middernag -  ek het gebid, en lank genoeg nagedink hieroor". Watter een van jou gode was hierdie keer die gelukkige een?

Kennis en Wysheid

2013-08-25 Trienie Mahne,     Ek neem kennis - en veral; enersyds, jou veronderstelde gebrek aan ervaring (verskoning op 'n forum soos hierdie?) - en andersyds, jou veronderstelling van 'n half leë/half vol glas en die gedagte by jou lesers te wek

Vir Cornelius en almal wat wil saamgesels oor ras

2013-08-24 Beste Angus,     Soos reeds verduidelik het ek midde die tegniese onderbreking op die werf, 'n bydrae gestuur waarin ek spesifiek Richard Dawkins se standpunt omtrent "ras" en "spesie", my redevoer.   Sonder om my h

Polities korrek is nie korrek nie!

2013-08-24 Annelise, niks het verander nie; die stel heilige koeie wat nou onaantasbaar probeer wei was nog altyd daar maar dis net met die nuwe bedeling se totale onbekwaamheid dat die skille van die oë begin afval.

Polities korrek is nie korrek nie!

J. Dippenaar 2013-08-24 Kon dit self nie duideliker gestel het nie. Stem heelhartig saam. Self die taal word verskraal deur die vroulike vorm van woorde nie meer te gebruik nie .

Vir Cornelius en almal wat wil saamgesels oor ras

Angus 2013-08-24 Beste Cornelius, Jy skryf: "maar die werklikheid rakende die biologiese omskrywing van "breeds" en "ras", sal gewis nooit deur allerlei valse liefde en ydele verdagmakery, soos dié van 'n Richard Dawkins, onder 'n vaande

Die pynlike hartseer van kindermisbruik in die HELE samelewing

2013-08-24 Francois, waar in die Bybel word dit goedgepraat en voorgeskryf? Duitswester

Diamant-Kind van God

2013-08-24 Dag Berdine, Wat verstaan jy onder "om in God se wil te wees"? Is dit gehoorsaamheid? En verduidelik asb hoe jy besluit het dat die Jode gedink het hulle doen God 'n "guns" om die Messias te kruisig en ook hoe jy tot die gevoilgtre

Vir Wouter oor ontwikkeling

2013-08-23 Daar's hy Wouter!  As jy die kat aan die gat beet het is dit beter om maar niks te sê nie.

Uitroepe in Afrikaans as vorm van voortaal?

2013-08-23 Baie interessant.  Baie van hierdie is internasionaal soos 'oeps', 'jippie' ens.  Die Amerikaners gebruik ook 'kakka'.

Die probleem met Coenie de Villiers …

2013-08-23 Nee, dis die ou van Bella is 'n bielie van 'n boklaam -faam.

Kiani Satu

2013-08-23 ek persoonlik het 'n moerse love-hate verhouding met hierdie groot waters. hierdie skip se sink is egter vir my een groot tragedie wat beter benut kon word. ons weet egter dat ons deur narre "regeer" word en dat dwase en letterlik ape hulsel

Die probleem met Coenie de Villiers …

2013-08-23 Coenie is een van my gunsteling-sangers. Sy lirieke lewer 'n groot bydrae tot die Afrikaanse kultuurerfenis. 

Perdebytjie: Skiet die boodskapper (of verskeur die posman)?

2013-08-23 Liewe Perdebytjie, baie dankie vir jou begrip ... ek twyfel of ek ooit hier sou deelneem as die hoofsaak daarin nie my gevoel (hart) is nie ... dis hartseer om te dink hoeveel ander ook graag hier sou wou deelneem, maar jeens hul slegte ervaring reeds met

Kennis en Wysheid

2013-08-23 Beste Trienie   Dankie vir baie mooi gedagtes. Dit klink vir my of jy wyer begin kyk. Die lewe is nie net hier in ons eie bekende, toegevoude, beskermde klein wêreldjies nie ... dit lê uitgestrek oor vêr horisonne en baie moet nog

Jan Rap en Angus: Taal en ras (ook vir almal met harte)

2013-08-23 Dankie Cornelius,dit was nou regtig snaaks!

