Iets wat die mens opgedoen het die dag toe twee nudiste dieetkundige advies van ‘n pratende slang verkry het.
Groete,
Angus
10Iets wat die mens opgedoen het die dag toe twee nudiste dieetkundige advies van ‘n pratende slang verkry het.
Groete,
Angus
10
Kommentaar
Hahahahahha....
Geesteswetenskap: Die geleerde verwerking van primitiewe onsin.
As daar nie 'n God was nie, sou daar ook nie ateïste gewees het nie.
Raed-na-Gael
Jy is reg Raed-na-Gael, maar daar sou ook nie teïste gewees het nie. Dat altwee bestaan is nie 'n argument vir die bestaan van God nie, net so min as wat die bestaan van feetjies bepaal word deur mense wat glo aan hulle en die wat nie glo nie.
Chrissie,
So, jy het met feëtjies saans gaan slaap.
Ateïste wil nie dat God bestaan nie omrede hulle God met pa vergelyk en hòm dood wens.
Soet wees.
Raed-na-Gael
en Chrissie,
Ateïste bestaan tog wel.
Hoekom sou hulle dan bestaan?
Raed-na-Gael
Angus as jy eendag iets vir muskietbyt wil vat, of net erg dors is, is die Lewensredders Bar/Kroeg in Umhlanga net die regte plek. Klink vir my ons albei bly in die Last Outpost.
Geesteswetenskap: Die geleerde verwerking van primitiewe onsin.
Teologie: Die intelektualisering en konsekrasie van shamanistiese hallusinasies.
Pieter Redelinghuys
Raed-na-Gael, ontspan, my reaksie hierbo was nie bedoel as 'n aanval op jou en jou geloof nie. As my verwysing na feetjies jou daai indruk gegee het, vra ek verskoning.
Chris
Beste Reusedwerg,