Donkerland: eie mening

2013-08-23 Reusedwerg   Ek het toe maar episode twee ook deurgeworstel. Dit lyk tog of die storie beter raak. Dis net nog effens stotterend, miskien oor die storielyn vinnig beweeg en die vreemde akteurs moet nog huishoudelike besit raak, soos Marius Weyers e

Perdebytjie: Skiet die boodskapper (of verskeur die posman)?

2013-08-23 Beste Cornelius   Ek verstaan presies wat jy bedoel. 'n Mens kan nie toelaat dat ander mense op jou trap nie. Die punt wat ek wou maak, is dat hierdie soort gesprek nêrens heen lei nie. Jy gooi jou siel oop vir die mense wat jou so beledig. H

Polities korrek is nie korrek nie!

Johannes Comestor 2013-08-23 Annelise, dankie vir jou heldere denke en vir die duidelike formulering van wat jy dink.   Johannes Comestor

Die pynlike hartseer van kindermisbruik in die HELE samelewing

2013-08-23 Beste François, ... Bybelaanbidders dink wel hulle kan God en ander mense aan hulle Bybels en drogma konformeer (gelykvormig maak) ... genadiglik staan sulke onsin net in die waan van naïwelinge wat glo die Bybel is die Woord van God ...

Vir Wouter oor ontwikkeling

2013-08-23 (Glimlag)

Reënboog oor die see: wetenskap en verwondering

2013-08-23 Beste Dirk, My jare se ervaring met fundamentaliste wat hulself as "ware gelowiges" en "ware ongelowiges" onderskei, beaam ek elke woord in jou kommentaar hierbo - ook die uiteindelike belediging as enigste gevolg op logika en rede wa

Kiani Satu

Reusedwerg 2013-08-23 Ek stem saam. Ek het groot ontsag vir die groot dam. So ruk terug kom kuier 'n pel vir my. Ons sit toe een middag en tuur so oor die blou waters toe hy skielik afhaak met, "ek wonder waar is die dam se wal"  

Vir Cornelius en almal wat wil saamgesels oor ras

2013-08-23 Beste Angus,     Baie dankie vir jou antwoorde.     Ek het egter dieselfde tegniese probleme as jy die afgelope ruk beleef, en het intussen 'n bydrae gestuur waarin ek nog omtrent my standpunt deel.   Ek sal dus eers wil

Hoe laag kan standaarde op Universiteit Stellenbosch daal?

Henk Seymore 2013-08-23 Hallo  Duitswester, U  skuilnaam en veralgemeende "beskeie" mening het my geheue sowat  veertig jaar die verlede ingestuur. My ouma was die enigste mens wat ek  ooit gehoor het wat na Suid-Wes-Afrika verwys het as "Duit

Hoe laag kan standaarde op Universiteit Stellenbosch daal?

Duitswester 2013-08-23 Dag Henk, man ek dink die verval oor alle gebiede sal maar net aanhou. Afrika lyk my is maar die agterplaas van die wêreld en onderhoud van enigiets is 'n volksvreemde ding vir die volke. Oorsese bedelary is 'n groo

Wit skoene

Johannes Comestor 2013-08-23 "Meidebekruipers" is skoene met sagte sole en bokante en kan enige kleur wees. Op Engels word hulle dikwels "mocasins" genoem, dus gemaklike loopskoene. In 'n modetydskrif het ek gelees dat sokkies met die kleur van die (lang)broek moe

Reënboog oor die see: wetenskap en verwondering

Dirk Laurie 2013-08-23 Ek gebruik die woord "fundamentalis" om iemand te  beskryf wie se redenasies gebaseer is op 'n fondament, dit wil sê 'n onskuifbare  basis, 'n ononderhandelbare standpunt. So iemand is nie daarop uit  om ander deur redenasie
Top